Hallo Almal

Introduce yourself and Meet the rest of the crowd
Post Reply
User avatar
RoadRunner
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 56
Joined: Mon Dec 03, 2007 10:21 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Toyota Hilux '99 2.7i D/C 4x4
Real Name: Thinus

Hallo Almal

Post by RoadRunner »

Hallo Almal

Ek is 'n lid van die forum vir omtrent 'n week maar kon nog nie saampraat nie omrede ek nog nie 'n 4x4 gehad het nie.

Wel dit het vandag verander toe ek my Totota Hilux '99, 2.7i ,D/C ,4x4 gekry het.
Ek soek al 'n tydjie na 'n 4x4 maar kon nog nie die regte een vir 'n goeie prys kry nie,todat ek gehoor het my buurman syne wil verkoop.

Ek het nog nooit self 4x4 gery nie en sien baie uit daarna om my Hilux beter te leer ken.


Ek bly in Durbanville , is getroud en het een seun.

Groete

Thinus :D
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Hallo Almal

Post by ToyX4 »

Hallo Thinus

Welkom hier. En baie geluk met jou 4x4. Jy sal nie spyt wees nie. Soos jy seker al gesien het is die 2.7 n yster!
Vertel ons bietjie meer van jou voertuig. Is sy standaard, of het sy modifikasies?
Sit sommer n foto op dat ons kan sien hoe sy lyk.

Geniet dit hier by ons.
ImageImage
Image
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Hallo Almal

Post by Niel »

Hi Thinus, welkom op die forum en lekker om nogg n Kapenaar op die forum te he. Ek is seker jy sal ure se genot uit jou 4x4 kry. Die 2.7 is regtig n goeie opsie. Soos Riaan gese het vertel ons meer en fotos maak dit nog beter. Jy is ook meer as welkom om ons Donderdag aand/middag so 16:30 by Kriges Pub te ontmoet vir drinks.
DOELLOOS

Re: Hallo Almal

Post by DOELLOOS »

Goeie more Thinus,

Baie welkom hier op die Hilux forum. En baie welkom in die Hilux familie. Jy sal nooit weer iets anders ry nie. :mrgreen:
User avatar
Cookie Monster
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 968
Joined: Tue Jun 26, 2007 7:02 am
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2006 Hilux DC V6 Auto 4x4 Oldman Emu suspension
Real Name: Justin
Location: Eastern Cape
Contact:

Re: Hallo Almal

Post by Cookie Monster »

Baie welkom Thinus op die Forum :mrgreen:
2006 Hilux DC 4x4 4.0 V6 Old Man Emu suspension, Long Range Fuel Tank and a LA Sport Sump Guard, Natko railings with spade and high lift brackets, LA Sport high lift jack mounts, Powder coated Hilux Nudge Bar, Hella LED light bar, LED Work Light
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Hallo Almal

Post by CasKru »

Welkom Thinus. Ek self is redelik nuut op die forum en mens voel sommer gou tuis.

As ek jou 'n bietjie raad / advies kan gee is doen 'n training course. Passop waar jy dit doen want party van die sogenaamde trainers weet nie self veel nie. Gaan na die site http://www.4xforum.co.za. Daar sal jy 'n boek of dvd kan bestel oor 4x4 driving ens. Andrew St Pierre White is die ou wat die dvd aanbied en die boek geskryf het. Hy gee baie goeie "unbiased" opinies ens. Leer onsettend baie deur net na die DVD te kyk
To God be the glory
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Hallo Almal

Post by ThysdJ »

Welkom hier in ons hoekie van die internet Thinus. Hoop jy leer baie uit die posts op die forum en jy geniet jou Hilux baie. In 2008 moet jy paar keer saam met ons kom ry, daar is baie ouens wat jou sal touwys maak... :D
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Bosvark
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 890
Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
Real Name: Johan
Location: Bellville

Re: Hallo Almal

Post by Bosvark »

hello tinus,welkom hier,ons kaapse groep manne groei al meer,sien uit om jou te ontmoet by die volgend drinks night
n vark bly maar n vark
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Hallo Almal

Post by BenHur »

Baie welkom en baie geluk, ek hoop jy geniet haar terdeë.
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12692
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Hallo Almal

Post by Family_Dog »

Hi Thinus, en welkom hier! Bly om te sien daar's nog 'n '99 Hilux 2/7 op die forum!


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
RoadRunner
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 56
Joined: Mon Dec 03, 2007 10:21 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Toyota Hilux '99 2.7i D/C 4x4
Real Name: Thinus

Re: Hallo Almal

Post by RoadRunner »

Dankie almal vir die vriendelike verwelkoming.

Ek sal seker maar eers 'n 4x4 kursus moet volg (en 'n boek of twee moet lees)want ek weet nie veel van 4x4 ry nie.
'n Werksvriend het vir my Andrew St. Pierre White se boek(1995 uitgawe) en DVD geleen.

Sal graag saam met julle ouens wil ry in 2008 .
Groete

Thinus
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Hallo Almal

Post by ToyX4 »

Thinus

Ek het gratis training gekry saam met my bakkie se koop.
Ek gaan nie name noem nie, maar ek het nie eintlik iets nuut geleer nie. Let wel dit was maar n beginners kursus.
Voor ek dit bygewoon het, het ek saam met n paar manne gaan speel, en baie meer daar geleer.
As jy wil bele in n kursus, doen n intermediate of advance een, en leer by die forum manne as jy saam op n trip gaan.
My opinie.
ImageImage
Image
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Hallo Almal

Post by Niel »

Thinus, PM my jou kontak detail. EK wil eendag gou duine toe gaan en bietjie daar speel..... as ek gaan dan laat ek jou weet (as jy hier is natuurlik).
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Hallo Almal

Post by ThysdJ »

Niel jou liksem, ek wil ook saamry.... :D
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Hallo Almal

Post by Niel »

Saak is reg, ek is net nie seker wanneer hierdie liksem(B) (heheheh) gaan ry nie. Sal laat weet. PM my jou mobile nommer... jy het n PM
User avatar
Papa Joe
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 91
Joined: Tue Nov 13, 2007 11:23 pm
Town: CT - North of the Boerewors curtain
Vehicle: LEGEND 35 - 2004 2.7 D/C Hilux 4x4
Real Name: Joe
Location: Durbanville
Contact:

Re: Hallo Almal

Post by Papa Joe »

Thinus, WELCOME my fellow Durbanville'r.

Advice is free, just beware how you use it, & when in doubt ... ask !

Enjoy !
44444-WP
Papa Joe
Post Reply

Return to “Meet the People”