Page 1 of 1

Ali3n's new ride

Posted: Mon Jun 27, 2016 4:35 pm
by Ali3n
So I bought myself the Jeep Commander 3.0l CRD Ltd.

Love the truck. Need to get used to the diesel but it is an awesome truck.
Jeep 1.jpg
Jeep 2.jpg
Jeep 3.jpg
Jeep 20.jpg
Jeep 7.jpg
Jeep 27.jpg
Jeep 28.jpg

Re: Ali3n's new ride

Posted: Mon Jun 27, 2016 5:26 pm
by JJBotes
:thumbup: :thumbup: :thumbup:
Geniet hom . . .

Re: Ali3n's new ride

Posted: Mon Jun 27, 2016 5:51 pm
by ThysdJ
Oeps... plaas dat jy maar die Hemi gekoop het... Die Yanks weet nie van klein diesels bou nie, daai goed hou nie van hard gery word nie... :shock2: :twisted: :twisted:

Re: Ali3n's new ride

Posted: Mon Jun 27, 2016 7:11 pm
by chopper
Spoggerig - geniet dit!

Re: Ali3n's new ride

Posted: Mon Jun 27, 2016 7:14 pm
by grobbepj
Baie nice!!!

Re: Ali3n's new ride

Posted: Mon Jun 27, 2016 9:15 pm
by ChrisF
some SERIOUS kit you have there. Could take you to some remote planets, and back.

Re: Ali3n's new ride

Posted: Mon Jun 27, 2016 9:49 pm
by Baasvark
Welcome back!!!!

Been wondering what had become of you!

Congrats by the way

Re: Ali3n's new ride

Posted: Mon Jun 27, 2016 11:04 pm
by Dadz Toy
Nice rig, congrats man!



Rich :cooldude:

Re: Ali3n's new ride

Posted: Tue Jun 28, 2016 1:05 am
by Mud Dog
Enjoy it Fran! :winkx:

Re: Ali3n's new ride

Posted: Tue Jun 28, 2016 6:23 am
by Parabat
Looks like 2 .50 cals sticking out of the bumper...!

Looks like a serious ride.

Re: Ali3n's new ride

Posted: Tue Jun 28, 2016 9:13 am
by Ali3n
ThysdJ wrote:Oeps... plaas dat jy maar die Hemi gekoop het... Die Yanks weet nie van klein diesels bou nie, daai goed hou nie van hard gery word nie... :shock2: :twisted: :twisted:
Ja ne, as ek maar net een kon kry vir die prys wat ek die een kon kry het sou ek nie 2 keer gedink het aan die Hemi nie. :twisted: Maar darm dit wat ek sover op gelees het oor die V6 Diesel is dat hy nogals nie te bad is nie. Selfde masjien as wat in die ML merc is. En darm kos n replacement maar net R30k. :thumbup:

Re: Ali3n's new ride

Posted: Tue Jun 28, 2016 9:24 am
by Ali3n
So die extras is:

FR Roof Rack
FR Draver system with fridge slide
Tafel onder RR
FR RTT
FR Awning
LR Tenk
2x extra baterye
CTek D250s Charger
NL Dual batery monitor
Klein inverter
Replacement voor en agter bumpers

En dan nog so paar extra goed wat ek nog gehad het van lank terug wat ek nog moet in sit. :thumbup:

Hy het wel n probleem met sy Park assist oor die mense wat die voorste bumper in gesit het die voorste harnas weg gegooi. en dan klink dit of die 1 van die voorste RHD bushes kla is want dit maad n geluit. Sal by dit moet uit kom om reg te maak.

Nou kan ek my Malawi trippie begin beplan. :yahoo: :dance1: :celebrate:

Re: Ali3n's new ride

Posted: Thu Jun 30, 2016 10:20 pm
by pietpetoors
Lyk na 'n lekker lorrie daai. :thumbup:

Re: Ali3n's new ride

Posted: Sun Jul 03, 2016 11:46 pm
by Donkey
congrats, and happy many miles.
awesome seeing you on the highway other day

Re: Ali3n's new ride

Posted: Mon Jul 04, 2016 11:44 am
by Froll
Looking good.