Frost se nuwe wiele!
- Frost
- Low Range 4WD
- Posts: 114
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:54 pm
- Town: Midrand
- Vehicle: Fortuner 3.0D4D, Gadgets.
- Real Name: Andre
Frost se nuwe wiele!
Nou ja kerels, hier is sy..
Laas naweek die van gekry, en al wat ek kan se, wat 'n masjien!
Sal net moet probeer om bietjie ligter te wees op die voet met die wegtrekslag!
Natuurlik sal die mods volg as die spaargeld toelaat..
Laas naweek die van gekry, en al wat ek kan se, wat 'n masjien!
Sal net moet probeer om bietjie ligter te wees op die voet met die wegtrekslag!
Natuurlik sal die mods volg as die spaargeld toelaat..
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Frost se nuwe wiele!
Baie mooi, Andre'!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

Mooi man, het hom Saterdag gesien, jy moet lig wees met die voet.....
...ja ek weet dis moeilik...
...ja ek weet dis moeilik...
- Frost
- Low Range 4WD
- Posts: 114
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:54 pm
- Town: Midrand
- Vehicle: Fortuner 3.0D4D, Gadgets.
- Real Name: Andre
Re: Frost se nuwe wiele!
Bedoel met die voet ja!!
Het gister Polokwane to en terug verbasend amper 600 kilos gekry op n tenk..?
Het gister Polokwane to en terug verbasend amper 600 kilos gekry op n tenk..?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Frost se nuwe wiele!
Netjies man... die goed het amper te veel krag en tyres is duur
To God be the glory
- Frost
- Low Range 4WD
- Posts: 114
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:54 pm
- Town: Midrand
- Vehicle: Fortuner 3.0D4D, Gadgets.
- Real Name: Andre
Re: Frost se nuwe wiele!
Nes jy se Cassie! Maar dis dan so lekker!!
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Frost se nuwe wiele!
Geluk
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: Frost se nuwe wiele!
Well done
Me thinks you may need to open an account with local Metro shop if not light footed
Me thinks you may need to open an account with local Metro shop if not light footed
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
- Frost
- Low Range 4WD
- Posts: 114
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:54 pm
- Town: Midrand
- Vehicle: Fortuner 3.0D4D, Gadgets.
- Real Name: Andre
Re: Frost se nuwe wiele!
Hallo Kerels,
Bietjie nuwe tekkies en bonnet en lig protectors bygelas.
Nou dat die heads en olie lekke uiteindelik uitgesorteer is kan die mods so stadig aan begin!
Bietjie nuwe tekkies en bonnet en lig protectors bygelas.
Nou dat die heads en olie lekke uiteindelik uitgesorteer is kan die mods so stadig aan begin!
- Attachments
-
- Photo2857.jpg (52.69 KiB) Viewed 3424 times
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Frost se nuwe wiele!
Wat beplan jy om eerste te doen?
- Frost
- Low Range 4WD
- Posts: 114
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:54 pm
- Town: Midrand
- Vehicle: Fortuner 3.0D4D, Gadgets.
- Real Name: Andre
Re: Frost se nuwe wiele!
Definitief n spacer of twee po die voorste springe, en dan moet daai aluminium running boards af kom vir bietjie ekstra hoogte en vervang word met pyp rock sliders.
Daarna hang dit maar af van die sakgeld!
Daarna hang dit maar af van die sakgeld!
- BenRich
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 404
- Joined: Mon Mar 19, 2012 10:40 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4 BF Goodrich KM2 MT Old Man Emu Suspension, ONCA Rocksliders, Safari Snorkel, Stofpad Bashplate's National Luna Duel Battery System, Engel Fridge
- Real Name: Bennie
Re: Frost se nuwe wiele!
Baie Geluk!
Goeie Bakkie daai!
Goeie Bakkie daai!
- Rooies
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 378
- Joined: Wed Apr 07, 2010 12:05 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 1994 2.4i (22RE) D/C Raider 4X4
- Real Name: Rudi
Re: Frost se nuwe wiele!
Geniet hom Andre, dit is darem maar n lekker masjien daai en baie gewillig om te loop. Seker een van die beste 6 proppe op die mark. Ek dink nie Toyota gaan hom sommer gou verander nie.
Met n goeie Powerflow exhaust en n chippie kan dit net nog beter gaan, n vriend van my het dit gedoen en se as jy reg ry is hy so 1.5 na 2 km/lt beter op sous.
Met n goeie Powerflow exhaust en n chippie kan dit net nog beter gaan, n vriend van my het dit gedoen en se as jy reg ry is hy so 1.5 na 2 km/lt beter op sous.
ROOIES: 1994 2.4i (22RE) Raider D/C - 200 000kms - Brospeed Branch & Powerflow Exhaust
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer
- Frost
- Low Range 4WD
- Posts: 114
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:54 pm
- Town: Midrand
- Vehicle: Fortuner 3.0D4D, Gadgets.
- Real Name: Andre
Re: Frost se nuwe wiele!
Rooies wrote:
Met n goeie Powerflow exhaust en n chippie kan dit net nog beter gaan, n vriend van my het dit gedoen en se as jy reg ry is hy so 1.5 na 2 km/lt beter op sous.
Dankie!
Kan dit goed glo ja. Het een profile groter gegaan op die bande en sal sien of dit ook n verskil maak.
Maar ja daar is meer as genoeg krag om lekker mee te speel!
Sys definitief meer gebou vir die lang pad op petrol verbruik!
Re: Frost se nuwe wiele!
Lyk goed Andre Wat's volgende?Frost wrote:Hallo Kerels,
Bietjie nuwe tekkies en bonnet en lig protectors bygelas.
Nou dat die heads en olie lekke uiteindelik uitgesorteer is kan die mods so stadig aan begin!
- Frost
- Low Range 4WD
- Posts: 114
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:54 pm
- Town: Midrand
- Vehicle: Fortuner 3.0D4D, Gadgets.
- Real Name: Andre
Re: Frost se nuwe wiele!
Thanks Mark en welkom terug!
Dink ek gaan eers bietjie tinting op die vensters sit en dan kyk na n stel van daai spacers van jou!
Dink ek gaan eers bietjie tinting op die vensters sit en dan kyk na n stel van daai spacers van jou!
- Andries
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
- Town: Dordrecht
- Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
- Real Name: Andries
- Location: Eastern cape
Re: Frost se nuwe wiele!
Andre, kan jy asb aan my verduidelik hoekom het jou Hilux 'n olie lek. :roll: Is daar nie miskien 'n Landrover engine in nie, hul lek olie
- Frost
- Low Range 4WD
- Posts: 114
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:54 pm
- Town: Midrand
- Vehicle: Fortuner 3.0D4D, Gadgets.
- Real Name: Andre
Re: Frost se nuwe wiele!
HAHAHA!!
Gelukkig het hy n olie lek GEHAD en darem nie meer nie! (As gevolg van workmanship)
Hartseer storie was een van die head gaskets geblaas en toe met die herstel was die timing cover nie 100% opgelyn nie en toe n effense lek veroorsaak.
Dit was darem toe weer uitgesorteer.
Verskil is ek sou nog n landy kaap toe kon sleep selfs met die olie lek!!

Hi Andre, dankie Nou net eers jou post gesien.....Frost wrote:Thanks Mark en welkom terug!
Dink ek gaan eers bietjie tinting op die vensters sit en dan kyk na n stel van daai spacers van jou!
Laat weet maar sodra jy reg is vir die spacers