Vaal Toyota Sasolburg

And this is the part where we moan. If somebody rendered real bad service, weewee'd you off, caused you damage or cheated you (vehicle related), please please let us know by posting it here.
Forum rules
Disclaimer: The views expressed on this entire web site are of the poster only, and do not necessarily represent the views of http://www.Hilux4x4.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; or it's members.

We do encourage our members to please make sure that they can proof the facts they post in the bad service section if they do comment on bad service. We also request our members to please do not get carried away when complaining about bad service. This is a public web site. We would like everybody to know when somebody delivered a bad service bad we do not want it to leave a bad taste in the mouth.
Post Reply
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1392
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Tue Apr 14, 2015 7:17 am

Vroulief vat haar kar om gediens te word en se sommer vir die mense sy sal wag aangesien die 75k km diens op haar carolla n minor service is en dit volgens hulle net 1 en n half ure gan neem... Die diens vat toe n volle 40minute waarna sy die papiertjie teken en in die pad val aangesien die kar nog onder diens plan is... Met die wat sy weg ry by toyota gooi sy ook petrol in aangesien die petrol liggie nou brand en daar kom sy toe agter dat die fuel guage nie meer werk nie... Sy vat die kar toe terug toyota toe waar hulle se al wat fout is is die ding moet gereset word en dit net 10min sal vat... n uur later is sy daar weg met n kar wat net soos petrol ruik binne(en ons het n 7maande oue baba) maar, ruite oop sorteer toe die probleem... 30km verder val die naald weer na empty en die range meter val na 0km. Sy bel toe toyota en praat met n Pieter wat toe se die kar moet terug die volgende oggend en sy n leen kar kan kry vir die oggend en dit probleem vinnig uit sorteer sal word. Sy bel toe menigde male tot 1uur die middag om te hoor of haar kar klaar is waar die mense haar antwoord hulle weet nie en al wie weet is Pieter, wat nie daar is op die oomblik nie(4ure lank). 1uur besluit sy sy kan nie langer wag nie en ry na toyota waar sy sien haar kar staan daar en vra toe die Pieter wat die probleem was waar hy haar ongeskik antwoord dat die range meter en guage net werk as die kar vol gemaak word na die diens... Nou ry sy nogsteeds met n kar wat elke oggend soos petrol stink maar die ding werk darem. Ek dink die feit dat so aap dink dat enige mens sulke *a* moet glo is belaglik... Nie een van die 3 toyotas in my yard sal weer vaal toyota sasolburg toe gan nie... Ek sal maar eerder langer wag vir n diens of iets by vereeniging waar ek nog altyd goeie diens gekry het...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar

User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3798
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Parys
Vehicle: 1. Toyota Prado VX 3.4V6 2. Volvo S40 T4 A/T
Real Name: Johan
ORRA Call Sign: X45
Location: Free State

Tue Apr 14, 2015 5:02 pm

Stef,

Jammer om te hoor van jou probleem met die handelaar in Sasol!! Ja ek kan ook net se dat al ons Toy's word in Vereeniging gediens en nog net altyd die heel beste ontvang daarso. Dalk moet jy die saak gaan bespreek met die Handerlaarshoof want ek sal jou nou se dat hy nie eers bewus is van die probleem nie en dat hy ten minste die betrokke partye se sake kan werk as hy weet daarvan.
Image

Johan Marais

Post Reply

Return to “Bad Service”

  • Information
  • Who is online

    Users browsing this forum: No registered users