Page 1 of 1

Lexus op sy beste

Posted: Wed Apr 15, 2015 3:32 pm
by Lexus Hoenderhok
1991 D/C Toyota Hilux 4x4 met n Lexus V8 en 35" Geolanders!

Re: Lexus op sy beste

Posted: Wed Apr 15, 2015 4:49 pm
by Toppie4x4
kan jy vir ons klank bysit???? :lol: :lol: :lol:

Re: Lexus op sy beste

Posted: Wed Apr 15, 2015 5:23 pm
by Willem01
al die lexus'e klink dieselle dis net die looks wat ons laat drewl

Re: Lexus op sy beste

Posted: Wed Apr 15, 2015 6:56 pm
by The Legend
Darem maar n mooi flex daardie

Re: Lexus op sy beste

Posted: Wed Apr 15, 2015 6:59 pm
by Rooies
Ek LAAIK daai bumper!!!

Re: Lexus op sy beste

Posted: Wed Apr 15, 2015 7:17 pm
by 4x4BEES
Jeuk my gat nou :think: :think:

Net jammer die beursie speel nie saam nie :lmao: :lmao: :lmao:

Blerrie mooi SFA daai :thumbup: :thumbup:

Re: Lexus op sy beste

Posted: Tue Apr 21, 2015 10:02 pm
by swartvark
Hy lyk goed. Ek laaik ook die bumper. :thumbup: :thumbup:

Re: Lexus op sy beste

Posted: Wed Apr 22, 2015 8:36 am
by pietpetoors
Ek ook laaik daai bumper kwaai :thumbup:

Re: Lexus op sy beste

Posted: Sat May 02, 2015 10:39 pm
by Lexus Hoenderhok
Daai Bullbar kan n swanger olifant n kraam sessie gaan gee. Lmga!! Self gebou in die garage.