Page 1 of 1

Happy new Prado owner - Cpt trip done & dusted!

Posted: Sun Nov 12, 2017 4:24 pm
by DanabaaiDaan
Daar is hy menere !! Die Kaapstad trippie is sopas agter die blad, en die resultate het my verstom !!

Following Johan's advice, I kept to 2500 rpms (speed around 115km/h) and the results are in !! A very respectable 8.2km/L on the way down to Cape Town, and 7.55km/L on the way back - but with a nasty head/cross wind of about 40-50 km/h for the last 120kms past Hedielberg to Danabaai!! Also used the "Overdrive off" button when going up long hills, ensuring a steady speed without having to force the gas pedal into the floor ! Traveling in and around Cpt CBD gave about 6.8 - 7km/L.

Ek is sowaar "over the moon" met hierdie "awesomely" lae brandstofverbruik !! Meer as 60% beter as my "gas guzzling" LR V8's waarmee ek in my vorige lewe gestraf was!! Ek kan weer bekostig om lang pad te ry!!

Thank you for everyone's advice and input !! Even happier Prado owner ! :lmao: :yahoo: :dance1: :taunt: :stir:

Re: Happy new Prado owner - Cpt trip done & dusted!

Posted: Sun Nov 12, 2017 6:34 pm
by JohanM
Daan,

Ek is baie bly jy is tevrede met jou nuwe Prado. Myne gee ook baie dieselfde verbruik op die pad. Sal hom binnekort weer toets wanneer ek die lang pad gaan vat. Sodra mens die voertuig leer ken en verstaan is hulle baie lekker rustige voertuie om te ry, maar wat nie terug staan op die 4x4 roetes nie. Baie onderskatte voertuig, veral op die 4x4 terrein. :cooldude: :thumbup:

Re: Happy new Prado owner - Cpt trip done & dusted!

Posted: Sun Nov 12, 2017 7:48 pm
by DanabaaiDaan
Janee kyk! Het self al geleer - 50% van die genot van n trippie is "getting there" - die ander 50% is "being there" !! En die verskil in aankomstyd is nie so groot as jy bereid is om bietjie rustiger te "cruise" nie !

Het nou die dag gou bietjie die Prado gaan toets by Vleesbaai se Duineroete, en was baie beindruk met sy vermoens.

Re: Happy new Prado owner - Cpt trip done & dusted!

Posted: Sun Nov 12, 2017 7:55 pm
by FIRSTGEER
:thumbup: Great consumption figures you achieved there Daan.I rate the Prado as number one on my bucket list of "dream " vehicles. :thumbup:

Re: Happy new Prado owner - Cpt trip done & dusted!

Posted: Sun Nov 12, 2017 7:59 pm
by DanabaaiDaan
Thanks Tony! Ja - I always said "eendag as ek groot is wil ek n Prado besit"!! Fortunately the "blowing up" of my LR created the opportunity and I was luck to "run into" a very good deal!

Re: Happy new Prado owner - Cpt trip done & dusted!

Posted: Mon Nov 13, 2017 7:36 am
by george
Lekker man :thumbup:
Daai somme klink reg.Myne gee ook omtrent dit op daardie spoed.