Famile se waens
- WiJoSt
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Fri Nov 09, 2012 3:21 pm
- Town: Rietkuil -Middelburg Mpumalanga
- Vehicle: 1988 Toyota D/C Hilex 4x4
- Real Name: Wian
Famile se waens
My familie se waens. My jongste seun s'n ontbreek aangesien dit in die 'hospitaal' is vir die soveelste keer. Dis 'n ford 2.5 diesel ranger 4x4 (wat nou nie meer eintlik rerig 4x4 is nie)
- Attachments
-
- My derde skoonseun Albert s'n
- ThirdSonInlaw.jpg (91.92 KiB) Viewed 3147 times
-
- My tweede skoonseun Pieter s'n
- SecondSonInlaw2.jpg (102.85 KiB) Viewed 3147 times
-
- My eerste skoonseun Roelof s'n
- FirstSonInLaw.jpg (108.01 KiB) Viewed 3147 times
-
- My oudste seun s'n
- EldestSon.jpg (104.11 KiB) Viewed 3147 times
-
- My eie wa
- Samurai3.jpg (96.8 KiB) Viewed 3147 times
- Lappe
- High Range 4WD
- Posts: 36
- Joined: Tue Nov 27, 2012 8:50 am
- Town: Groot Marico posbus 02 2850
- Vehicle: hilux v8 Lexus
- Real Name: george
Re: Famile se waens
Dit is omtrent n Hilux nes daar by jou.
Mooi man, hou dit so.
Mooi man, hou dit so.
Hiding doesn't stop evil, Return fire does
- JJBotes
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1301
- Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: JJ
Re: Famile se waens
Jou dogters het goed getrou . . . . .
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Famile se waens
Nice,got your own dealership going there
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- WiJoSt
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Fri Nov 09, 2012 3:21 pm
- Town: Rietkuil -Middelburg Mpumalanga
- Vehicle: 1988 Toyota D/C Hilex 4x4
- Real Name: Wian
Re: Famile se waens
Was al spyt ons het nie ook 'n tradisionele 'lobola' stelsel nie :)
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Famile se waens
aai, en die swart skaap in die familie kry seker swaar .... :)
MOOI versameling van Hiluxe daai !
MOOI versameling van Hiluxe daai !
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Famile se waens
Dis nou 'n familie om op trots te wees, en so amper amper was hulle nog almal wit gewees ook
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- WiJoSt
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Fri Nov 09, 2012 3:21 pm
- Town: Rietkuil -Middelburg Mpumalanga
- Vehicle: 1988 Toyota D/C Hilex 4x4
- Real Name: Wian
Re: Famile se waens
H7y's naarstiglik besig om te kyk hoe hy kan ontslae raak van die ding om 'n Hilux te kan aanskaf sodat hy ook kan (weer) ordentlik by die familie kan inskakel :)ChrisF wrote:aai, en die swart skaap in die familie kry seker swaar .... :)
- WiJoSt
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Fri Nov 09, 2012 3:21 pm
- Town: Rietkuil -Middelburg Mpumalanga
- Vehicle: 1988 Toyota D/C Hilex 4x4
- Real Name: Wian
Re: Famile se waens
Albert se eerste wit een is afgeskryf deur 'n onpadwaardige mosambieker op die N4 net so 'n 20km van my huis af !pietpetoors wrote:Dis nou 'n familie om op trots te wees, en so amper amper was hulle nog almal wit gewees ook
Last edited by WiJoSt on Tue Dec 04, 2012 4:12 am, edited 1 time in total.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1007
- Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
- Town: grassy park cape town
- Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
- Real Name: charl
Re: Famile se waens
dis nou wet slaan !
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Famile se waens
Moet se: daai is kwaai.
ek is nou nie so georganise nie, maar ons familie is ook nie te k^k nie. Sal moet moeite doen vir fodies.
Pa ry 1999 2700i 4x4 Doubel cab
oudste broer ry 1995 Land Cruiser
2de oudste broer 3.0 4x2 KZTE
ek, ry die 2000 4x4 doubel cab 4x4
jongste boetie moet nog regkom(hy haak vas met LR's)
my 2de foto op my signature bevat 2 van die 4 voertuie
ek is nou nie so georganise nie, maar ons familie is ook nie te k^k nie. Sal moet moeite doen vir fodies.
Pa ry 1999 2700i 4x4 Doubel cab
oudste broer ry 1995 Land Cruiser
2de oudste broer 3.0 4x2 KZTE
ek, ry die 2000 4x4 doubel cab 4x4
jongste boetie moet nog regkom(hy haak vas met LR's)
my 2de foto op my signature bevat 2 van die 4 voertuie
- roeland.vlok
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 289
- Joined: Wed Oct 17, 2012 10:36 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 97 SFA Hilux
- Real Name: Roeland
Re: Famile se waens
Dis regtig mooi om te sien!
Toyota loop maar in die familie!
Toyota loop maar in die familie!