Ook al so tydjie lid van die forum, maar kry nie altyd kans om items te post nie. Van Zyl is die naam, 32 en bly in Durbanville. Getroud maar nog geen kinders (Sprinbokklere in oefen). Ek werk in IT al vir 11 jaar en gebruik pille net elke 2de dag. Die Dokter gedeelte kom van my eerste beroep waar ek ongeskiktheidseise vir `n groot versekerings maatskappy hanteer het. Het soveel tyd met regte medici spandeer dat ek die titel ge-erf het.
My eerste werklike 4X4 was `n 2001 Lada Niva. Briljante voertuig, maar die soek na parte/bande ens. het my ondergekry. Met bietjie momentum het hy orals geloop (het een slag water tot teen die vensters gehad sonder `n hoes of proes - die dam was vlak tot op `n punt). Na my wit rus het ek braaf geraak en `n '95 Disco 3.9 V8 gekoop. Moerse lekker voertuig, maar na `n top gasket wat geblaas het was ek ge-rehabiliteer. En ook die 3.5km/l in die stad...!
En verlede jaar Maart my eerste Hilux gekoop. Ek het `n paar rand spandeer aan nuwe driveshafts en clutch en klein goedjies. So goed soos nuut.
Ek 4X4 nie veel nie maar so dan en wan sal die gier my pak en ek sal `n dagtrip doen. Meestal gebruik ek die bakkie vir kampeerdery en visvang of deesdae meer hengel as iets anders. Andersins speel ek golf en aangesien my vrou ook speel het ek somtyds `n drywer na die 19de gaatjie.
En dis ek.....!
Dokter Jassar Parravat
- Doctor V
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 552
- Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
- Real Name: Van Zyl
- Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort
Dokter Jassar Parravat
'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Dokter Jassar Parravat
Die dokter is in die huis... 8)
So hoekom het ons nog nie jou naam op hierdie Tierkloof lysie nie?? Ek is seker daar is meer as 19 gaatjies waardeur daar gery moet word op daai roete. :o :D
Here we go so far:
Tierkloof:
1) Jaco (camp),
2) Niel (Lux rover will maybe join me in my van)
3) George (camp)
4) Danie (with Jaco)
5) Bernard (with Jaco)
6) Richard (Dadz Toy)
7) Gary (with Richard)?
8 Thys
9) Peter (Coopraider - camping)
10) Voetsek (to confirm)
11) Godfather (Rob - to confirm)
Moet net nie dat ons vir die dokter moet wag nie..

Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Doctor V
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 552
- Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
- Real Name: Van Zyl
- Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort
Re: Dokter Jassar Parravat
Moet werk Saterdag en Sondag. Bliksement! Kan nie myself uit daai ene wurm nie
'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Dokter Jassar Parravat
Jy werk vir die verkeerde IT...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Dokter Jassar Parravat
Thys, nou het ek alles gehoor :roll: :roll:
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Dokter Jassar Parravat
Ja nee boet ek ook... :o
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Doctor V
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 552
- Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
- Real Name: Van Zyl
- Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort
Re: Dokter Jassar Parravat
My klient het `n maatskappy oorgekoop en die mense is hier in 3 weke. So afgelope jaar se werk staan na `n einde toe. Dan kan ek ook sonlig waardeer
'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's