Christian Kuun se Intro

Introduce yourself and Meet the rest of the crowd
Post Reply
User avatar
Christian Kuun
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 155
Joined: Mon Mar 31, 2008 11:38 am
Town: Stellenbosch
Vehicle: 2008 Tuna V6 4x4 Manual
Real Name: Christian Kuun
Location: Onder die Wyntenk

Christian Kuun se Intro

Post by Christian Kuun »

Dog maar ek sal op die regte plek begin.

My naam is Christian Kuun (dis reg-net een "a", ek is n rooinek). Ek is Des getroud en het nog nie van daai goedjies wat met snot neusies rondhol en doeke vuil maak nie. Ek is n wynmaker en woon op n plaas net buite Stellenbosch. Ek is op die plaas net langs ons "organic" vriend Bees. Ek sal wag vir n beter geleentheid om te noem ek is n Blou Bul ondersteuner.


Ek is is ook n lid van die LCCSA en ek sien heelwat bekende name hier. Ek het my Cruiser verkoop en is nou opsoek na n D/C Hilux (ek sal in die "Wanted" afdeling meer vertel).

Voorrige 4x4's- die 1995 LJ79 Cruiser en dan ook n '91 D/C Hilux, met n 2.4D hartoorplanting, genoem Potifar. Die Hilux was n 4x4 duisend, n legende, n ikoon met eindlose stories van studente dae af. Ongelukkig het sy uitgebrand (elektries).

Ondervinding sluit n paar buurlande in waarvan Moz die algemeenste is en dan en paar roetes, Atlantis-"outings" en sommer net hier en daar speel.

Ex-wiele
Image

Ek en my vrou
Image
Last edited by Christian Kuun on Tue Apr 08, 2008 9:32 am, edited 1 time in total.
Wynkop Kuun

O82 6l5 8lO5
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Christian Kuun se Intro

Post by ToyX4 »

Welkom Christian.

Moet eerder nie nou al noem dat jy die bulle support nie :mrgreen:

Anyway, geniet die forum, hopelik kry jy gou weer jou droom Hilux
ImageImage
Image
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Christian Kuun se Intro

Post by Bushwacker »

Welkom Christian!!!
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Christian Kuun se Intro

Post by CasKru »

Welcome to 'The' forum Christian. Hope you enjoy it here and may you feel right at home :)
To God be the glory
henniedebeer
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 51
Joined: Tue Dec 04, 2007 7:56 pm
Town: Strand
Vehicle: '99 Raider 2.7
Real Name: Hennie
Location: Strand
Contact:

Re: Christian Kuun se Intro

Post by henniedebeer »

Baie welkom Cristian :) Ek hoop jy kom gou reg met n bakkie en dat jy ook gou sal besef dat dit net mense is wat nie hulle rugby ken nie wat vir daai blou spannetjie skreeu :shock: :lol: Die ouens het altyd goeie raad en dit is was die forum so n groot sukses maak. Geniet dit :!: STORMER groete :)
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12696
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Christian Kuun se Intro

Post by Family_Dog »

Cheetah & Sharks greetings to you, Christian (met net een "a"). Welcome to the "Friendly Forum"!

Hope you find a good Hilux soon :)

ImageImage


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
Cookie Monster
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 968
Joined: Tue Jun 26, 2007 7:02 am
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2006 Hilux DC V6 Auto 4x4 Oldman Emu suspension
Real Name: Justin
Location: Eastern Cape
Contact:

Re: Christian Kuun se Intro

Post by Cookie Monster »

Hi Christian
Welcome to the forum :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:
2006 Hilux DC 4x4 4.0 V6 Old Man Emu suspension, Long Range Fuel Tank and a LA Sport Sump Guard, Natko railings with spade and high lift brackets, LA Sport high lift jack mounts, Powder coated Hilux Nudge Bar, Hella LED light bar, LED Work Light
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Christian Kuun se Intro

Post by BenHur »

Welkom my mede Blou Bul supporter. Ek hoop jy gaan dit nog baie geniet hier. Moenie worry nie, Bul supporters kry special privileges op die forum so skree maar net as een van die anner spanne se supporters jou te veel grief gee dan zap ek hulle so 'n bietjie. :wink:
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Christian Kuun se Intro

Post by Niel »

Welkom Christian ek is seker jy gaan dit hier geniet. Gryp vir Bees dan sien ons julle by die volgende drinks sessie en net omdat jy vir die Bulls support koop ek die eerste round in honour van jou. :mrgreen:
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Christian Kuun se Intro

Post by legend35 »

Welcome Christian,and enjoy the forum.No BB ,WP RULES!!!
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
Christian Kuun
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 155
Joined: Mon Mar 31, 2008 11:38 am
Town: Stellenbosch
Vehicle: 2008 Tuna V6 4x4 Manual
Real Name: Christian Kuun
Location: Onder die Wyntenk

Re: Christian Kuun se Intro

Post by Christian Kuun »

Net noem dat ek nou weer mobiel is. Ek het my Hilux gekry (Dankie aan Katools) en sal julle by die volgende geleentheid sien. Sal dan ook sommer vir my buurman Bees saam sleep.
Wynkop Kuun

O82 6l5 8lO5
User avatar
Bees
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 245
Joined: Thu Oct 11, 2007 2:51 pm
Town: Stellenbosch
Vehicle: Hilux 4.0 V6, 4x4, D/C, A/T. En een gevaarlike petrol voet.
Real Name: Ian

Re: Christian Kuun se Intro

Post by Bees »

Ja boet

Jy kan nou jou Avatar weer aanpas, die New Balance tekkies is nou seker al in hul m@er gehardloop.

Sien uit na die nuwe van.
Dan kan jy ook weer 'n slag oor die kop ry. :D
Die lewe is 'n lied, sing blik$em sing
Bosvark
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 890
Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
Real Name: Johan
Location: Bellville

Re: Christian Kuun se Intro

Post by Bosvark »

nou eers skande
n vark bly maar n vark
Post Reply

Return to “Meet the People”