Hi almal
Hier is my trots - 2001 Hilux 2.7i Raider D/C 4x4 met al die normale goodies asook n diff lock agter,
Canopy is een van die dae op.Het die Hilux nou maar drie maande so daar is nog nie ernstig gery
nie maar dit sal nog kom.
Hilux 2.7i
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12692
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Hilux 2.7i
Hi Frans,
Mooi, man!
Hoeveel kilos het die enjin gedoen? Hierdie 2.7 enjins skrik vir niks nie!
-F_D
Mooi, man!
Hoeveel kilos het die enjin gedoen? Hierdie 2.7 enjins skrik vir niks nie!
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
-
- High Range 2WD
- Posts: 18
- Joined: Tue Aug 07, 2007 10:11 pm
- Town: Desparch Eastern Cape
- Vehicle: '01 Toyota Hilux Raider 2.7i DC 4x4
- Real Name: Frans
Re: Hilux 2.7i
Hi F.D
Jy sal my nie glo nie maar 101 000 km.Ek kon dit ook nie glo nie,die d/c is so te se nog splinternuut veral
die kajuit.Gewoonlik is die model hier by die200 000 of oor kilos.Die vorige eienaar het net boot gesleep.
Hier is nog n foto - moenie lag nie.

Frans Swart
Despatch
Eastern Cape
2001 Hilux 2.7 Raider D/C 4x4
Despatch
Eastern Cape
2001 Hilux 2.7 Raider D/C 4x4
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12692
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Hilux 2.7i
Pragtig!
Daai enjin is nou eers ingeloop. Die 2.7i enjins is goed vir oor 500,000km sonder om probleme te gee.
Die "ou shape" Hiluxes is seker een van die moosite shapes ooit, alles loop net reg!
-F_D
Daai enjin is nou eers ingeloop. Die 2.7i enjins is goed vir oor 500,000km sonder om probleme te gee.
Die "ou shape" Hiluxes is seker een van die moosite shapes ooit, alles loop net reg!
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Hilux 2.7i
Hallo Hilux2.7
Nice bakkie man. Soos Eric gesê het nou is hy net mooi ingeloop.
Ek het jou fotos bietjie ge-resize want hulle was biejie groot en dit download stadig en vreet bandwydte. Sommige ouens gebruik dailup so spoed is 'n probleem en ander 3G so bandwydte gebruik is duur.
Lees gerus die artikel wat ke geplaas het oor hoe om fotos kleiner te maak voordat dit op forums geplaas word:
viewtopic.php?f=21&t=295&p=1892#p1892
Deur jou fotos te re-size vanaf 1600x1200 na 1024x768 pixels en gesave met 'n compression van 75%.
Die fotos file grote het to gekrimp van oor die 550KB na omtrent 115KB.
Groete
P.S. Meg ek vrawaarvoor jy daai riool pype op die sleepwa se dak gebruik?
Nice bakkie man. Soos Eric gesê het nou is hy net mooi ingeloop.
Ek het jou fotos bietjie ge-resize want hulle was biejie groot en dit download stadig en vreet bandwydte. Sommige ouens gebruik dailup so spoed is 'n probleem en ander 3G so bandwydte gebruik is duur.
Lees gerus die artikel wat ke geplaas het oor hoe om fotos kleiner te maak voordat dit op forums geplaas word:
viewtopic.php?f=21&t=295&p=1892#p1892
Deur jou fotos te re-size vanaf 1600x1200 na 1024x768 pixels en gesave met 'n compression van 75%.
Die fotos file grote het to gekrimp van oor die 550KB na omtrent 115KB.
Groete
P.S. Meg ek vrawaarvoor jy daai riool pype op die sleepwa se dak gebruik?
-
- High Range 2WD
- Posts: 18
- Joined: Tue Aug 07, 2007 10:11 pm
- Town: Desparch Eastern Cape
- Vehicle: '01 Toyota Hilux Raider 2.7i DC 4x4
- Real Name: Frans
Re: Hilux 2.7i
Thanks Bennie
Die pype (is nie meer rioolpype nie want die doel daarvan het bietjie verander)gebruik ek om my tent & gazebo pale in te stoor.Maak dit makliker om te begin met die opslaan van die
tent.
Die pype (is nie meer rioolpype nie want die doel daarvan het bietjie verander)gebruik ek om my tent & gazebo pale in te stoor.Maak dit makliker om te begin met die opslaan van die
tent.
Frans Swart
Despatch
Eastern Cape
2001 Hilux 2.7 Raider D/C 4x4
Despatch
Eastern Cape
2001 Hilux 2.7 Raider D/C 4x4
-
- High Range 2WD
- Posts: 18
- Joined: Tue Aug 07, 2007 10:11 pm
- Town: Desparch Eastern Cape
- Vehicle: '01 Toyota Hilux Raider 2.7i DC 4x4
- Real Name: Frans
Re: Hilux 2.7i
Toets net om te sien of ek opgelet het in die klas.
Frans Swart
Despatch
Eastern Cape
2001 Hilux 2.7 Raider D/C 4x4
Despatch
Eastern Cape
2001 Hilux 2.7 Raider D/C 4x4
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10649
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Hilux 2.7i
Hi Frans, hy lyk pragtig. Myne is nou oppad 339,000km toe en hy loop nog soos 'n droom, geen probleme geen rattles nie.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Hilux 2.7i
11 uit 10 vir jou 8) 8)Hilux2.7i wrote:Toets net om te sien of ek opgelet het in die klas.