ek hoop die fotos kom by die forum uit ma na Bennie se ofroad computer course en nog n bietjie hulp van vroulief lyk dit ok. :D
hier is di fotos met die step, die aircon pomp fit net lekke da. DaaR is omtrent so 10mm tussen radiator en a/c pomp.
ek dink die resevoir kom van n jetta af
http://www.webgallery.co.za/ims/pic/116981aHr/11894.jpg
http://www.webgallery.co.za/ims/pic/116981aHr/11891.jpg
http://www.webgallery.co.za/ims/pic/116981aHr/11895.jpg
fotos van Vreesloos en die step in die radiator
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: fotos van Vreesloos en die step in die radiator
Jan jy sal die images moet kleiner maak, so 640x480 sal goed wees. Dan kan jy die links tussen die img commands paste i.e.
Code: Select all
[img]http://www.webgallery.co.za/ims/pic/116981aHr/11894.jpg[/img]
-
- High Range 4WD
- Posts: 35
- Joined: Wed Nov 26, 2008 11:07 am
- Town: hluhluwe kzn
- Vehicle: 1992 hilux d/c 7mge
- Real Name: jan schutte
Re: fotos van Vreesloos en die step in die radiator
dankie Bennie gaan gou try
-
- High Range 4WD
- Posts: 35
- Joined: Wed Nov 26, 2008 11:07 am
- Town: hluhluwe kzn
- Vehicle: 1992 hilux d/c 7mge
- Real Name: jan schutte
Re: fotos van Vreesloos en die step in die radiator
ek hoop dit lyk beter
ed: Jy hoef nie heeltemal so klein te gaan nie. 640 x 480 is fine Lees hierso oor resize (viewtopic.php?f=21&t=295) - onthou dan daai IMG goete voor en agter die link sodat ons die foto sien en nie net die links nie-Benhur

- ecotech
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 282
- Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
- Town: cape town
- Vehicle: volkswagen tdi
- Real Name: martin
- Location: gordons bay
Re: fotos van Vreesloos en die step in die radiator
is ek net stupid of kyk ek reg.
jy het n cruiser motor daar in? indien wel jou lucky hond. ek wens ek kon dit doen....
nice lux....
jy het n cruiser motor daar in? indien wel jou lucky hond. ek wens ek kon dit doen....
nice lux....
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: fotos van Vreesloos en die step in die radiator
Martin, dis n 7MGE 3.0l 6 silinder Toyota enjin!ecotech wrote:is ek net stupid of kyk ek reg.
jy het n cruiser motor daar in? indien wel jou lucky hond. ek wens ek kon dit doen....
nice lux....
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: fotos van Vreesloos en die step in die radiator
Damn netjiese setup! Baie mooi
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!