Page 1 of 1

my hilux project almost done

Posted: Sat Nov 14, 2015 6:49 pm
by paackerman
:thumbup: .. eks nuut op die hilux forum en ek moet se daar is n ongelooflike hoeveelheid kennis en " know how " wat die manne deel dis soos n fast reference google vir hilux wat n plesier . Ekt self n 1989 hilux sfa in 1998 aangekoop by n oom in krugersdorp en met my hilux projek begin om n paar dinge te lys ... procomp 9000 4" inch lift kit ... arb lockers voor en agter ... disc brieke agter ... 50mm body lift ... 33 " baja claw radials ... mickey thompson 15 x 10 inch rims ... nudge em bull bar .. arb led spotlight up front .... warne spotlights on top rollbar ... solid propshaft ... bmw front seats .... lexus v8 vvti 4.3 l conversion with lexus management system ... eks basies klaar sal graag die verfwerk wil nuut oordoen om die projek af te sluit :cooldude: ... die hilux is n absolute plesier en het al baie kms oor ons land afgele sal hom ruil vir niks anders nie ...

Re: my hilux project almost done

Posted: Sun Nov 15, 2015 2:59 am
by Mud Dog
Awesome!! :thumbup:

Re: my hilux project almost done

Posted: Sun Nov 15, 2015 11:19 am
by ChrisF
NETJIES !!!

Re: my hilux project almost done

Posted: Sun Nov 15, 2015 1:20 pm
by ROOFER
Dit lyk baie goed. Baie geluk

Re: my hilux project almost done

Posted: Sun Nov 15, 2015 8:09 pm
by zepplin
Neat job! :thumbup: :thumbup:

Re: my hilux project almost done

Posted: Sun Nov 15, 2015 8:18 pm
by Hi-Hilux
Nice

Re: my hilux project almost done

Posted: Sun Nov 15, 2015 9:42 pm
by pietpetoors
Jou Hilux lyk baie nice. Het jy 'n exhaust aan elke kant? Waar het jy die silencer gesit?

Re: my hilux project almost done

Posted: Mon Nov 16, 2015 10:36 am
by GeorgeJvR
Sjoe maar sy lyk mooi!

Re: my hilux project almost done

Posted: Mon Nov 16, 2015 2:35 pm
by Thunder02
Looks, great :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: my hilux project almost done

Posted: Mon Nov 16, 2015 7:37 pm
by paackerman
Om die vraag te antwoord oor die uitlaatpype en die silencer boxes ... ja ekt n pyp aan beide kante wat net voor elke agterwiel uitkom ... ekt 2x silencer boxes aan elke kant en hulle is in lyn agter my sidesteps beide van hulle .... die klank is absoluut onverbeterlik en as ek jou moet vertel hoeveel mense kom vra presies watter v8 in daai bakkie is gan ek moet lieg ekt al ophou tel ... hy raas nie ... hys net duidelik lol ... :D:

Re: my hilux project almost done

Posted: Tue Nov 17, 2015 7:13 am
by rood
hoeveel kos dit om so motor in te sit?

Re: my hilux project almost done

Posted: Tue Nov 17, 2015 7:26 am
by salmonj
looks good

Re: my hilux project almost done

Posted: Tue Nov 17, 2015 8:14 am
by Die$eL
That looks So goood!

Well done!

Re: my hilux project almost done

Posted: Tue Nov 17, 2015 2:59 pm
by Muz
I would like to check out your disc brake conversion when im in pta again?

Re: my hilux project almost done

Posted: Tue Nov 17, 2015 9:11 pm
by paackerman
Manne om die 2 veagies te antwoord rondom kostes van enjin en tweedens die disc brake conversion .... die bakkie het die oorspronklike lexus management systen in .... maar hyt aanvanklik n redelike primitiewe fusebox ingehad homemade wat goed gewerk het maar namate begin probleme gee met cold starts en ratwisseling om die lexus autobox . My redding was derrick van solid v8 .. hyt my hele harnas oorgedoen en die bussman cooper fusebox opgesit en dit was die einde van enige elektriese management probleme . Derick verkoop die lexus enjins met auto boxe prewired vanaf 17 k kompleet . Ek weet derrick sit hulle ook in ken nie sy pryse nie . Phillip nel van phillip nel performance dynamics in pta sinoville het my enjin ingebou en die bakkie basies herskep soos hy daarstaan .. as jy soos ek is wat nie werklik meganies aangele is nie kan die oefening jou maklik tussen 30 en 40k kos ... as jy soos baie van ons mede forum manne lekker met jou hande kan woeker spaar jy uiteraard geweldig .... jys welkom om my te kontak as jy weer in pretoria is om na die disc brieke te kyk sal lekker wees om te gesels enige tyd . Phillip nel het die disc brake conversion gedoen hys ook van pretoria as jy dalk daar sou wou draai en sien presies wat hy doen en die tegniese aspekte van so conversion

Re: my hilux project almost done

Posted: Sun Nov 22, 2015 8:14 pm
by 4x4BEES
Jou bakkie lyk awesome Gerhard :thumbup: :thumbup: :drool:

Re: my hilux project almost done

Posted: Tue Nov 24, 2015 7:10 pm
by paackerman
Hi daar kevin yes dankie man ... sien jyt ook n sfa in die stal ... :thumbup:

Re: my hilux project almost done

Posted: Tue Nov 24, 2015 7:38 pm
by Tenk
:drool: :drool: :drool: al wat ek se!

Re: my hilux project almost done

Posted: Tue Nov 24, 2015 8:44 pm
by 4x4BEES
paackerman wrote:Hi daar kevin yes dankie man ... sien jyt ook n sfa in die stal ... :thumbup:
Ja ek het een gehad, so 3 maande terug ge"upgrade" na n Vigo weens mediese redes. :blackeye: :blackeye:

Ek mis my SFA baie, maar kan rerig nie kla oor die wa wat ek nou het nie :cooldude:

Re: my hilux project almost done

Posted: Wed Nov 25, 2015 7:18 pm
by paackerman
... nee kevin met die vigo is jy sommer nou nou waar jy wil wees ... met my sfa ry ek opi almanak boeta :siffler: .... baie geluk met die nuwe trok .. toyota bly maar die roete om te gaan :thumbup:

Re: my hilux project almost done

Posted: Sat Nov 28, 2015 10:58 pm
by Demon
Conversion done very well by Phillip Nel Pretoria ( performance dynamics ) One great Sfa that's full on everything.

Re: my hilux project almost done

Posted: Sun Nov 29, 2015 9:42 am
by Froll
Mooi Gerhard, jou trok lyk baie goed. :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: my hilux project almost done

Posted: Mon Nov 30, 2015 10:39 am
by Stef
Phillip Nel is just down the street from me...didn't know they did work like that! :thumbup:

Re: my hilux project almost done

Posted: Wed Dec 02, 2015 7:04 pm
by paackerman
Hi there stef ... do yourself a favour and pop in phillip is a very pleasant chap and gets extremely exited about v8 conversions lol ... but very resourceful .. he is also the guy that builds these monstertrucks and gives shows all over the country ...

Re: my hilux project almost done

Posted: Thu Dec 03, 2015 2:10 pm
by hansman
Hello
ek het n 1989 sfa d/c met 4l lexus Jou bakkie is mooier as mooi Ek hou van jou sitplekke van watter vortuig is dit? Ek hoor graag van jou baie dankie!
Hansman&Vaaltyn (Pretoria)

Re: my hilux project almost done

Posted: Fri Dec 04, 2015 11:30 am
by Alex2539
Very nice . The engine is originally from which Toyota vehicle?

Re: my hilux project almost done

Posted: Fri Dec 04, 2015 12:51 pm
by Stef
paackerman wrote:Hi there stef ... do yourself a favour and pop in phillip is a very pleasant chap and gets extremely exited about v8 conversions lol ... but very resourceful .. he is also the guy that builds these monstertrucks and gives shows all over the country ...
That I knew at least :mocking: Seen a few of his shows with the monster Landy.

Re: my hilux project almost done

Posted: Sun Dec 06, 2015 5:48 pm
by paackerman
Hi daar hans baie geluk met jou sfa .. myne is ook die 1989 dc .... die agterste sitplek is standaard behalwe met leer oorgetrek . Die voorste sitplekke is van n bmw 3 reeks ook met leer oorgetrek ..... om die vragie oor die engine .. dit is die 4.3 liter lexus v8 ..vvti ... presies van watter lexus model is ek werklik nie seker nie eks seker hiers n paar kundige ouens op die forum wat daai vraag vir ons sal kan antwoord ?

Re: my hilux project almost done

Posted: Sun Dec 06, 2015 7:50 pm
by paackerman
Manne help n bietjie ek probeer n vragie hier antwoord ... ek verstaan die 4.3 v8 vvti lexus kom oorspronklik uit die lexus ls 430 .. jaar 2000 tot 2006 en hy lyk as volg

Re: my hilux project almost done

Posted: Sun Dec 06, 2015 7:51 pm
by paackerman
Eish my screenshot was sleg .... ek probeer weer maar is ek reg manne ??

Re: my hilux project almost done

Posted: Sun Dec 06, 2015 7:56 pm
by paackerman
Askies ouens hier is n beter foto ai tegnologies gestremd verskoon maar ... enige kommentaar het ek die regte dink hier beet manne ?