Vandag my redelik vererg vir die Toyota agentskappe.

And this is the part where we moan. If somebody rendered real bad service, weewee'd you off, caused you damage or cheated you (vehicle related), please please let us know by posting it here.
Forum rules
Disclaimer: The views expressed on this entire web site are of the poster only, and do not necessarily represent the views of http://www.Hilux4x4.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; or it's members.

We do encourage our members to please make sure that they can proof the facts they post in the bad service section if they do comment on bad service. We also request our members to please do not get carried away when complaining about bad service. This is a public web site. We would like everybody to know when somebody delivered a bad service bad we do not want it to leave a bad taste in the mouth.
Post Reply
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 604
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Tue Sep 03, 2013 10:51 pm

My Auris was in vir n diens, 45000km. Laat gister namiddag bel hulle en se die agter rem blokkies is klaar, was toe klaar kriewelrig want hoekom agter, gewoonlik is dit voor eerste, en dit kon hulle mos al vroeg oggend gesien het, anyway se toe maar hulle moet dit vervang. Vandag toe ek die kar gaan haal soek hulle R2100, R1400 vir die blokkies plus arbeid, die res van die diens was deel van die diensplan. Ek het later maar geloop , my vrou het besluit sy sal maar betaal. Dis haar kar eintlik. Ek was redelik ontstuimig. :lol:

Ek bel toe die ander agentskap later net om n prys te kry op die pads, maar hulle kon my nie help sonder n VIN no. :evil: Toe hulle ook maar gegroet.

Autozone se die blokkies R500. Sal seker nog n beter prys kry as ek nog gebel het.

Sal maar in die vervolg die ekstras self doen, of iemand ander kry as n agenskap. Niks meer as net wat hulle onder die diensplan moet nie. :evil:
Johan Kriel

Prado

User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 629
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux 2200 4x4 DC
Real Name: Hugo Janse van Rensburg

Wed Sep 04, 2013 5:24 am

Ek stem Johan. My vrou se RunX is ook nou na 5 jaar uit die diensplan uit en ek gebruik nou nogal 'n Land Rover ou om na my karre om te sien (Pro Landy) hier in Morelettapark. Die ou lewer goeie diens en hy het dadelik 'n klomp goed raakgesien wat Toyota nie onder die diensplan na gekyk het nie. Ek kry die gevoel hulle tap net olie en was die kar. :shock: Van die komponente by die agterste remme was vasgeroes en hy moes heeltemal strip en skoonmaak. Gelukkig nie nodig gewees vir nuwe parte nie maar dit is nou op 'n kar wat nou net onder diesplan uit kom en nooit 'n grondpad sien nie.
2012 FJ Sport Cruiser
1986 Hilux DC 4x4

Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 706
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 3d4d Fortuner 4x4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Wed Sep 04, 2013 7:08 am

Johan, ek het daai fight al lankal verloor! Toyota vra 'n flat rate vir remskoene voor en agter, hulle kon ten minste vir jou die kostes vooraf gegee het, dan kon jy besluit het om voort te gaan of nie. My laaste diens het hulle ook vir my gesê my voorste pads is klaar, koste R1800, sorry, ek gaan dit egter self vervang en gaan R600 kos.

Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5043
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Wed Sep 04, 2013 7:13 am

Die handelaar vra ten minste R500 per uur vir arbeid maar betaal die appie wat die werk doen R14.50 per uur!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.

Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 706
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 3d4d Fortuner 4x4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Wed Sep 04, 2013 7:32 am

Thabo, sien dis waar die rate vandaan kom. Hulle boek 'n uur labour per kant, voor en agter (al kan ek jy dit in tien minute per kant doen) plus die parte en belasting en jy trek verby di R2k merk.

User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1391
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Wed Sep 04, 2013 8:17 am

Ek het noudidag in dieselfde stront vas geloop... Die petrol liggie bly aan en in die vasor staan daar "Take to dealer"... so gedaan en klink my algemene probleem se die ontvangs dame sommer vir my dis die diesel filter wat vuil is hulle sal hom moet ruil... Ek vra toe hoeveel die storie kos hulle se toe so +-R250... toe ek die rekening 10 minute later kry na die bakkie se filter geruil is word ek R300 vir n halfuur labour gecharge wat eintlik 5 minute was... Ek wou my toys biki uit die kot moer maar besluit om net te betaal en te f-o..
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar

Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 706
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 3d4d Fortuner 4x4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Wed Sep 04, 2013 1:02 pm

Ai man, hulle het vergeet om my filter op versoek te vervang, en toe ek navraag doen, vervang hulle hom sommer gou in die driveway sonder enige kostes, nie eers vir die element nie. Al nadeel was, ek moes self die diesel wat gemors het by die huis af gespuit het. Hulle was seker bang ek maak weer 'n helse remoer, soos op vorige geleenthede al gebeur het.

User avatar
Bugzy
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 658
Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
Real Name: Buks
Club VHF Licence: X56
Location: Zuurplaat
Contact:

Wed Sep 04, 2013 1:41 pm

Hulle het my ook op 45000 diens gese my rem skoene is klaar - ek se toe ek sal dit self vervang, maar het skoon vergeet om dit te doen. Met die 120000 diens vra ek die diens adviseer hoe lyk my rem skoene.... sy antwoord was: "nog 45% oor - hulle gaan begin rattle voor hulle klaar is" - hoe kan 'n mens hulle vertou as hulle so aanjaag?? :think: :think:

User avatar
IhanvanVuuren
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 46
Joined: Fri Jun 29, 2012 10:15 am
Town: Vereeniging
Vehicle: 2008 D4D DC 4x4 Hilux
Real Name: Ihan
Location: Vereeniging

Wed Sep 04, 2013 2:23 pm

Ek het op my 150 000km diens die bakkie ingevat dat hulle die timing belt vervang. Na hulle die bakkie klaar gediens het, alles aanmekaar is, toe se hulle die waterpomp moet vervang word, sowel as die voorste rem skoene. Die prys vir alles so rondom R6000.

Ek vererg my toe lelik en se vir hulle ek sal dit self doen. Die volgende dag vat ek toe verlof, koop `n nuwe waterpomp en remskoene vir R1000.

Die waterpomp het lank gevat want ek moes weer die timing belt afhaal, maar als en als het dit my omtrent 4 ure gevat. Die remskoene was seker 5min, die lankste was om die bakkie optejack en wiel aftehaal.

Hulle steel openlik by ons.

User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8280
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: Bellville
Vehicle: Langpad (RAV4)
Real Name: Chris

Wed Sep 04, 2013 3:13 pm

Johan jy moes gevra het vir die ou rem skoene .....



nee wat dit mos maar OU TRICK can die trade daai (met al die fabriekate)


so mors hulle toe mos een dag met die "jong blnde poppie" .... vroeg oggend bel hulle oor die brieke, sy sê hulle moet maar aangaan .... bietjie later nog iets, en toe nog iets .... later bel hulle oor die karburator wat nie lekker is nie en n stel gaskets nodig het - maak maar reg ...


Laat middag daag die "jong blonde poppie" op en vra of hulle haar tog net kan wys wat als gedoen is ..... "En waars die brieke-goeters?" ... en so wys hulle haar die een ding na die ander .... "En waar is die karburator?" ... met die wat hulle die bonnet oopmaak, seg sy toe mos: "Waar is die karburator, die voertuig het mos fuel-injection ...."

Storie gaan sy is daar uit sonder om n sent te betaal.

Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5043
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Wed Sep 04, 2013 3:45 pm

Daar is 'n baie goeie rede dat ek my voertuie self diens of deur iemand wat self aan die goed werk, nie iemand wat maar net iets doen om die dag om te kry...

Remskoene is juis so krapperige saaktie! Paar maande voor ons troue het my vrou bande op haar kar laat sit en kry toe dieselfde remskoen storie - gelukkig bel sy eers en ek se ferm 'Nee'. Gaan kry toe maar skoene om dit daai naweek te doen....low and behold, ek het so paar weke gelede dit eers opgesit - en ons is al 3 jaar getroud!!!!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.

Jaco Fourie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 55
Joined: Fri Sep 14, 2012 9:52 am
Town: Centurion
Vehicle: Hilux D/C
Real Name: Jaco

Thu Sep 05, 2013 1:32 pm

Hi Manne, met my ook al gebeur en dit maak flippen seer. Ek het ‘n soortgelyke probleem gehad, maar was aangenaam verras met die fantastiese bystand wat ek gekry het by McCarthy Toyota Centurion. Die bestuurder daar , JJ , het my weer vertroue gegee dat iemand in hierdie wereld nog oor die klient bekommerd is. Bel hulle en vra vir hom (012) 940 5685 of (012) 940 5686.

User avatar
Cleaner
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1642
Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
Real Name: Ernst
Club VHF Licence: X31
Location: NorthGate

Fri Sep 06, 2013 1:53 pm

Jaco Fourie wrote:Hi Manne, met my ook al gebeur en dit maak flippen seer. Ek het ‘n soortgelyke probleem gehad, maar was aangenaam verras met die fantastiese bystand wat ek gekry het by McCarthy Toyota Centurion. Die bestuurder daar , JJ , het my weer vertroue gegee dat iemand in hierdie wereld nog oor die klient bekommerd is. Bel hulle en vra vir hom (012) 940 5685 of (012) 940 5686.
Ek agree oor JJ - Hy is nou een van daai mense op wie jy kan depend! Die man gaan regtig uit sy pad uit om diens te lewer!
ImageImageImage
Image
"Every loaf of bread is tragic story of grains that could've become beer, but didn't. - Walter Thornburgh"
"The best cure for Sea Sickness, is to sit under a tree. - Spike Milligan"

User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 604
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Fri Sep 06, 2013 7:22 pm

Chris hulle het die ou blokkies gegee, was nog seker so 3 - 4mm oor, maar kon ook uit van van daai part fitters se karre gekom het ook, wie sal weet.

Twee dae later toe bel een van hulle en en vra of ek tevrede is met die diens. :wth: In baie duidelike terme toe gese 'NEE', die dame was redelik afgehaal oor my antwoord. Later in die dag bel die werkswinkel voorman my en probeer verduidelik dis nie deel van die diens plan was nie. Ek het maar hom gestop vertel eks ontvrede oor die prys van die agter remblokkies. Toe vertel hy hulle kry die goed oorsee, en is spesiale blokkies, maar hulle werk daar aan om dit plaaslik te kry. Die pirate parts beskadig die skywe reken hy!!.
Toe se ek maar vir hom dis nou te laat hulle het baie jare gehad om n goedkoper leweransier te kry en ek sal nie weer my kar by hulle laat diens nie.

Gobabis Toyota kom haal jou kar en en diens dit goedkoper as wat die moere hier in Whk doen, en hulle gee beter afslag op nuwe karre ook, so sal maar in die vervolg daar heen gaan. Ek het my eerste LC by hulle gekoop. Ons Toy agentskap in Okahandja is verkoop aan n plaaslike besigheidsman en my goeie vriend, die bestuureder is laat gaan, so ek deel ook nie meer met hulle nie.

Ek gebruik elkgeval vir my ander karre n plaaslike outjie wat meer weet van Toyotas as Toyota self. ;-)
Johan Kriel

Prado

User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2866
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Fri Sep 06, 2013 9:45 pm

Ja nee, ou scheme die van Toyota. Agente al vir my gese my Hilux se pads is klaar, dan doen ek nog 20 000km met dieslefde pads wat "klaar" is.
ImageImage
Image

pung.
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 15
Joined: Fri Jul 19, 2013 8:55 pm
Town: cape town
Vehicle: 2.4 sfa hilux
Real Name: armien

Fri Sep 06, 2013 11:33 pm

ja ne thats the way the cookie crumbles. ek ry al die jare maar net my ou conquest tazz. en ook my 96 sfa hilux. as enigiets verkeerd gaan dan fix ek self en die beste is jy die parte enige plek. :yahoo: :yahoo: :yahoo:

User avatar
Team Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 136
Joined: Tue Nov 05, 2013 7:43 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: Werks Hilux
Real Name: Wilhelm

Wed Nov 13, 2013 8:40 pm

So dis nie net ek wat sukkel met van die toyota dealers hier in Gauteng nie.Het my trok in gestuur vir n diens by Imperial,vra toe n leen voertuig want ek moet tussen konstruksie site ry.Sommer prontuit nee.Ek se toe daar waar ek vandaan kom het jy die opsie,die bestuurder lag toe net.
Laat diens toe maar my trok.Die aand op pad huis toe,werk die hoof ligte te nie.kyk onder bonnet,f7se is uitgehaal..Bel volgende oggend hulle,die bestiurder se toe ek weet nie waarvan ek praat nie.Ry toe weer na hulle toe,skuins bevoeterd, en se vir die ou nou wys my watts fout.Toe is die fuse weg en niemand weet hkm nie.

Kry n oproep en vra hoe is die diens gewees.Se toe reguit hulle kan by van die platelandse agentskappe gaan leer en noem n 9aar na,e van pleke.Die dame sit die foon neer in my oor.

Wel ek diens my trok nie meer by enige imperiaal plekke nie

User avatar
Genissie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 212
Joined: Mon Oct 28, 2013 1:23 pm
Town: Hartenbos
Vehicle: LC 80, 4500
Real Name: Andries
Club VHF Licence: X254
Location: Hartenbos

Wed Nov 13, 2013 11:08 pm

so vra ek n paar maande terug by die steqlers wat kos die lc 80 se agter deur se gas pompies.... sit julle.... R1800 ELK, en hulle het nerens voorraad nie, het nie gevra oor die bonnet s'n nie.
so kry ek nuwes by mcnaughtans, 2 vir die cruiser plus 2 vir sy bonnet, sommer nuwes vir die camry se bonnet ook en dag toe wth, terwyl ek hier is sommer vir die trailer ook, R740 vir die lot.

en snaaks genoeg diens parte soos filters is goedkoper by toyota as die pirates
Image
Image
Image
Image
Image

User avatar
TOYODA
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 678
Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
Real Name: Tiaan

Thu Nov 14, 2013 2:04 am

Nou voel ek baie bly, of anders is geluk net aan my kant.....

Ek het nog nooit 'n probleem met die 2 stealers wat ek besoek, gehad nie. Behalwe vir mal pryse op parte/ekstras, het ek nog nooit 'n probleem met 'n diens gehad, of die uitsorteer van klein foutjies nie.

Miskien is/was my Toyota's nog sover die "als loop reg, altyd reg" tipe. :think:

Post Reply

Return to “Bad Service”

  • Information
  • Who is online

    Users browsing this forum: No registered users