nuwe bande op 13000km?

And this is the part where we moan. If somebody rendered real bad service, weewee'd you off, caused you damage or cheated you (vehicle related), please please let us know by posting it here.
Forum rules
Disclaimer: The views expressed on this entire web site are of the poster only, and do not necessarily represent the views of http://www.Hilux4x4.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; or it's members.

We do encourage our members to please make sure that they can proof the facts they post in the bad service section if they do comment on bad service. We also request our members to please do not get carried away when complaining about bad service. This is a public web site. We would like everybody to know when somebody delivered a bad service bad we do not want it to leave a bad taste in the mouth.
Post Reply
JURIE
Newbie
Posts: 5
Joined: Mon Jan 10, 2011 12:16 pm
Town: Windhoek
Vehicle: 2.5 4x4 diesel d/c
Real Name: Jurie
ORRA Call Sign: no

Mon Jan 10, 2011 3:46 pm

Wil nie kla maar soek dringend raad .....

Net die agtergrond:...koop n nuwe 2.5 4x4 diesel d/cub TOYOTA in Des 2009. Op 500 km bel ek die voorman in Windhoek (Pupkewitz), verwittig hom van my "diff" wat sing.....op 1250 km vervang hulle my "diff" (nuut).Op 23 Des 2010 ..op 13000km (10000km service intussen ook gehad)kom ek agter my voorbande is afgeloop (het foto), bande handelaar toets "touing" en dit wys op altwee bande dieselfde -.30. Ek koop 2 nuwe bande en stel reg alles in.
Ek bel die voorman in Windhoek en vra of dit n eis is . nee sê hy.
Nou wil ek weet, die voertuig kom van die fabriek my sy alaingment, is dit nie n eis. Steckel Toyota Swakopmund weet van 5 voertuie (tussen 18000km & 20000km)wat se bande afgeloop het.( net aan die binnekant, soos in glad of tot op die draad)
Ek is 57 jaar oud en dis my aftree bakkie(maar die bakkie gaan voor my aftree)
KAN EK MAAR KOERANT TOE, CARTE BLANCE OF WAAR SAL EK ANTWOORDE KRY?

OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19884
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Mon Jan 10, 2011 10:29 pm

TSA sal jou seker ook afskud indien daar 'n recall is,

anders probeer 'hello peter' :thumbup:

User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 24213
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
ORRA Call Sign: B15
Location: Rynfield
Contact:

Tue Jan 11, 2011 6:03 am

Welkom Jurie. Met bande gaan jy geen claim hê nie want daar is te veel veranderlikes wat buite Toyota se beheer is. Met die diff is dit 'n ander storie en moes hulle dit uitsort. Soos ek verstaan stel hulle wiele op eerder om bietjie Toe-in te hê want dan het jy meer reguit lyn stabiliteit. Toe hulle aan die agter diff gewerk het moes die bakkie weer vir alignment gegaan het en die is dalk nie gedoen nie.
To God be the glory

User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10147
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
ORRA Call Sign: X27
Contact:

Tue Jan 11, 2011 8:01 am

Ek dink jy gaan baie makliker by die koerante en Carte Blanche regkom as by Toyota. Motor vervaardigers aanvaar nie graag dat hulle 'n fout het nie en sal alles in hulle vermoe doen om dit dood te smeer voor hulle klomp voertuie moet regmaak.

In Suid Afrika is daar 'n oulike web site http://www.hellopeter.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; waar jy jou klagte kan gaan stel, hulle verwittig dan die maatskapy en vra dat hulle kommentaar kom lewer, ek het al talle probleme daar opgelos.

Ek dink dit is ook uiters swak diens van Toyota in Windhoek dat hulle doodeenvoudig jou net nuwe bande laat opsit sonder om na die oorsaak te soek.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC. Rear diff-lock, Red Peppor Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Kirisun radio, West Coast Rust, Mikem Rear Suspension, Ball Joint Spacers in front, 25watt LED Spots

JURIE
Newbie
Posts: 5
Joined: Mon Jan 10, 2011 12:16 pm
Town: Windhoek
Vehicle: 2.5 4x4 diesel d/c
Real Name: Jurie
ORRA Call Sign: no

Tue Jan 11, 2011 11:55 am

Dankie vir die raad.

User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8280
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: Bellville
Vehicle: Langpad (RAV4)
Real Name: Chris

Tue Jan 11, 2011 1:02 pm

Jurie WELKOM by die forum.


Wiel sporing is iets wat gereeld getoets/gestel moet word, VERAL wanneer ons in die stof gaan speel.

dan is daar n ding genaamd "bump steer" - wanneer n band "lig" (of die voertuig sak weens n swaar las) beweeg die voorste onderstel op so manier dat die voorbande n klein bietjie na een kant "stuur". Verander die las/gewig en die stelling verander .....

Ek het my bakkie op 500 km weer laat stel. Toe ek later die onderstel lig sien ek hoe groot die effek van die "bump steer" is. Ek het toe maar die uitgekit en met n 80% vrag laat instel. Nou is hy reg wanneer ek lang pad vat en naby genoeg by die huis ook.

Ek sal nou nie sê ek hou hiervan nie, maar dit is maar hoe dit is. Dit is van toepassing op alle make, in verskillende grade. EN dus sal geen vervaardiger net skouers optrek.

User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16634
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
ORRA Call Sign: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Tue Jan 11, 2011 2:25 pm

Dis nie net by Toyota SA waar jy gaan sukkel om skadevergoeding te kry vir hierdie probleem nie, ek het met BMW ook so 'n stel afgetrap, en moes op die ou einde ook maar die aftog blaas. Gelukkig het ek gesien die bande begin skeef afloop en kon ek die fout laat regstel en nog so 'n paar ekstra km's uit die bande uit kry. Naverkopediens suig maar orals... die consumer is net 'n nommer, en 'n entry op die balansstaat.. :shock: :shock: :shock:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...

JURIE
Newbie
Posts: 5
Joined: Mon Jan 10, 2011 12:16 pm
Town: Windhoek
Vehicle: 2.5 4x4 diesel d/c
Real Name: Jurie
ORRA Call Sign: no

Mon Jan 17, 2011 12:08 pm

:beg: vandag bevestig dat die 1st diff vervanging nou ook op 15000 km besig is om op te pak. 1ste diff se vervanging was toe nie so nuut, blykbaar net beering en ander parte ingesit.

wat nog???????

User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10147
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
ORRA Call Sign: X27
Contact:

Mon Jan 17, 2011 12:56 pm

Ek voel eintlik dat mens motor vervaardiggers in so geval moet kan forseer om vir jou 'n nuwe voertuig te gee. Mens betaal duur vir die goed en dan gebeur dit!
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC. Rear diff-lock, Red Peppor Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Kirisun radio, West Coast Rust, Mikem Rear Suspension, Ball Joint Spacers in front, 25watt LED Spots

User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3067
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
ORRA Call Sign: X107

Mon Jan 17, 2011 1:03 pm

Klink my die manne het nog gelieg oor die diif ook! :thumbdown:

Dring aan op 'n ander bakkie, gaan dan die name & shame roete.

User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10147
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
ORRA Call Sign: X27
Contact:

Mon Jan 17, 2011 1:11 pm

Het jy al by Toyota SA gekla daaroor?
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC. Rear diff-lock, Red Peppor Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Kirisun radio, West Coast Rust, Mikem Rear Suspension, Ball Joint Spacers in front, 25watt LED Spots

User avatar
DustyDre
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Sun May 09, 2010 2:42 pm
Town: Mossel Bay
Vehicle: NONE (CRASHED)
Real Name: Andre
Location: Mossel Bay

Mon Jan 17, 2011 2:47 pm

Jurie , het jou voertuig 'n motorplan ? maar met of sonder sal daar op die faktuur of jobkaart gespesifiseer wees wat gedoen is. Jy behoort te kan verifiseer of die hele "diff" of net bearings ens vervang is ? Kyk 'n bietjie en looi hulle. Pieter het goeie raad met die "hello peter" website baie effektief , hoor.

JURIE
Newbie
Posts: 5
Joined: Mon Jan 10, 2011 12:16 pm
Town: Windhoek
Vehicle: 2.5 4x4 diesel d/c
Real Name: Jurie
ORRA Call Sign: no

Tue Feb 01, 2011 10:17 am

Dankie vir die terugvoering manne, het probeer deur "Hellopeter", maar Toyota antwoord nie. het ook n nuwe diff "centre box " vervang. Ja daar is n service plan , en volgens die mense is dit so aangeteken.....Pupkewitz se hulle het n nuwe diff op 1200 km in gesit, maar om dit te eis van die Fabriek moes hulle sê hulle het net die parte vevang. So ek wil graag n nuwe bakkie eis, maar het n n idee waar om te begin, want Toyota SA antwoord jou nie eers, Pupkewitz trek net skouer op en sê dit kan nie so gedoen word.

Post Reply

Return to “Bad Service”

  • Information
  • Who is online

    Users browsing this forum: No registered users