Ek is nuut in die hele bedryf.

Introduce yourself and Meet the rest of the crowd
Post Reply
User avatar
Brutus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 40
Joined: Sun Mar 09, 2008 1:02 pm
Town: Newcastle
Vehicle: Raider RB 2.7
Real Name: Piet Louwrens

Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Brutus »

Dagse almal, ek is Piet Louwrens, 42 jaar oud en woonagtig in Newcastle. Ek was n Mazda eienaar maar is geliukkig deur Bushwacker gereabiliteer tot Toyota eienaar. Nou is ek die trotse eienaar van BRUTUS my trotse speelding wat ek nog besig is om op te skerp tot n wenner trokkie. :mrgreen:
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by legend35 »

Welkom by die forum.Mag alles hier vir jou van waarde wees en mag jy antwoorde op al jou vra kry :lol:
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Bushwacker »

Welkom Brutus, Ja dit was die regte move. Ek weet jy gaan dit hier geniet so wys ons 'n paar fotos.
User avatar
Brutus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 40
Joined: Sun Mar 09, 2008 1:02 pm
Town: Newcastle
Vehicle: Raider RB 2.7
Real Name: Piet Louwrens

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Brutus »

Bushwacker dankie ek voel welkom, sodra ek die foto's gelaai kry wys ek dit dadelik. Legend baie dankie ek glo ek gaan nog vrae he.
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by legend35 »

Bushwacker,nou verstaan ek nie.PIET LOUWRENS :?
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Bushwacker »

Kyk onder "broad index" dan by "housekeeping" dan by "photo upload".Dis daar mooi uiteengesit.
User avatar
wombat
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 23
Joined: Fri Dec 07, 2007 2:38 pm
Town: kaapstad
Vehicle: Legend40 D/C 4x4
Real Name: johann

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by wombat »

Ek ook nie... wie van julle 2 is die evil twin?
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by CasKru »

Hey Piet.... ek sien jy het dit vervolmaak. Ek sukkel al jare lank om op twee plekke gelyktydig te wees. Ek kon tot dusver dit nog net 50% regkry. :twisted:
To God be the glory
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Bushwacker »

Ons is 'n tweeling, ons lyk baie dieselfde, veral die een. Nee Brutus is van Newcastle,Sy voorletters is PGW en myne is PC. Toe dit kom by noemname op skool het die popo die fan geneuk. Altyd as die skoolhoof Piet Louwrens oor die interkom roep, dan daag ons altwee op, gewoonlik was dit vir hom. Ek het eers gedink ons MA het uit name uitgeraak.Ek is nie bsig met 'n scam nie, en ek is ook nie besig om met myself te praat nie.
User avatar
Doctor V
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 552
Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
Real Name: Van Zyl
Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Doctor V »

Ek is nie eers gedrink nie, en ek sien 2. Die Stormers speel 08:45 en eers dan mag ek drink. Moes dalk vandag siek gespeel het. Niemand stry met Gastro Enteritis nie
'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by BenHur »

Ja ek het ook gewonner want julle IP addresse is baie na aan mekaar.

Jou laaste post (bushwacker) was van 198.54.202.146 en syne is 198.54.202.130. Dan is daar nog 'n ander usernaam pietlouw(memberlist.php?mode=viewprofile&u=206) wat ook uit dieselfde range ge-post eht, maar hy was laas op 14 December ingelog. Hy het nie dalk ook relation met hele nie? :wink: :wink:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by CasKru »

As jy nou regtig wil he hulle moet nie vrae vra nie dan bel jy in en se jy het 'Explosive Diahrea' :shock: :shock:
To God be the glory
DOELLOOS

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by DOELLOOS »

Laat my dink aan Schalk Burger...

Kom ek wed jou een van die tweeling gaan baie minder beginne post.

:wink:
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Bushwacker »

Ek moet baie vroeer begin drink want ek vat langer om dronk te word.
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by legend35 »

Het ook gedink die computer is besig om my te bed@#derd :lol:
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Bushwacker »

daai pietlouw is nicholas louw se tweeling, ken hom van geen kant af.
DOELLOOS

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by DOELLOOS »

neef van Schalk Burger...

:mrgreen:
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Bushwacker »

ham se neef
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Bushwacker »

Goeie more Brutus!
User avatar
Brutus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 40
Joined: Sun Mar 09, 2008 1:02 pm
Town: Newcastle
Vehicle: Raider RB 2.7
Real Name: Piet Louwrens

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Brutus »

Jammer oor die verwarring, ek is Rooi Piet n Shark en my boet is Piet n blou bul, dit maak n groot verskil. Hier is pics van Brutus.
Attachments
IMG_2245.3.jpg
IMG_2243.3.jpg
IMG_2238.3.jpg
IMG_2236.3.jpg
User avatar
Brutus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 40
Joined: Sun Mar 09, 2008 1:02 pm
Town: Newcastle
Vehicle: Raider RB 2.7
Real Name: Piet Louwrens

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Brutus »

More Bushwacker hoe lyk die dinge daar by jou? Hier reen en lekker nat.
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Bushwacker »

Dankie vir die verklaring, ek hoop almal verstaan nou, hier is dit bewolk, jy weet mos van naweek weather.
User avatar
Brutus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 40
Joined: Sun Mar 09, 2008 1:02 pm
Town: Newcastle
Vehicle: Raider RB 2.7
Real Name: Piet Louwrens

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Brutus »

ja lekker modder weer, net jammer ek sit hier. lyk die pics ok of moet dit verander?
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Bushwacker »

Die pics is bietjie klein, maar sigbaar. Jy kan die pixels ± 200 maak.
User avatar
Brutus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 40
Joined: Sun Mar 09, 2008 1:02 pm
Town: Newcastle
Vehicle: Raider RB 2.7
Real Name: Piet Louwrens

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Brutus »

ek het hul gesize soos jy gese het toe kom dit uit 200x133 mut ek dit nog groter maak?
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Bushwacker »

Ek maak myself deurmekaar, sal moet hulp inroep
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Bushwacker »

Die max is 150kb
Attachments
test 2.jpg
test 1.jpg
User avatar
Brutus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 40
Joined: Sun Mar 09, 2008 1:02 pm
Town: Newcastle
Vehicle: Raider RB 2.7
Real Name: Piet Louwrens

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Brutus »

Jy sal my mut se wat die foto's is 200x136 volgens irfanview, verstaan nou self ni, kry hulp en gou, ek wil he hulle mut Brutus duidelik sien.
User avatar
Brutus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 40
Joined: Sun Mar 09, 2008 1:02 pm
Town: Newcastle
Vehicle: Raider RB 2.7
Real Name: Piet Louwrens

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Brutus »

ok ek verstaan nou, maar as ek hom op die size hou sal hy dan automaties klein wys op die forum, ek gaan try stuur nou een.
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Bushwacker »

Ek het die foto 1100 wide gemaak, gesave, en toe by sy properties gekyk hoe groot dit is. Dit was 130kb, en die max is 150kb. Daar moet 'n makliker manier wees??????
Attachments
test 3.jpg
User avatar
Brutus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 40
Joined: Sun Mar 09, 2008 1:02 pm
Town: Newcastle
Vehicle: Raider RB 2.7
Real Name: Piet Louwrens

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Brutus »

ek kry nie die skerm wat jy da wys nie.
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Bushwacker »

Ek sien nie jou reply nie?
Attachments
test 3.jpg
test 3.jpg (11 KiB) Viewed 3365 times
User avatar
Brutus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 40
Joined: Sun Mar 09, 2008 1:02 pm
Town: Newcastle
Vehicle: Raider RB 2.7
Real Name: Piet Louwrens

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Brutus »

ek kry nie die skerm wat op jou rekenaar is nie, as ek na 1100 pixels toe gaan wil dit nie op die forum laai nie hy wys die foto is te groot.
User avatar
Brutus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 40
Joined: Sun Mar 09, 2008 1:02 pm
Town: Newcastle
Vehicle: Raider RB 2.7
Real Name: Piet Louwrens

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Brutus »

Ek het ge restart kry jy mail?
User avatar
Brutus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 40
Joined: Sun Mar 09, 2008 1:02 pm
Town: Newcastle
Vehicle: Raider RB 2.7
Real Name: Piet Louwrens

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Brutus »

is die pic reg?
Attachments
IMG_2245.6.jpg
User avatar
Brutus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 40
Joined: Sun Mar 09, 2008 1:02 pm
Town: Newcastle
Vehicle: Raider RB 2.7
Real Name: Piet Louwrens

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Brutus »

is jy da?
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Bushwacker »

Yes dis beter.
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12696
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Family_Dog »

Piet Louwrens enjoying a soliloquy with Piet Louwrens.... :mrgreen:


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
DOELLOOS

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by DOELLOOS »

It's okay to talk to yourself,
but when you answer yourself,

Then it is time for another drink I would say...

:mrgreen:
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Bushwacker »

Ek verkies intelegente geselskap.
User avatar
Brutus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 40
Joined: Sun Mar 09, 2008 1:02 pm
Town: Newcastle
Vehicle: Raider RB 2.7
Real Name: Piet Louwrens

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Brutus »

Bushwacker hoe ganit? waarmee is jy besig?
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Bushwacker »

Praat met myself!
User avatar
Brutus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 40
Joined: Sun Mar 09, 2008 1:02 pm
Town: Newcastle
Vehicle: Raider RB 2.7
Real Name: Piet Louwrens

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Brutus »

Kyk jy rugby? :P
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Bushwacker »

Nee, ek soek warn bedrading on die net
User avatar
Brutus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 40
Joined: Sun Mar 09, 2008 1:02 pm
Town: Newcastle
Vehicle: Raider RB 2.7
Real Name: Piet Louwrens

Re: Ek is nuut in die hele bedryf.

Post by Brutus »

Ek het nou die foto verkleining bemeester dankie.
Post Reply

Return to “Meet the People”