code 2 hilux by toyota gekoop

And this is the part where we moan. If somebody rendered real bad service, weewee'd you off, caused you damage or cheated you (vehicle related), please please let us know by posting it here.
Forum rules
Disclaimer: The views expressed on this entire web site are of the poster only, and do not necessarily represent the views of http://www.Hilux4x4.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; or it's members.

We do encourage our members to please make sure that they can proof the facts they post in the bad service section if they do comment on bad service. We also request our members to please do not get carried away when complaining about bad service. This is a public web site. We would like everybody to know when somebody delivered a bad service bad we do not want it to leave a bad taste in the mouth.
Post Reply
nyalazn
Newbie
Posts: 9
Joined: Wed Aug 18, 2010 6:40 pm
Town: Hluhluwe
Vehicle: hilux D4D
Real Name: Willem
Location: KZN

Sat Feb 05, 2011 8:39 pm

ek het soo n rukkie trug 8 maande, a hilux by toyota in DBN gekoop, twee de hans , soo 2 maande trug n onca bullbar op gesit waarvan halwe werk maar moes doen voordat platinum 4x4 in brits deure toegemaak het en gese het sorry. ek was toe nog die filler kort wat onder die grill sit kweit, koop toe nog een en daar se die manne daars iets fout met dinge voor, ding line nie op nie en die filler moet deur pannel beaters in gesit word. a week later begin my deur nie mooi toe maak nie en ek kry toe boddy putty wat uit kraak in die binne kant van die deur, ook teen 170km/h dan big die dak bo my sing saam die wind, daan ook is daar nou gaapings voor in die bonnet se kant teen die grill, ek bel toe toyota en die manne weet van niks, geen ongelik of eenigsins nie, ek het jius gese ek soek nie n motor wat gepannel is nie. hulle gee my die run about. wat stel julle voor,wag ek vir nog probleeme wat moet op duik en ek roll dalk a wilds waaintjie met 1mil rand se swart rooi bokke in, of parkeer ek die bakkie voor toyota se deur en skryf op hom TOYOTA is SKELMS??
what MAN is a MAN, if he does not make the world a better place!!!

User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2866
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Sat Feb 05, 2011 9:05 pm

Willem, spoor die vorige eienaar op en vra of hy die handelaar gese het dat die bakkie in n ongeluk was. As hy het, gaan bank to om die deal te kanseleer, of laat hulle minstens vir jou n ander bakkie gee. Maar as hy gefinansier is, gesels met die bank, hulle sal jou kant vat en saam jou veg.

Ek het my 2.7 VVTi omgegooi so paar jaar terug, hom amper n jaar gery en ingeruil vir n D4D. Ek het vir die handelaar, bekende Toyota handelaar in Gauteng, vertel dat ek n kompleet nuwe body, bak en watookal anders gedoen was, opgesit het, ek het oop kaarte gespeel, en dokumentasie as bewysaan hul oorhandig van die werk wat gedoen was. Ek het R25000 verloor op die inruil agv van my eerlikheid. MAAR, so paar maande later bel iemand my, en wil hoor of die bakkie in n ongeluk was. Weereens was ek eerlik en het gese ek het als vir die handelaar gese, hy moet hul vra vir die dokumentasie.
Paar dae later bel die bestuurder van die handelaar my sodat ek weer die dokumente aan hul kan stuur, wat ek toe ook doen.
Ek weet nie wat het verder gebeur nie, maar ek reken die verkoopsman wat ek mee besigheid gedoen het, het als stil gehou, die dokumente weggegooi, en n VET bonus in sy sak gesteek.

Maar doen als wat jy kan om daai wetters die fight.
ImageImage
Image

User avatar
tersmit
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 569
Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
Town: Durbanville Cape Town
Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
Real Name: Tertius

Sat Feb 05, 2011 9:28 pm

Selle het amper met my gebeur. Ek gaan kyk na n bakkie en vra die verkoopsman of die bakkie innie ongeluk was, hy reken toe nie. Ek maak die bonnet oop en se toe virom maar daar is gewerk aan die bakkie, waarna hy toe terug kom en se die bakkie was inni ligtebongeluk. Ek spoor toe die vorige eienaar op, en hy se toe vir my dat hy die bakkie afgeskryf het 2 jaar terug. Ek glo NOOIT wat n motor handelaar my vertel nie, ek sal altyd eers die vorige eienaar bel, of as dit n nuwe kar is, sal ek deeglik my huiswerk doen.

User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 629
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux 2200 4x4 DC
Real Name: Hugo Janse van Rensburg

Sat Feb 05, 2011 9:37 pm

Manne/Manninne/Man/Woman

It is always very dangerous to buy second hand!!

and

sometimes new as well!!! :shock2:
2012 FJ Sport Cruiser
1986 Hilux DC 4x4

User avatar
chopper
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Thu Oct 01, 2009 7:17 am
Town: Witpoort Pretoria
Vehicle: 2000 Hilux Surf
Real Name: Thinus
Location: Witpoort Pretoria

Sun Feb 06, 2011 1:05 pm

Help asb, ek is nou deumekaar met die Kode 2 en 3 storie :wth:
Ek kyk na 'n LC trokkie in die Oos-Kaap wat 'n Kode 3 is (die huidige eienaar het nadat hy die trokkie gekoop het, eers bewus geraak daarvan). Indien ek reg verstaan, is dit vanwee 'n ongeluk dat dit nou 'n Kode 3 voertuig is dws die moontlikheid is goed dat dit herstel en opgebou is na die
Verstaan ek dit reg so :?:
Dankbaar :thumbup:
To fly is heaven ...... to Hover is Divine !!!!

User avatar
tersmit
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 569
Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
Town: Durbanville Cape Town
Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
Real Name: Tertius

Sun Feb 06, 2011 1:44 pm

3.1 NaTis Codes
The four life cycle status codes for a motor vehicle on NaTis are;
a.) Code 1 -New
New vehicles delivered by a dealer to the first owner.
b.) Code 2 – Second Hand
Used vehicles with one or more previous owners.
c.) Code 3 -Permanently Unfit For Use
Code 3 vehicles are Code 1 or 2 vehicles involved in an incident, and subsequently being declared unfit for use as a motor vehicle, such motor vehicle may be rebuilt however will forever reflect a code 3 allocation and undergo the stringent procedures set out in the legislation. A vehicle is “Permanently unfit for Use”, when the extent of the damage includes structural defects that require substantial rebuilding.
d.) Code 4 -Permanently Demolished
Permanently demolished, means that the chassis of a motor vehicle has been a.)Compacted;

User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12736
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Sun Feb 06, 2011 2:16 pm

Code 3 can also imply that the vehicle was stolen and then recovered. In this case there will be a police number stamped on the chassis and body. The VIN plate is removed. So don't be too put off by a Code 3, do a little investigation first.


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image

User avatar
chopper
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Thu Oct 01, 2009 7:17 am
Town: Witpoort Pretoria
Vehicle: 2000 Hilux Surf
Real Name: Thinus
Location: Witpoort Pretoria

Sun Feb 06, 2011 3:31 pm

Thank you Tertius and Eric,
In this case the Cruiser was definately involved in an accident; the fact that it was Code 3'd indicates that it was serious enough for an insurance write-off (or so I think) and it was then rebuilt and traded as a Code 3 vehicle :?:
The new owner only noticed the signs of accident damage when he had a replacement BB and OME suspension fitted. Its a 2003 4,2l LC P/U with 151k km on the clock and looks solid judged by a number of close-up phodies except for poor repair work to the lower right corner of the nose of the vehicle
Adhere to the good old Forum saying - when in doubt; don't :?: :wth:
At R135k it might be worth it to take it and spend some money on getting it ship-shape?
To fly is heaven ...... to Hover is Divine !!!!

Post Reply

Return to “Bad Service”

  • Information
  • Who is online

    Users browsing this forum: No registered users