Blink Stefaans

Tell us a bit more about your Hilux (or other 4x4) and show off with some pictures.
Post Reply
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Blink Stefaans

Post by BenHur »

I moved your photos to your dedicated thread so that it do not get lost in other boards.

Hi all
Here are a few photo's of Blink Stefaans.
Scotty, I am glad you got it.

Image
Image
Image
Image
Image

Blink Stefaans
:!: :!: P.S. I think some of the pics may have been lost in the move, so if you can just repost them it would be great. :wink: :!: :!:
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Blink Stefaans

Post by Family_Dog »

Blink Stefaans,

The more I see of these Aluminium Canopies, the more I am starting to like them. They are so well-thought out, and everything is always at hand when you want anything.

The beauty of the old Hilux SFA is that its owners always have something else to modify; it's something that one can easily become addicted to because you see (and feel) the results immediately!

Great looking vehicle!

-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Blink Stefaans

Post by pietpetoors »

Ek sien die hout bokse aan die kante is baie diep, kan jy bietjie meer verduidelik asb. Vind jy dalk dat dit beter is om dieer bokse aan die kant he as om 'n groot oop spasie binne te he??
Het jy dalk 'n beter foto van die bak binne en dit lyk my daar is nog 'n houtlaai teen die dak van die kappie ook?

Ek gaan nou vir my 'n kappie beginne bou en moet beginne rondkyk hoe ek dit moet uitlê
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Cookie Monster
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 968
Joined: Tue Jun 26, 2007 7:02 am
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2006 Hilux DC V6 Auto 4x4 Oldman Emu suspension
Real Name: Justin
Location: Eastern Cape
Contact:

Re: Blink Stefaans

Post by Cookie Monster »

Hi Blink

The Van looks really awsome :mrgreen:
2006 Hilux DC 4x4 4.0 V6 Old Man Emu suspension, Long Range Fuel Tank and a LA Sport Sump Guard, Natko railings with spade and high lift brackets, LA Sport high lift jack mounts, Powder coated Hilux Nudge Bar, Hella LED light bar, LED Work Light
Blink Stefaans
Newbie
Posts: 5
Joined: Fri Aug 03, 2007 8:13 am

Re: Blink Stefaans

Post by Blink Stefaans »

Hi Piet
Die spasies langs my kombuis is redelik diep maar dit is om die al spasie te kan gebruik. Ek het plastiese laaie wat daarin pas en dis maklik om uit te haal. Goed waarvan 'n mens redelik baie saamry en wat 'n mens nie alles op een slag gebruik nie soos blikies koeldrank en bier word diep gepak. Ek gebruik dit vir my "spens" area. Ek sal nog foto's daarvan plaas -ek wou nie te veel foto's op 'n slag plaas nie.
Bo op my vrieskassie het ek nog 'n rakkie in gebou waarin ek ook kombuis goed in bere soos my stofie ens. Dit is gewoonlik mors spasie wat nou gebruik kan word.
Ek probeer so min as moonlik van plastiese kratte gebruik maak want 'n mens kan nooit sien wat binne in is nie en ek haat dit om die heeltyd in en uit te pak. Na 'n lang trip van bokse in en uit pak het dit my van bokse genees.
Op 'n trip verlede jaar na Mosambiek was die enigste goed wat in my groot laai area was, twee opvou stoele, opvou tafeltjie, my snorkelgoed en visvang kas. Die res van my goed was in die laaie en spens.
Voor in die canopy is 'n 105 liter stainless petrol tenk op die vloer met 'n 60 liter water tenk bo op dit. Bo op die watertenk is nog 'n diep kas waarin ek onderdele en ander goed pak - dis die enigste area waar ek kratte in pak. Die klein deurtjie links voor, bedien hierdie spasie. Dit lyk my ek moet meer foto's plaas om beter te kan verduidelik.
Die goeie nuus van die canopy is dat dit my minder as R2500 gekos het om die canopy te bou en my gereedskap was net die gewone gereedskap wat die meeste van ons het. Ek het my fibreglass canopy vir R3500 verkoop en het nog R1000 oor gehad om 'n recovery kit to koop.
Blink Stefaans
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Blink Stefaans

Post by pietpetoors »

EK hou van jou idees, veral die los Stainless brandstoftenk. Ek het al gedink oom 'n langwerpige tenk te maak wat dwars op die bak agter die kajuit pas. Mens kan mos steeds dinge op hom pak.

Hoe maak jy jou tenk vol? Is hy permanent op die hoof tenk gekoppel of tap jy uit hom uit?
Ek het al gedink my bak is nog nie ge "rubberrize" nie. Ek kan dus 'n tenk bou wat mooi daar inpas, hom vasmak, deur de vloer pypies sit wat na die hooftenk gaan en dan die bak laat rubberise. Dan is hy sommer deel van die bak. Ek sit dan vir hom sy eie tuit met "filler cap" wat bo by die bak utsteek. As ek net hier rondry maak ek die gewone tenk vol en as ek dan ver ry maak ek die ekstra tenk vol. Of ek kan hom steeds los ook maak en wanneer ek net hier rond ry haal ek hom af sodat hy nie ekstra spasie opneem nie. Ek is nie so mal oor die idee van 'n ekstra tenk wat agter die agteras hang nie.

My swart amo kissie ry oral saam. Ek het darem nie 'n probleem met dinge soek nie. Elke kisse is buite gemerk. Een vir eetgery, kos, potte, gereedskap, ens. Dus as ek kos soek haal ek net die kos kissie uit. Wat my wel onderkry is as jy nou goed aan die kamp s staan hierdie 4 kissies die wêreld vol. Dit is nie meer vir my so snaaks nie en ek begin nou ook na 'n laai sisteem kyk.

Sit ook kiekies van jou plastiese laatjies.
Harold
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 558
Joined: Fri Jul 20, 2007 1:30 pm
Town: Howick
Vehicle: 1998 Hi-lux 2,4 S/cab (p); 1997 Hi-lux 2,4 D/cab (p)
Real Name: Harold
Location: Howick
Contact:

Re: Blink Stefaans

Post by Harold »

I like the look of your canopy, especially as I would like to get something similar for my d/cab. Can you please give me more details:
where did you get it and what was the cost.
Harold
Harold (Greytown, KZN)
http://www.alib.co.za/hilux.html" onclick="window.open(this.href);return false;
Blink Stefaans
Newbie
Posts: 5
Joined: Fri Aug 03, 2007 8:13 am

Re: Blink Stefaans

Post by Blink Stefaans »

Hi Harold
I build the canopy myself. Basic steel frame with Aluminium clading. I attached the clading with Sikaflex. It helped with the sealing and add to the strenght of the design. As said previously, the complete canopy cost me R2500 to build.
Blink Stefaans
Blink Stefaans
Newbie
Posts: 5
Joined: Fri Aug 03, 2007 8:13 am

Re: Blink Stefaans

Post by Blink Stefaans »

Hi Piet
My petroltenk is dwars tussen die modderskerms met die uitlaat wat met 'n 90 grade right angle deur die modderskerm kom. Ek was in die begin bietjie bekommerd dat die band aan die pyp sal vang maar daar is baie spasie tusen die pyp en die band. Ek het die uitlaat direk aan die hooftenk se breather gekoppel. Daar is wel 'n kraan agter die agterste sitplek waarmee ek die Stainless tank se uitlaat kan toemaak. Die Stainless se inhoud is 105 liter en my hooftenk is ook 'n doelgemaakte tenk wat 85 liter vat. Maak nogal seer as 'n mens gaan volmaak teen R7.00/lit!!
Die inlaat pyp is binne in die canopy by die voorste klein deurtjie. Sal so teen more 'n foto plaas.
Ek weet ongelukkig nie hoeveel so 'n tenk kos nie - het hom vir 24 Castles geruil.
Die vashegting van die tenk is ook baie eenvoudig. Het twee staalstraps gemaak van 1 mm plaat waaraan ek 6mm studs gesweis het. Dit is deur die vloer en voorste plaat vas getrek.
Ek is ook glad nie ten gunste van 'n tenk agter die agteras nie - ook nie van 'n klomp jerrykanne op die roofrack nie. Die tenk bo op die spaarwiel veroorsaak dat die spaarwiel baie laag oor die grond is en departure angles word ingeboet.
Groete
Blink Stefaans
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Blink Stefaans

Post by pietpetoors »

Mnr Stefaans, sal jy so gaaf wees om asb vir my so paar fotos en advies oor jou Aluminium kappie by
viewtopic.php?f=1&t=325
te gaan plaas. Ek dink dit gaan baie sinvol wees om so 'n besprekeing daar te begin want baie ouens sal graag hulle eie kappie wil bou.
Post Reply

Return to “Members' Vehicles”