Oupoot se ou en nou nuwe hart.

Tell us a bit more about your Hilux (or other 4x4) and show off with some pictures.
Post Reply
Castos
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 442
Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: Ry die vyand
Real Name: Reynard
Club VHF Licence: B01

Oupoot se ou en nou nuwe hart.

Post by Castos »

My Hilux se naam is OuPoot. Die wit olifant van kringe in die bos.

Na omtrent 'n jaar se gesukkel met die 3RZ wat ek dink vrot was van dag 1 af. Het OuPoot nou 'n nuwe hart gekry. Lexus V8. Hier is so paar fotos.
Attachments
In sy hart kamer!!!
In sy hart kamer!!!
Nuwe hart. 1UZ V8
Nuwe hart. 1UZ V8
Ou Hart. Siek 3RZ
Ou Hart. Siek 3RZ
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: Oupoot se ou en nou nuwe hart.

Post by Spartan »

Nou wat was fout met die 3RZ en wat is jou plan met hom :?:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
User avatar
Gertc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 679
Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 3.0L Fortuner
Real Name: Gert Combrink
Club VHF Licence: Xray05
Location: Noord Wes

Re: Oupoot se ou en nou nuwe hart.

Post by Gertc »

Lyk netjies. Onthou net om die water pype op tekoppel anders gaan die ene ook baie vinnig siek word. Wie doen die ombouing vir jou?
Castos
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 442
Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: Ry die vyand
Real Name: Reynard
Club VHF Licence: B01

Re: Oupoot se ou en nou nuwe hart.

Post by Castos »

Jaco, dit lyk soos ringe. Die 3RZ het so 1lt olie op 200km gebruik en kon nie meer rev bo 3500rpm nie. En na 'n jaar se sukkel en baie RRRe in die engin ingooi was dit maar tyd om 'n besluit te neem. Doen Lexus wat baie betroubaar is of verkoop die bakkie en koop iets anders? Wel ons het gekyk, en daar is niks wat enige emosies by my of my vrou aanrits nie. So dis maar Lexus en geniet nou alles van die Hilux lewe.

Gert, ja die pype is darem nou mooi op en sy idle soos wat net 'n V8 kan. Uitlaat is vandag gedoen en powersteering is more op die lys. Vannag is rus aand. Tot 1 -2 uur elke aand vir 2 weke is rof!! Man ek en 2 vriende doen alles self. Nico van Rensburg in Nelspruit is "Projek Leier", Pietman hier op die forum is die ander man wat help. Nico het al so paar van die engins gedoen en hy mag maar. Hy het 'n kollege vir Mech en gaan die 3RZ gebruik as een van die toets stasies.

Persoonlik wou ek 'n pik vat en daai blok in sy m....... inslaan :twisted:
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
User avatar
Pietman
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 289
Joined: Tue Sep 16, 2008 9:33 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 2005 Hilux V6 4L D/C 4X4
Real Name: Pieter

Re: Oupoot se ou en nou nuwe hart.

Post by Pietman »

Was die beste besluit wat jou kon doen ou maat.

Oupoot gaan nou brul soos n' jong bul in die bos... :D

En kringe hardloop om al die ander...

:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
EX ALTO VINCIMUS
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: Oupoot se ou en nou nuwe hart.

Post by Spartan »

Pietman wrote:En kringe hardloop om al die ander...
Versigtig met daai statement :wink:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
User avatar
Pietman
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 289
Joined: Tue Sep 16, 2008 9:33 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 2005 Hilux V6 4L D/C 4X4
Real Name: Pieter

Re: Oupoot se ou en nou nuwe hart.

Post by Pietman »

:lol: :lol: :lol:
EX ALTO VINCIMUS
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: Oupoot se ou en nou nuwe hart.

Post by Mr_B »

Pietman wrote:En kringe hardloop om al die ander...
As long as the fuel lasts... :twisted:
User avatar
2.8 d/cab SFA
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1407
Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
Town: Boksburg
Vehicle: Yamaha R1
Real Name: John
Location: Boksburg

Re: Oupoot se ou en nou nuwe hart.

Post by 2.8 d/cab SFA »

so pretty
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
ImageImage
User avatar
Gertc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 679
Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 3.0L Fortuner
Real Name: Gert Combrink
Club VHF Licence: Xray05
Location: Noord Wes

Re: Oupoot se ou en nou nuwe hart.

Post by Gertc »

Reynard

Kostes sover?
Castos
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 442
Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: Ry die vyand
Real Name: Reynard
Club VHF Licence: B01

Re: Oupoot se ou en nou nuwe hart.

Post by Castos »

Nee hel, ek kan dit nie in die publiek bekend maak nie. Dis soos om uit die klerekas te kom.
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
User avatar
cprinsloo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 859
Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1998 D/C 4x4
Real Name: Chris
Club VHF Licence: X52
Location: Mpumalanga

Re: Oupoot se ou en nou nuwe hart.

Post by cprinsloo »

Lyk kwaai!!!

Ek sien daar is nou 'n paar plaatjies op die firewall, is dit nog die oorspronklikes?

C
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
Castos
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 442
Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: Ry die vyand
Real Name: Reynard
Club VHF Licence: B01

Re: Oupoot se ou en nou nuwe hart.

Post by Castos »

Ja, ek het darem reg gekom met die polisie daaroor verlede jaar. Hopelik die keer, sal dit makliker gaan met al die papiere in plek.
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10649
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Oupoot se ou en nou nuwe hart.

Post by pietpetoors »

Watse radiator het julle ingesit?
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
Castos
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 442
Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: Ry die vyand
Real Name: Reynard
Club VHF Licence: B01

Re: Oupoot se ou en nou nuwe hart.

Post by Castos »

pietpetoors wrote:Watse radiator het julle ingesit?
Piet ek het 'n 2.7 sin gebruik. Hierdie een het ook 'n oil cooler in so het die kragstuur op hom gekoppel.
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: Oupoot se ou en nou nuwe hart.

Post by Spartan »

Castos wrote:
pietpetoors wrote:Watse radiator het julle ingesit?
Piet ek het 'n 2.7 sin gebruik. Hierdie een het ook 'n oil cooler in so het die kragstuur op hom gekoppel.
2.7 Bull nose ne
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
Castos
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 442
Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: Ry die vyand
Real Name: Reynard
Club VHF Licence: B01

Re: Oupoot se ou en nou nuwe hart.

Post by Castos »

Nope, 98-2002 shape. 4x2. Hy pas net so mooi in hoef niks te sny of boor nie.
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: Oupoot se ou en nou nuwe hart.

Post by Spartan »

Castos wrote:Nope, 98-2002 shape. 4x2. Hy pas net so mooi in hoef niks te sny of boor nie.
:thumbup: :thumbup:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
Post Reply

Return to “Members' Vehicles”