Kykdaar se wa
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 268
- Joined: Mon Feb 15, 2010 2:02 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux V6
- Real Name: Andre
Kykdaar se wa
Hoop hierdie werk (geneem by DeWildt) -
Last edited by CasKru on Fri Jun 04, 2010 2:06 pm, edited 1 time in total.
Reason: removed URL tags
Reason: removed URL tags
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Kykdaar se wa
Nice pics, Andre'! ... and a beautifully kept SFA!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

Baie mooi was dit by De Wildt?
-
- High Range 4WD
- Posts: 80
- Joined: Thu Apr 23, 2009 4:20 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: '96 hilux dbl cab
- Real Name: Andre
Re: Kykdaar se wa
bleddie mooi bakkie hoor, as jy hom ooit wil verkoop............. dan bless ons jou
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 268
- Joined: Mon Feb 15, 2010 2:02 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux V6
- Real Name: Andre
Re: Kykdaar se wa
Dankie ouens
Die Wa is my trots en ek pas hom soos goud op. Het vroer jare een gehad en was dom genoeg om hom te verkoop. Nie n fout wat ek ligtelik sal herhaal met hierdie outjie nie.
Die vetseun daar langs my in die kajuit is die befaamde Engel (Hermann) en die foto's was geneem tydens sy opleiding by DeWildt.
Hy het partykeer lekker gelag vir my as hy se "jy gaan nou hier op ry", bv. by Gert se klip en ek vir hom se "jy is f@##ken mal"
Die eerste foto waar die wiel in die lug is, is dit juis hy agter die stuur - Hy moes die Hilux gebruik om vir die ander te demo en te wys dat die obstacle gedoen kan word

Lekker man Daai ou 'Engeltjie' KAN LEKKER STIRRRRR.....
- Turbo
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 345
- Joined: Thu Oct 04, 2007 8:23 am
- Town: Brackenfell Cape Off-road Country
- Vehicle: Range Rover Classic 3.5 V8
- Real Name: Jaco
Re: Kykdaar se wa
Daar is darem niks so mooi soos 'n SFA wat cross axle's ry
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: Kykdaar se wa
Stunning!
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- Rooies
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 378
- Joined: Wed Apr 07, 2010 12:05 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 1994 2.4i (22RE) D/C Raider 4X4
- Real Name: Rudi
Re: Kykdaar se wa
Dit is sommer baie mooi. Kan nie wag dat Rooies so mooi moet flex nie, kry een van die dae nuwe vere by Mikem.
ROOIES: 1994 2.4i (22RE) Raider D/C - 200 000kms - Brospeed Branch & Powerflow Exhaust
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Kykdaar se wa
Baie mooi lux...!!!
Re: Kykdaar se wa
Mooi man, hoe gaan dit met Woef
viewtopic.php?f=14&t=14450&hilit=dexter" onclick="window.open(this.href);return false;
viewtopic.php?f=14&t=14450&hilit=dexter" onclick="window.open(this.href);return false;
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Kykdaar se wa
Nice Lux en lyk na 'n lekker track.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Kykdaar se wa
Is nou sommer lus om te gaan 4x4