UFO - United Furniture Outlets - Junk

And this is the part where we moan. If somebody rendered real bad service, weewee'd you off, caused you damage or cheated you (vehicle related), please please let us know by posting it here.
Forum rules
Disclaimer: The views expressed on this entire web site are of the poster only, and do not necessarily represent the views of http://www.Hilux4x4.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; or it's members.

We do encourage our members to please make sure that they can proof the facts they post in the bad service section if they do comment on bad service. We also request our members to please do not get carried away when complaining about bad service. This is a public web site. We would like everybody to know when somebody delivered a bad service bad we do not want it to leave a bad taste in the mouth.
Post Reply
User avatar
cprinsloo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 861
Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1998 D/C 4x4
Real Name: Chris
Club VHF Licence: X52
Location: Mpumalanga

Thu Jul 11, 2013 2:47 pm

Dagsê,

Ons het so 'n paar jaar terug 'n sitkamerstel by UFO gekoop, wat in ons tweede sitkamer gestaan het en bitter min gebruik gesien het. So 'n jaar en 'n half terug trek ons toe en dit word toe ons hoofstel. Na omtrent 'n jaar se gebruik begin die stel toe afdop, lyk nou baie sleg.

UFO reken hulle gee net 'n jaar waarborg, so ek moet maar vir my kry. Dit is so dat die stelletjie al 'n ruk terug gekoop is, maar mens sal verwag dat mens darem meer as 'n jaar se diens uit hom sal kry, selfs al is dit kunsleer. My hond se kussing is ook van kunsleer, en hy lyk na baie misbruik nog baie beter as die sitkamerstel.

So 'n paar fotos aangeheg.

Ek dink UFO se meubels is junk, en hulle attitude nog meer. Onthou dit maar as julle dalk wil meubels koop. As hulle hoegenaamd enige trots gehad het kon ons dalk iets uitgewek het.

Van hulle website:
At UFO we understand the value of a customer and we pride ourselves on providing customers with service excellence, a variety of high quality, value for money furniture and giving customers an unforgettable retail shopping experience.
Wel, dit was beslis vir my 'n
unforgettable shopping experience.
Cheers,

Chris
IMG_7176.JPG
IMG_7176.JPG (32.88 KiB) Viewed 2588 times
IMG_7177.JPG
IMG_7177.JPG (27.34 KiB) Viewed 2588 times
IMG_7180.JPG
IMG_7180.JPG (36.34 KiB) Viewed 2588 times
IMG_7181.JPG
IMG_7181.JPG (33.57 KiB) Viewed 2588 times
IMG_7182.JPG
IMG_7182.JPG (31.99 KiB) Viewed 2588 times
1998 Hilux D/C Lexus VVTi

User avatar
ink
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 194
Joined: Mon Jan 21, 2013 9:34 pm
Town: Middelburg MP
Vehicle: 4.5 NISSAN PATROL
Real Name: Jaques

Thu Jul 11, 2013 2:58 pm

Kunsleer is ma n snaakse ding soms hou dit soms nie maar
Ek weet son gaan nie saam met kunsleer nie

Sitkamerstelle gebruik gewoonlik goedkoop kunsleer waar voertuie duurder tiepe gebruik wat ons alma se sfa bakies die half leer gedeeltes hou in die son modder bier mens,

Beter om materiaal te koop of regte leer

Trek daai banke self oor met kunsleer dis nie so moeilik nie , en plaas ufo op hallo peter mens kry redelik response daar

Post Reply

Return to “Bad Service”

  • Information
  • Who is online

    Users browsing this forum: No registered users