Hi Julle
Het uiteindelik die ou toppie oortuig gekry vandag om vir hom nie n FORD te koop nie en eerder te bele in n SFA HILUX
Toe ek weer sien toe is hy trug met een en Pola se hart pomp tjoklits
NOU MOET EK HOM NOG NET OORTUIG OM ONS OP DIE FORUM TE JOIN :wth:
Ou Toppie Oortuig
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Ou Toppie Oortuig
Paul, jy't my amper laat skrik! Het gou gaan kyk of Bulldog nog in die garage geparkeer is...
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Ou Toppie Oortuig
Eric het so baie voertuie hy moet elke aand roll-call hou voor hy gaan slaap in die aandPaul Grobler wrote:Hi Eric
Jy moet wakker wees
Paul, dis goeie nuus, sommer baie goedPaul Grobler wrote:Hi Julle
Het uiteindelik die ou toppie oortuig gekry vandag om vir hom nie n FORD te koop nie en eerder te bele in n SFA HILUX
Toe ek weer sien toe is hy trug met een en Pola se hart pomp tjoklits
NOU MOET EK HOM NOG NET OORTUIG OM ONS OP DIE FORUM TE JOIN :wth:
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg