Photo of my Hilux - Danie Kok
-
- High Range 2WD
- Posts: 10
- Joined: Wed Jun 02, 2010 7:34 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 94 Hilux D/C
- Real Name: Danie
Photo of my Hilux - Danie Kok
As promised a photo of my Hilux...hope the upload was done correctly! Danie
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: Photo of my Hilux - Danie Kok
Lyk mooi met die rooi. Paar agrisiewe tyres op daai wa van jou!
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Photo of my Hilux - Danie Kok
Danie... daai bakkie van jou lyk darem maar netjies man. En as ek die storie so kyk is jy 'n Goodyear Wrangler fan :)
To God be the glory
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Photo of my Hilux - Danie Kok
...het jy daai bakkie gekoop vir die teerpad voor jou huis en nie vir die bos nie. kyk net hoe lyk die pad daar by die agter wie l, ai ai ai.......En as ek die storie so kyk
Danie ek spot maar net so bietjie, dis regtig 'n besondrse mooi wa daai.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Ratel-06
- High Range 4WD
- Posts: 89
- Joined: Sun Apr 11, 2010 1:36 pm
- Town: Melkrivier - Limpopo
- Vehicle: Toyota Hilux 4.0-V6 Auto 4x4, ONCA Bullbar - Towbar & Rocksliders, 2" OME Suspension, 2" Body Lift, 33"x12,5" Khumo MTR's
- Real Name: Albert
Re: Photo of my Hilux - Danie Kok
Danie,
Dis nou n mooi Lorrie daai..... lyk my jy het n paar Khumo tyres op...... watse grootte?
Dis nou n mooi Lorrie daai..... lyk my jy het n paar Khumo tyres op...... watse grootte?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Photo of my Hilux - Danie Kok
Daai is hoe jy weet die foto is in Suid Afrika geneemPiesang wrote:...het jy daai bakkie gekoop vir die teerpad voor jou huis en nie vir die bos nie. kyk net hoe lyk die pad daar by die agter wie l, ai ai ai.......En as ek die storie so kyk
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Photo of my Hilux - Danie Kok
Danie, dit lyk sommer spiekeries. Baie mooi.
Ek sien daai agtersty Khumo eet sommer die teer van die pad af.
Ek sien daai agtersty Khumo eet sommer die teer van die pad af.
Know what you don't know.
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 268
- Joined: Mon Feb 15, 2010 2:02 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux V6
- Real Name: Andre
Re: Photo of my Hilux - Danie Kok
n Wa om op trots te wees
- Wave
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Tue May 18, 2010 3:52 pm
- Town: Edenvale
- Vehicle: Tuna 3.0 D4D 4x4
- Real Name: Geoff
- Location: Edenvale
- Contact:
Re: Photo of my Hilux - Danie Kok
The red looks fantastic!
'09 Toyota Fortuner 3.0 D4D 4x4 (M)
'14 VW Polo 1.2 TSI H/L (Swambo's)
'10 Conqueror Comfort
'14 VW Polo 1.2 TSI H/L (Swambo's)
'10 Conqueror Comfort
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Photo of my Hilux - Danie Kok
mooi wa :)
-
- High Range 2WD
- Posts: 10
- Joined: Wed Jun 02, 2010 7:34 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 94 Hilux D/C
- Real Name: Danie
Re: Photo of my Hilux - Danie Kok
Dankie vir die komplimente, die bande is Kumho's 33" MT. Nogal vir 'n goeie prys gekry, R1600 per band. Ek was aanvanklik op soek na 31's maar die beste prys vir R1500, toe vat ek maar die grotes. Nou het ek 'n probleem - meer hoogte nodig!!!
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Photo of my Hilux - Danie Kok
Lyk kwai ja!
Ek sal uitkyk vir jou wa. Daars noggal 'n paar rooi Luxe hier innie Strand.
As jy jou voorste as 35mm voorentoe skuif sal dit nie nodig wees om die trokkie te lig nie.
Ek sal uitkyk vir jou wa. Daars noggal 'n paar rooi Luxe hier innie Strand.
As jy jou voorste as 35mm voorentoe skuif sal dit nie nodig wees om die trokkie te lig nie.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29856
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Photo of my Hilux - Danie Kok
A beautiful thing to behold, Danie! You have every right to be proud of your Lux!
Looking forward to seeing more pictures of you and the van together with the Western Cape guys on their outings!
Looking forward to seeing more pictures of you and the van together with the Western Cape guys on their outings!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- koeka
- Low Range 4WD
- Posts: 177
- Joined: Sat Mar 29, 2008 2:09 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: Toyota hilux D/C 3.0 D4D 4x4
- Real Name: Rudi
- Contact:
Re: Photo of my Hilux - Danie Kok
Danie
Daai trok van jou lyk goed man!!!
Daai trok van jou lyk goed man!!!
Koeka
Ek stoot eerder my Toyota!! voordat ek n Land Rover ry!!
Ek stoot eerder my Toyota!! voordat ek n Land Rover ry!!