Hannes se Hilux
- Hannes Thirion
- High Range 4WD
- Posts: 49
- Joined: Wed Nov 14, 2007 8:30 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2004 Toyota HiLux KZ-TE DC 4x4
- Real Name: Hannes
- Contact:
Hannes se Hilux
July 2009. Back home from Tanzania, 11592 km, 28 days
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Hannes se Hilux
Netjiese Hilux Hannes.
Vertel so bietjie meer van daardie trippie.
Vertel so bietjie meer van daardie trippie.
Know what you don't know.
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
- Hannes Thirion
- High Range 4WD
- Posts: 49
- Joined: Wed Nov 14, 2007 8:30 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2004 Toyota HiLux KZ-TE DC 4x4
- Real Name: Hannes
- Contact:
Re: Hannes se Hilux
'Vertel so bietjie meer van daardie trippie.'
Heinrich,
Na amper 'n jaar het ek nou nog nie die trip report klaargemaak nie. Nou so +- 40% klaar.
Gaan kyk gerus intussen na my fotos op Flickr by http://www.flickr.com/photos/hannes_thirion/" onclick="window.open(this.href);return false;
Daar is Sets van Malawi, Tanzania, Botswana, Zambia, Mikumi NP, Tarangire NP, Manyara NP, Serengeti, Ngorongoro en Lake Natron, alles fotos van die trip.
Ek het bewaringsgebiede vir Mapa gaan map. Sien http://www.mapaproject.org/" onclick="window.open(this.href);return false;
Dit was net ek en 'n vriend in my Hilux. Enigste probleme was water in die diesel in Tanz en 'n slow puncture terug in Botswana.
Na die trip het ek net nog meer respek vir en vertroue in my Hilux. Tans op +- 227k km.

- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Hannes se Hilux
Baie se droom !!!!! Wel gedaan !!!!
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....

- Kagiso
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 377
- Joined: Thu Nov 15, 2007 12:52 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: Datsun SAFARI aka LOBO, Nissan Patrol GQ
- Real Name: Mac
Re: Hannes se Hilux
Haijjj daa Ouboet - lekker om jou hier raak te sien. Vertel sommer di emanne van die çKhomanie besoek ook? - en wys van daai asemrowende fotos van jou.
Outreach2Africa - In support of Missionaries of Africa: Helping God's children doing God's work.
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!