Page 1 of 1

Any feedback available on Dunlop Grandtrek MT2 tyres ?

Posted: Fri Nov 17, 2017 10:12 am
by DanabaaiDaan
Hi guys - does anyone have any feedback/knowledge regarding Dunlop Grandtrek MT 2 tyres ? Prices are very competitive but that normally worries me !

Re: Any feedback available on Dunlop Grandtrek MT2 tyres ?

Posted: Fri Nov 17, 2017 10:27 am
by Hilux 1
Hi Daan,

ek ry nou al seker 40 000km met myne.
soos enige mud is daar maar n effe pad geraas, maar as jy dit hoor is jou radio definitief af. wat my net pla is die side wall van die een wat ek het(dis blykbaar verander op die nuwe bande) dit is blykbaar n 2 ply, nuwe blykbaar nou 3 ply.

ek moet bieg, ek glo nie ek gaan 60 000km kry nie waar ek met my Pirelli Scorpion muds maklik 70 000km sou kry.

ek hoop ek kon darem help. ek het die 21x10.5x 15. FYI

Re: Any feedback available on Dunlop Grandtrek MT2 tyres ?

Posted: Fri Nov 17, 2017 10:42 am
by GRWLR ZN
More Daan,

I'm not familiar with the MT's, however (according to the tyre buy site: Errols' Tyres) the Grandtrek AT3's are approved by Toyota as official after market dealer fitted tyre option. Also very competively priced.

Hope this helps.
Cheers

Re: Any feedback available on Dunlop Grandtrek MT2 tyres ?

Posted: Fri Nov 17, 2017 11:02 am
by DanabaaiDaan
Dankie sover manne ! Het ook verneem dat die dun side walls soms n probleem kan wees....

Re: Any feedback available on Dunlop Grandtrek MT2 tyres ?

Posted: Fri Nov 17, 2017 11:45 am
by Hilux 1
Jong, dit hang seker af waar jy ry. ek het al n paar rotsagtige plekke gery en en, touch wood so far so good.

eerste 20 000km waqs baie stil, hulle het nou na so 35 000km effe begin praat op die pad. hoor nog nie te veel binne nie. as ek ruit afdraai n ander saak.
maar soos ek se, ek dink die km wat jy gaan kry as jy meer teer as iets ander ry is maar aan die min kant.

en hou maar by die pressure wat hulle se en ook rotation every 500km. dan sal dit sekerlik help.

goodluck met jou besluite.

my eerlike opinie, as jy kan Scorpion Mudds in die hande kry. koop. ongelukkig bring hulle nie meer 15" in nie. net in die A/T.

Re: Any feedback available on Dunlop Grandtrek MT2 tyres ?

Posted: Fri Nov 17, 2017 9:50 pm
by DanabaaiDaan
Dankie Tertius. Blykbaar is die MT2s se sidewall slegs 2-ply volgens Dunlop se plaaslike verspreider. Prys is so R2 150 per band. Ek kyk ook na die Goodride MT teen R2 200 elk - blykbaar "n goedkoper boetie" van Kumho. Volgens wat ek op die internet kon optel is die Goodride n "12-ply" maar ek neem aan dat dit die totaal is - sidewall en loopvlak.

Re: Any feedback available on Dunlop Grandtrek MT2 tyres ?

Posted: Sat Nov 18, 2017 12:29 pm
by Hilux 1
Daan, hulle vra te veel vir daai tyre. ek het naar R1800 n jaar terug betaal. is dit by n Dunlop self?
kyk gerus na die general grabber ook, baie nice tyre vir ook omtrent R1800 n band

Re: Any feedback available on Dunlop Grandtrek MT2 tyres ?

Posted: Sat Nov 18, 2017 10:37 pm
by DanabaaiDaan
Hi Tertius - ek kyk na die 265/75/16 - hulle is heelwat duurder! Dis erg watter groot verskil daar in prys is tussen die 15 en 16's !! Op my ou Rangie het ek 15's gehad en my vorige stel Kumhos (265's) het my n paar jaar terug maar R5 900 gekos! Scary stuff!

Re: Any feedback available on Dunlop Grandtrek MT2 tyres ?

Posted: Mon Nov 20, 2017 7:13 am
by Omo
Ek het die MT2 op my bakkie so paar maamde terug opgesit. Baie lekker band selfs in die nat. Moet eerlik se dat bande maak my bakkie baie swaar op brandstof en vat baie krag weg.