Chris' Hilux

Tell us a bit more about your Hilux (or other 4x4) and show off with some pictures.
Post Reply
User avatar
cprinsloo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 859
Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1998 D/C 4x4
Real Name: Chris
Club VHF Licence: X52
Location: Mpumalanga

Chris' Hilux

Post by cprinsloo »

Hi all,

My 1998 2.4 P. Mainly used to tour.
Self built camping canopy (due for mods)
Long range tank
Home made dual battery system
70 l Tropical freezer
100 l water tanks
Howling Moon RTT
Tyre pressure monitors
Load hog spring helpers
Garmin 2610 Streetpilot GPS
155 K km

I can weld a bit, and I try and do most of the stuff myself, then I can make it to suite my requirements. I wish I had more time(money) to tour and explore!!

Cheers,

Chris
Attachments
SodwanaBrekvis.jpg
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Chris' Hilux

Post by BenHur »

Chris

Not fair !!


Jy mag nie sulke lekker goed hier wys nie, jy maak ons jaloers :mrgreen: :mrgreen:
User avatar
cprinsloo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 859
Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1998 D/C 4x4
Real Name: Chris
Club VHF Licence: X52
Location: Mpumalanga

Re: Chris' Hilux

Post by cprinsloo »

Ek's jammer Bennie, sal nie weer nie :D
Attachments
Mudumo.JPG
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
User avatar
Andries
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
Town: Dordrecht
Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
Real Name: Andries
Location: Eastern cape

Re: Chris' Hilux

Post by Andries »

Hi Chris!

Die foto's is seker geneem in die goeie ou dae toe ons nog op die strande mag gery het.

Andries :P
User avatar
cprinsloo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 859
Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1998 D/C 4x4
Real Name: Chris
Club VHF Licence: X52
Location: Mpumalanga

Re: Chris' Hilux

Post by cprinsloo »

Hi Andries,

Geneem op Sodwana se strand, 2004. Mens kan darem nog so 'n entjie daar ry en gaan brekvis maak. Ja, die strandry was lekker tye. By die strande noord van Mabibi kan die lodges se voertuie op die strande ry, dit maak my moerig....

Cheers,

Chris
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Chris' Hilux

Post by BenHur »

cprinsloo wrote: By die strande noord van Mabibi kan die lodges se voertuie op die strande ry, dit maak my moerig....


EK stem saam. Laas jaar was ons by Bhanga Nek (suid van Kosi meer se mond) en daar sien ons toe hoe Philemon met die Parkeraad se bakkie op en af op die strand jaag, ver bo die hoogewatermerk, en dit in die middel van die skillies se broeityd.

Die een dag toe wil hy my Pa aantree oordat hy nie sy vislisensie aan hom gedra het nie, maar dit in sy bakkie se cubbyhole in die parkering gelos het. Toe my pa hom vra of een van die sowat 30 locals wat daar visvang lisensies het, het hy geantwoord dat hulle nie lisensies nodig het nie aangesien hulle van die "previously disadvantaged" was. Ek het gedag my pa d@nner sy kop van sy lyf af, ons moes net keer. :wink:
Post Reply

Return to “Members' Vehicles”