Groete uit Namakwaland

Introduce yourself and Meet the rest of the crowd
Post Reply
User avatar
Enrico
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 37
Joined: Wed Feb 23, 2011 10:04 pm
Town: Springbok
Vehicle: Hilux 2.5 d4d 4x4 D/C, TJM Front Bumper, Frontrunner Rear Bumper & Wheel Carriers, LASport Canopy, Leveling Kit, BF Muds
Real Name: Enrico

Groete uit Namakwaland

Post by Enrico »

Ek het reeds so 'n paar maande gelede aangesluit toe ek my Hilux bestel het. Die tyd het nou gekom om my en my nuwe bakkie aan almal voor te stel. :yahoo: Ek begeer al jare lank my eie Toyota bakkie. Ry maar nog altyd met Natuurbewaring se Cruisers rond. Baie dankie vir die beste forum, topics en advies. Ek het reeds baie daarvan gebruik om die basiese accessories op my bakkie te sit. Ek hoop ek kan self in die toekoms bydraes lewer, veral oor Noord Kaap se weskus, Namakwaland en Richtersveld, waar ek die laaste 13 jaar al vir Noord Kaap Natuurbewaring werk. Image
Last edited by Enrico on Wed Dec 07, 2011 10:01 pm, edited 1 time in total.
User avatar
FIRSTGEER
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1536
Joined: Thu Sep 30, 2010 6:00 am
Town: King WilliamsTown
Vehicle: 2,5 D4D Singlr Cab 4X4 Full OME suspension. snorkel.GMA aftermarket bullbar.
Real Name: Tony Geer
Club VHF Licence: HC 109

Re: Groete uit Namakwaland

Post by FIRSTGEER »

Helo daar Enrico,baie welkom. Jy bly in n baie mooi wereld.Ek het daai wereld eers baai gehaat want ek was in Upington in die army gewees.Maar nou sien ekjou wereld as n pragtige plek.Geniet.
Image
Bulletjie-3
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 837
Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
Real Name: Everdt

Re: Groete uit Namakwaland

Post by Bulletjie-3 »

Welkom en baie geluk met die bakkie. Hy lyk mooi toegerus.
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Groete uit Namakwaland

Post by JJBotes »

Baie geluk Enrico !!!! Welkom
:thumbup:
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Groete uit Namakwaland

Post by Mud Dog »

Welcome aboard Enrico! :thumbup: :thumbup: Very beautiful area where you live! ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Enrico
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 37
Joined: Wed Feb 23, 2011 10:04 pm
Town: Springbok
Vehicle: Hilux 2.5 d4d 4x4 D/C, TJM Front Bumper, Frontrunner Rear Bumper & Wheel Carriers, LASport Canopy, Leveling Kit, BF Muds
Real Name: Enrico

Re: Groete uit Namakwaland

Post by Enrico »

Baie dankie. Ja, dis 'n plek wat onder jou vel inkruip. En elke seisoen, en elke jaar is anders hier. Die wereld is baie afhanklik van die reenval, wat nooit dieselfde is nie. Laas jaar geen blomme, behalwe langs die kus. Hul beste jaar. Hierdie jaar nou weer baie vygies wat geblom het. Hoe sal volgende jaar lyk. Maar hierdie tyd duik ons kreef. :thumbup:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Groete uit Namakwaland

Post by OOOOMS »

Baie welkom hier by ons Enrico :thumbup:

Ja, ons is volgende week in jou wyk (13/12), Namakwa en dan deel van die Richtersveld. Sien baie uit daarna, ons sal x4 voertuie wees. As jy in die area is kom maak 'n draai :thumbup:

PS. Jou wa lyk baie netjies :thumbup: :thumbup: :thumbup:
User avatar
Pora
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 422
Joined: Thu Nov 11, 2010 9:35 am
Town: Brakpan
Vehicle: Hilux 2.5 d4d
Real Name: Pora
Location: JHB

Re: Groete uit Namakwaland

Post by Pora »

:welcome2: Enrico

ek het die sele bakkie as jy hehehe
Image
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Groete uit Namakwaland

Post by Traveler »

Baie welkom Enrico, en baie geluk met die nuwe Hilux. :mexwave: :mexwave: :mexwave: :mexwave: :mexwave:

Jy woon in 'n ongelooflike mooi deel van ons land.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
Andre du preez
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 788
Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
Town: somerset west
Vehicle: hilux 2.2
Real Name: Andre

Re: Groete uit Namakwaland

Post by Andre du preez »

Baie welkom...... :thumbup: :thumbup: :thumbup:
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Groete uit Namakwaland

Post by jacques kotze »

Welkom Enrico, geniet jou bakkie en die forum :thumbup: :thumbup: :thumbup:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Groete uit Namakwaland

Post by CasKru »

Welkom Enrico... en baie geluk
To God be the glory
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Groete uit Namakwaland

Post by pietpetoors »

Welkom Erico, werk jy in 'n spesifieke park or area?
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Groete uit Namakwaland

Post by george »

pietpetoors wrote:Welkom Erico, werk jy in 'n spesifieke park or area?
Het self gewonder.Dalk kan ons jou kom help met iets :dance1:
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: Groete uit Namakwaland

Post by Mr_B »

Enrico wrote:... veral oor Noord Kaap se weskus, Namakwaland en Richtersveld, waar ek die laaste 13 jaar al vir Noord Kaap Natuurbewaring werk.
Some guys have all the luck... what's a stunning area to work in!

Welcome to the forum Enrico!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Groete uit Namakwaland

Post by OOOOMS »

george wrote:
pietpetoors wrote:Welkom Erico, werk jy in 'n spesifieke park or area?
Het self gewonder.Dalk kan ons jou kom help met iets :dance1:
Maklik :thumbup: :thumbup: :thumbup:
User avatar
Enrico
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 37
Joined: Wed Feb 23, 2011 10:04 pm
Town: Springbok
Vehicle: Hilux 2.5 d4d 4x4 D/C, TJM Front Bumper, Frontrunner Rear Bumper & Wheel Carriers, LASport Canopy, Leveling Kit, BF Muds
Real Name: Enrico

Re: Groete uit Namakwaland

Post by Enrico »

Baie dankie aan almal. Dis nice om deel te wees van hierdie Hilux Famile.

Ooooms - baie dankie vir die uitnodiging. Ek is self ook volgende week in die Richtersveld met 'n Skool Kamp. 50 Minder bevoorregte kinders wat ons Vioolsdrift toe neem om te kamp, visvang en river rafting. Laat weet my as jy enige info nodig het.

Pietpetoors - ek werk vir Noord-Kaap Provinsiale Departement van Omgewing en Natuurbewaring. Ons het 'n streekskantoor op Springbok, waar ek Bewaringsbeplanning (GIS) doen. SANParke werk slegs in hul paar parke, waar ons in die hele provinsie werk. Maar eintlik dupliseer ons baie van die werk :alvarin: Maar ook gelukkig ken en werk ons baie goed saam met Nic (Richtersveld NP), Bernard (Namakwa NP) en Piet (GroenSpoeg). Ons eie Reservate is Nababiep, in Richtersveld (onthou, Richtersveld is BAIE groter as net die Nasional Park), Goegap, buite Springbok en Oorlogskloof, by Nieuwoudtville. Dan het ons nog 'n paar ander in die res van die provinsie.

George - hulp is altyd welkom. Ek sal definitief die woord versprei by my kollegas. Veral Gemeenskaps Projekte is nou 'n prioriteit, of Rehabilitasie van Vleilande, of Skoonmaak van die Kus Streek, of Monitering van Skaars en Bedreigde Spesies - soos die Kokerbome, Halfmense of selfs die Owerkonyne. Miskien moet ons dit 'n jaarlikse Hilux Forum projek maak :boss:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Groete uit Namakwaland

Post by OOOOMS »

Enrico wrote:Baie dankie aan almal. Dis nice om deel te wees van hierdie Hilux Famile.

Dit sal gaaf wees as jy die woord kan vespry! Ons soek verskonings om uit die dorp te kom :beg: :beg: :beg:

PS George: Monitering van skaars bedreigde spesies, beteken nie jy kan heel dag onder die boom sit en hom dophou groei nie....... :mocking: :mocking: :mocking:
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Groete uit Namakwaland

Post by george »

PS George: Monitering van skaars bedreigde spesies, beteken nie jy kan heel dag onder die boom sit en hom dophou groei nie.......
Jy ken my ookal goed :beach: Veral die dophou gedeelte. :lmao: :lmao: Ek hou daarvan om my eie dop vas te hou :mocking: :mocking:

Enrico dat kan lekker raak as ons by 'n paar projekte betrokke raak.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Groete uit Namakwaland

Post by OOOOMS »

george wrote:
PS George: Monitering van skaars bedreigde spesies, beteken nie jy kan heel dag onder die boom sit en hom dophou groei nie.......
Jy ken my ookal goed :beach: Veral die dophou gedeelte. :lmao: :lmao: Ek hou daarvan om my eie dop vas te hou :mocking: :mocking:

Enrico dat kan lekker raak as ons by 'n paar projekte betrokke raak.
Jy sien George, ek sien reg deur jou....Google is your friend... :tease: :tease: :tease:

Nou toe Enrico, kry die bal aan die rol :beg:
stock-.jpg
stock-.jpg (50.23 KiB) Viewed 2509 times
User avatar
andrevt
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1465
Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
Town: sasolburg
Vehicle: raider d4d
Real Name: andre

Re: Groete uit Namakwaland

Post by andrevt »

welkom van ons in die vrystaat
ImageImageImageImageImageImage

Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Groete uit Namakwaland

Post by OOOOMS »

andrevt wrote:welkom van ons in die vrystaat
Nee Andre, jy moet se hoe kan ons help... :lol: :lol: :lol:
User avatar
Bos Vark
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 95
Joined: Fri Oct 21, 2011 11:04 am
Town: george
Vehicle: 2.7 DC 4X4. Longrange tank. powerfow exhaust.
Real Name: JACO

Re: Groete uit Namakwaland

Post by Bos Vark »

baie welkom.
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Groete uit Namakwaland

Post by Haboob »

Baie welkom Enrico
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Groete uit Namakwaland

Post by Haboob »

Enrico, Is die Foto van jou bakkie in die Wildeperdhoekpas by die ou gevangenis geneem? Baie mooi daar ook.
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
Enrico
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 37
Joined: Wed Feb 23, 2011 10:04 pm
Town: Springbok
Vehicle: Hilux 2.5 d4d 4x4 D/C, TJM Front Bumper, Frontrunner Rear Bumper & Wheel Carriers, LASport Canopy, Leveling Kit, BF Muds
Real Name: Enrico

Re: Groete uit Namakwaland

Post by Enrico »

Haboob wrote:Enrico, Is die Foto van jou bakkie in die Wildeperdhoekpas by die ou gevangenis geneem? Baie mooi daar ook.
Jys heeltemal reg. Net bo kant Wildeperdehoekpas, by Messelklippas.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Groete uit Namakwaland

Post by OOOOMS »

Ons was so middel Dec. in die Namakwa area gewees, ek's nou helltemal verlief op die plek!!!

Enrico, het jy al eenige nuus? Ek soek nou dringedn veskoning om weer soentoe te gaan :thumbup:
User avatar
Enrico
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 37
Joined: Wed Feb 23, 2011 10:04 pm
Town: Springbok
Vehicle: Hilux 2.5 d4d 4x4 D/C, TJM Front Bumper, Frontrunner Rear Bumper & Wheel Carriers, LASport Canopy, Leveling Kit, BF Muds
Real Name: Enrico

Re: Groete uit Namakwaland

Post by Enrico »

OOOOMS wrote:Ons was so middel Dec. in die Namakwa area gewees, ek's nou helltemal verlief op die plek!!!

Enrico, het jy al eenige nuus? Ek soek nou dringedn veskoning om weer soentoe te gaan :thumbup:
Hi Ooooms. Ons beplan 'n rivier patrollie iewers in April vanaf Vioolsdrift tot by die mond, by Alexanderbaai. Ons doen dit gewoonlik met rubberducks op die rivier en backup voertuie al langs die rivier. Sal laat weet wat die datums is. Verder beplan ek 'n recce vanaf Augrabies tot by Alexanderbaai, al langs die rivier. Hierdie trip sal ek iewers in die winter doen. Sal julle ook op hoogte hou van die datums :thumbup:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Groete uit Namakwaland

Post by OOOOMS »

Enrico wrote:
OOOOMS wrote:Ons was so middel Dec. in die Namakwa area gewees, ek's nou helltemal verlief op die plek!!!

Enrico, het jy al eenige nuus? Ek soek nou dringedn veskoning om weer soentoe te gaan :thumbup:
Hi Ooooms. Ons beplan 'n rivier patrollie iewers in April vanaf Vioolsdrift tot by die mond, by Alexanderbaai. Ons doen dit gewoonlik met rubberducks op die rivier en backup voertuie al langs die rivier. Sal laat weet wat die datums is. Verder beplan ek 'n recce vanaf Augrabies tot by Alexanderbaai, al langs die rivier. Hierdie trip sal ek iewers in die winter doen. Sal julle ook op hoogte hou van die datums :thumbup:
Dit klink great! As julle hande nodig het is ek en ek is seker nog 'n paar sal kan / wil help :thumbup: Ek kan self roei.... :lol: :lol: :lol:
Post Reply

Return to “Meet the People”