Page 1 of 1

15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Fri Apr 30, 2010 9:07 am
by CasKru
Hey Guys and Gals,

Hennie Jackson has sponsored 2 X 2nd hand Hilux D4-D Mags (15 inch) to auction off. The funds will be given to Kagiso (Uncly Mac) for their out reach to Botswana. This auction will run till Monday. It will also run on the Nissan & 4x4Community forum and the highest bid will receive the mags. Attached is pictures of the mags on auction:
IMG_5815.JPG
DSC00743.JPG
There is a reserve price of R400

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Fri Apr 30, 2010 9:30 am
by HennieJ2
There are some worn BF Goodrich AT tyres that comes with the mags 31x10.5 R15 and they are only good for spare wheels or off-roading - app. 3mm tread left.

HJ

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Fri Apr 30, 2010 9:35 am
by SuidWes
R400 for the 2 tyres...

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Fri Apr 30, 2010 1:11 pm
by HennieJ2
Dis 'n start Nico - dankie solank.

HJ

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Sun May 02, 2010 12:31 pm
by tp007
hi Hennie
Sal die rims op my Tuna pas,t.o.v. Offset en gate?

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Sun May 02, 2010 4:51 pm
by Wolweseun
Bid R450

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Sun May 02, 2010 4:55 pm
by HennieJ2
tp007 wrote:hi Hennie
Sal die rims op my Tuna pas,t.o.v. Offset en gate?
Die rims pas op die Fortuner, maar die FT het oorspronlik met 16" uit gekom - hierdie is 15"

HJ

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Sun May 02, 2010 5:47 pm
by Witblits
R1000.00

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Sun May 02, 2010 6:28 pm
by HennieJ2
Hey, dis die gees daai - nou begin die manne warm word....

HJ

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Sun May 02, 2010 7:03 pm
by SuidWes
My bid was for the tyres only but I understand if you can't split tyres and rims...

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Sun May 02, 2010 7:25 pm
by HennieJ2
Jaco, miskien het die hoogste bidder dalk nie die tyres nodig nie en dan kan julle mos besigheid gesels.......

HJ

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Mon May 03, 2010 8:14 am
by Witblits
Ja, my bod is net vir die rims. So, Jaco, ons gesamentlike bod is R1400.00?
Hennie - die rims sal pas op my bakkie?

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Mon May 03, 2010 11:05 am
by HennieJ2
Jip, as dit die bakkie op die foto is, dan is dit definitief nuwer as 2005. Die wiele is van my 2006 D4D 3.0 dubbel cab en hulle gebruik die selfde as die single cabs.

HJ

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Mon May 03, 2010 11:17 am
by SuidWes
Ja, my bod is net vir die rims. So, Jaco, ons gesamentlike bod is R1400.00?
Dis Reg :thumbup: Hennie kan jy 'n foto post van die tyres.

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Mon May 03, 2010 11:24 am
by HennieJ2
OK- sal vanaand gou fotos neem en post.

HJ

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Mon May 03, 2010 11:30 am
by Kagiso
DANKIE manne. Witblits, Jaco, Hennie .. almal - Eisjjjj, ek staan net en tel seeninge. Ek gaan hierdie verhaal met die Boesmans deel...
DO you care.jpg

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Tue May 04, 2010 7:56 am
by HennieJ2
D4D 4.JPG
D4D 1.JPG
D4D 1.JPG (94.4 KiB) Viewed 32294 times
D4D 3.JPG

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Tue May 04, 2010 9:23 am
by SuidWes
Dis reg - Dankie Hennie!

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Tue May 04, 2010 9:39 am
by HennieJ2
Obviously het die Hilux club die beste gedoen - R1k vir die 2 mags en R400 vir die 2 bande. Kan die manne (Andre en Jaco) asb. net vir Mac (Kagiso hier bo) PM met hulle mail besonderhede. Hy sal dan vir julle die bank besonderhede gee, waar julle die geld kan in betaal. Intussen moet ons begin reel hoe ons die items by hule nuwe base te kry.

Dankie vir almal wat deel geneem het. Julle sal nie besef hoe handig gaan die ekstra paar rand help met die manne se uitreik nie. Die ekstra hike :shock: in die brandstof prys kom op 'n slegte tyd vir hulle. :evil:

Weer-eens - DANKIE aan Andre en Jaco !!!!!!!! :clap: :clap: :clap:

Groete

Hennie
PS: Dankie vir die Hilux forum en Cassie vir die reelings.

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Tue May 04, 2010 10:19 am
by CasKru
HennieJ2 wrote:Obviously het die Hilux club die beste gedoen - R1k vir die 2 mags en R400 vir die 2 bande. Kan die manne (Andre en Jaco) asb. net vir Mac (Kagiso hier bo) PM met hulle mail besonderhede. Hy sal dan vir julle die bank besonderhede gee, waar julle die geld kan in betaal. Intussen moet ons begin reel hoe ons die items by hule nuwe base te kry.

Dankie vir almal wat deel geneem het. Julle sal nie besef hoe handig gaan die ekstra paar rand help met die manne se uitreik nie. Die ekstra hike :shock: in die brandstof prys kom op 'n slegte tyd vir hulle. :evil:

Weer-eens - DANKIE aan Andre en Jaco !!!!!!!! :clap: :clap: :clap:

Groete

Hennie
PS: Dankie vir die Hilux forum en Cassie vir die reelings.
Ons help graag waar ons kan :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Hilux forum is tops

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Tue May 04, 2010 10:46 am
by SuidWes
Groot plesier :thumbup:

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Tue May 04, 2010 3:19 pm
by Witblits
My plesier. Sal vir Mac PM. As ons net die mags in of rondom Kaapstad of Malmesbury kan kry, kan ek gaan optel. Dankie baie, Hennie.

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Tue May 04, 2010 3:38 pm
by Witblits
Mac - die verdomde program weier dat ek 'n PM stuur. En vir my om te post vat gemiddeld so 10 probeerslae elke keer - gooi my elke keer terug na die login bladsy. Sal jy my asb. PM met jou epos adres.

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Tue May 04, 2010 4:52 pm
by SuidWes
Mac, PM sent.

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Thu May 06, 2010 11:39 pm
by Kagiso
Manne - i am at a loss for words .. al wat oompie ook maar kan sê is BAIE dankie.
As ons trug is sal ons mooi verslaggie opstel en hier kom inplak

Witblits en Suidwes - aan julle manne - BAIE Dankie - daai geldjie gaan baie verrig op hierdie uitreik. Dankie manne.

Nou - vir elkeen wat Glo en wie die vrymoedigheid het [en onthou :wave: ] Ons het ook julel gebedsdekking nodig, asseblief.
Ele dag - vir ons op di euitreik, voertuie, toerusting en die veral, dat Die Heilige Gees die harte sal voorberei daar waar ons gan uitreik.

TOV di eklere insameling - Daar is so bykans 3-Ton klere ingesamel - waarvan die grootste gros alreeds saam met ds Gawi en sy Glory Lorry oppad i sna Xanagas.
ons ander vertrek DV Saterdag oggend. .. om 'n verskil te gaan maak - maar BAIE dankie vir julel steun, moreel en en in Geloof..
Botsw need.jpg
(169.17 KiB) Downloaded 3004 times

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Tue May 11, 2010 5:52 pm
by HennieJ2
Jaco & Andre, ek het vandag julle goeters by Cassie afgelaai (dankie Cassie) - Andre, ek sal hulle so dag voor die tyd weer 'n reminder gee. Marc neem vir ons dit halfpad (dankie Marc) en dan bring Thys en Niel dit tot in die Kaap. (dankie Thys en Niel)

Groete

Hennie

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Tue May 11, 2010 8:00 pm
by Witblits
Baie dankie vir al die moeite Hennie, Cassie, Mark, Niel en Thys. Dit word hoog waardeer. Laat my asseblief weet waar ek moet kom afhaal.

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Tue May 11, 2010 8:51 pm
by CasKru
Witblits wrote:Baie dankie vir al die moeite Hennie, Cassie, Mark, Niel en Thys. Dit word hoog waardeer. Laat my asseblief weet waar ek moet kom afhaal.
Groot plesier. As jy wil kan jy dit hier in Benoni kom oplaai.. :D: :D: of dalk sal Niel of Thys vir jou 'n beter offer hê

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Wed May 12, 2010 9:02 am
by ThysdJ
Die Fordjie sal die 2 rimme met 'n smile Kaap toe dra... :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Wed May 12, 2010 10:42 am
by HennieJ2
Baie dankie Thys - eintlik ook 'n groot dankie aan die manne wat die geld bewillig het om Mac-hulle te help. Andre en Jaco - baie dankie vir julle ondersteuning vir 'n goeie saak!!!!!

Hennie

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Tue May 25, 2010 1:55 pm
by Niel
Andre het die rims vandag by my opgetel :thumbup:

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Tue May 25, 2010 2:13 pm
by HennieJ2
Baie Dankie - Marc, Niel, Thys, Andre, Jaco, Cassie - sommer almal wat gehelp het. Dit word sommer erg waardeer.

Groete

Hennie

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Tue May 25, 2010 2:35 pm
by OOOOMS
HennieJ2 wrote:Baie Dankie - Marc, Niel, Thys, Andre, Jaco, Cassie - sommer almal wat gehelp het. Dit word sommer erg waardeer.

Groete

Hennie
Groot plesier Hennie, ek het ook 'n sticker vir jou indien jy die kant toe kom, wat Thys vir jou laat maak het :wink:

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Tue May 25, 2010 4:34 pm
by CasKru
HennieJ2 wrote:Baie Dankie - Marc, Niel, Thys, Andre, Jaco, Cassie - sommer almal wat gehelp het. Dit word sommer erg waardeer.

Groete

Hennie
Groot plesier.. nie dat ek regtig iets gedoen het nie :)

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Tue May 25, 2010 5:08 pm
by ThysdJ
Plasier... vir almal, ek het net die Ford gery... :twisted: :twisted: Bemark daai stickers (no pun intended) :thumbup: :thumbup:

Re: 15" D4-D Mags - Auction - Funds to go towards outreach

Posted: Tue May 25, 2010 7:25 pm
by HennieJ2
Sonder al julle manne sou ons nooit vir Oom Mac-hulle kon help nie - so moenie nou so beskeie staan en wees nie. EK se baie baie dankie, ons se baiei baie dankie.......

Hennie