Ou Toppie Oortuig

Tell us a bit more about your Hilux (or other 4x4) and show off with some pictures.
Post Reply
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Ou Toppie Oortuig

Post by Paul Grobler »

Hi Julle

Het uiteindelik die ou toppie oortuig gekry vandag om vir hom nie n FORD te koop nie en eerder te bele in n SFA HILUX :lol: :think:

Toe ek weer sien toe is hy trug met een en Pola se hart pomp tjoklits
NOU MOET EK HOM NOG NET OORTUIG OM ONS OP DIE FORUM TE JOIN :crazy: :wth:
Attachments
DSC00844_1.JPG
5de Rat brights
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12696
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Ou Toppie Oortuig

Post by Family_Dog »

Paul, jy't my amper laat skrik! Het gou gaan kyk of Bulldog nog in die garage geparkeer is...
4x4 008.jpg
4x4 008.jpg (92.63 KiB) Viewed 1437 times

-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Ou Toppie Oortuig

Post by Paul Grobler »

Hi Eric

Jy moet wakker wees :clap: :clap: :shock:
5de Rat brights
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Ou Toppie Oortuig

Post by OOOOMS »

Paul Grobler wrote:Hi Eric

Jy moet wakker wees :clap: :clap: :shock:
Eric het so baie voertuie hy moet elke aand roll-call hou voor hy gaan slaap in die aand :lol: :lol: :lol:
Paul Grobler wrote:Hi Julle

Het uiteindelik die ou toppie oortuig gekry vandag om vir hom nie n FORD te koop nie en eerder te bele in n SFA HILUX :lol: :think:

Toe ek weer sien toe is hy trug met een en Pola se hart pomp tjoklits
NOU MOET EK HOM NOG NET OORTUIG OM ONS OP DIE FORUM TE JOIN :crazy: :wth:
Paul, dis goeie nuus, sommer baie goed :thumbup:
User avatar
2.8 d/cab SFA
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1407
Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
Town: Boksburg
Vehicle: Yamaha R1
Real Name: John
Location: Boksburg

Re: Ou Toppie Oortuig

Post by 2.8 d/cab SFA »

mooi ek sien dubble
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
ImageImage
Post Reply

Return to “Members' Vehicles”