Goeie dag uit die Vrystaat!
- CMK
- High Range 4WD
- Posts: 30
- Joined: Mon Aug 13, 2012 11:48 am
- Town: Ficksburg
- Vehicle: Toyota Hilux 3L D4D 4x4
- Real Name: CM
- Location: Freestate, Ficksburg
Goeie dag uit die Vrystaat!
Goeie dag! , my naam is CM, bly in Ficksburg in die Vrystaat. Geniet 4x4 en die buite lewe.
Platkar!! Boskar!!
Platkar!! Boskar!!
CM Kotze
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Goeie dag uit die Vrystaat!
Welkom CM.... bietjie jaloers oor boskar, maar daai platkar, lyk nie so plat nie...
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29856
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Goeie dag uit die Vrystaat!
Welkom in ons midde!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: Goeie dag uit die Vrystaat!
Welkom en geniet dit ,,,,smaak jou ...karre
- Baasvark
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1376
- Joined: Mon Aug 01, 2011 7:45 pm
- Town: Virginia
- Vehicle: '97 D/C with all the trimmings & 2011 Troopy
- Real Name: Shane
Re: Goeie dag uit die Vrystaat!
Eish, some guys just have it all!! Nice wheels.
Welcome.
Welcome.
Aint it ironic that "Common Sense" aint so common after all...
- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Re: Goeie dag uit die Vrystaat!
Welkom CM, mooi wiele wat jy daar het..
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: Goeie dag uit die Vrystaat!
Welkom hier by ons...
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Goeie dag uit die Vrystaat!
Baie welkom. Nice karre
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- CMK
- High Range 4WD
- Posts: 30
- Joined: Mon Aug 13, 2012 11:48 am
- Town: Ficksburg
- Vehicle: Toyota Hilux 3L D4D 4x4
- Real Name: CM
- Location: Freestate, Ficksburg
Re: Goeie dag uit die Vrystaat!
Baie dankie almal vir die welkom wense, dit is voorreg om deel te wees van die klub. Ek is reeds 'n trotse klub lid van die Land Cruiser klub van Suider Afrika, waar ek baie inligting van Land Cruisers bekom het. Ek sal graag dieselfde tipe kennis wil opdoen oor my Hilux en die Hilux reekse en modelle.
Ek moet se, dat Hilux deel van my familie is vanaf 1978. My Pa het toe reeds sy eerste 1400 Toyota Hilux bakkie aangeskaf en van daar was dit net een voertuig. Ek dink nie ek sal iets anders ry nie en ek is so te vrede met my huidiglikke bakkie dat ek dink ek hom nie eers wil veruil nie.
In terme van my voertuie, al is die Cruiser my Boskar is dit eintlik my Vrou se daaglikse voertuig en die Hilux myne, ek ry elke maand tussen 4500-5000km tussen kliente. Ek geniet die Hilux baie en dit is baie betroubaar. Het sover nog nie eers 'n papwiel gekry nie.
So nogmaals baie dankie dat ek deel van julle span kan wees en ek sien baie uit daarna.
Ek moet se, dat Hilux deel van my familie is vanaf 1978. My Pa het toe reeds sy eerste 1400 Toyota Hilux bakkie aangeskaf en van daar was dit net een voertuig. Ek dink nie ek sal iets anders ry nie en ek is so te vrede met my huidiglikke bakkie dat ek dink ek hom nie eers wil veruil nie.
In terme van my voertuie, al is die Cruiser my Boskar is dit eintlik my Vrou se daaglikse voertuig en die Hilux myne, ek ry elke maand tussen 4500-5000km tussen kliente. Ek geniet die Hilux baie en dit is baie betroubaar. Het sover nog nie eers 'n papwiel gekry nie.
So nogmaals baie dankie dat ek deel van julle span kan wees en ek sien baie uit daarna.
CM Kotze
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Goeie dag uit die Vrystaat!
Dis darm jammer Toyota het nie aangehou met daai bakkies nie.Hulle was YstertjiesMy Pa het toe reeds sy eerste 1400 Toyota Hilux bakkie aangeskaf
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: Goeie dag uit die Vrystaat!
Baie welkom hier CM.
Het nou die dag daar by julle verby gery al langs die grens af van Harrismith na Oos Londen : ek kan duidelik verstaan hoekom is jou platkar 'n sterk kar.
Het nou die dag daar by julle verby gery al langs die grens af van Harrismith na Oos Londen : ek kan duidelik verstaan hoekom is jou platkar 'n sterk kar.
Word te vinnig oud en te stadig wys.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29856
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Goeie dag uit die Vrystaat!
Eish! ..... En jy hettie eers by ons kom inloer nie!KOBUSL wrote:Baie welkom hier CM.
Het nou die dag daar by julle verby gery al langs die grens af van Harrismith na Oos Londen : ek kan duidelik verstaan hoekom is jou platkar 'n sterk kar.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Agteros
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 678
- Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota FJ Cruiser
- Real Name: Hugo
Re: Goeie dag uit die Vrystaat!
Welkom CM
Ek is oorspronklik daar van tussen Senekal en Ficksburg - verlang party dae vreeslik terug!
Ek is oorspronklik daar van tussen Senekal en Ficksburg - verlang party dae vreeslik terug!
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Goeie dag uit die Vrystaat!
Welcome ,great pics of your vehicles
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- CMK
- High Range 4WD
- Posts: 30
- Joined: Mon Aug 13, 2012 11:48 am
- Town: Ficksburg
- Vehicle: Toyota Hilux 3L D4D 4x4
- Real Name: CM
- Location: Freestate, Ficksburg
Re: Goeie dag uit die Vrystaat!
Baie dankie almal vir die verwelkoming! Wardeer.
@ George, dit het Hilux legende begin!. Daardie spesifieke voertuig het ons seker 15 harde en getroue diensjare gegee.
@ Kobus, wel nou ken ons mekaar, so volgende keer, kom drink 'n koffie.
@ Agteros, dit is 'n baie mooi wereld die en verstaan dat jy dit mis. Jy moet maar kom draai maak hier.
Groete
@ George, dit het Hilux legende begin!. Daardie spesifieke voertuig het ons seker 15 harde en getroue diensjare gegee.
@ Kobus, wel nou ken ons mekaar, so volgende keer, kom drink 'n koffie.
@ Agteros, dit is 'n baie mooi wereld die en verstaan dat jy dit mis. Jy moet maar kom draai maak hier.
Groete
CM Kotze
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: Goeie dag uit die Vrystaat!
'skuus Andy, die trip was Amptelik, so ook die transport. As ons dinge reg werk, werk ons dalk die roete van Oos Londen deur Port Alfred tot by die N2. Dan kan ons kuier !Mud Dog wrote:Eish! ..... En jy hettie eers by ons kom inloer nie!KOBUSL wrote:Baie welkom hier CM.
Het nou die dag daar by julle verby gery al langs die grens af van Harrismith na Oos Londen : ek kan duidelik verstaan hoekom is jou platkar 'n sterk kar.
Word te vinnig oud en te stadig wys.