Nuwe lid

Introduce yourself and Meet the rest of the crowd
Post Reply
User avatar
Buffel
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 127
Joined: Fri Jun 20, 2008 1:03 pm
Town: Kathu
Vehicle: Toyota Hilux D/C v6 4x4 VVTI & SFA D/C 4X4 Lexus
Real Name: Stephan
Location: Kalahari

Nuwe lid

Post by Buffel »

Hi Almal Nog n nuweling onder julle,het vandag 20/06/08 aangesluit en is bly om deel te wees van die forum dankie aan die betrokke.My naam is Stefan en ek is nou skoon vir......sorry, sorry ek bedoel ek woon in Oosdriefontein,My vrou is n Toyota Hilux Kzte 3.0 d/c 4x2 met inter-cooler en x-Dastec chip + Diff-lock (maar het die hard van n 4x4/3.) My vorige voertuig was n Discovery maar het my een nag wakker gebreek toe moes ek haar ongelukkig vol maak om gelukkig te verkoop.My Hilux is al waarmee ek elke liewe dag mee ry (min 300km/dag) vandat ek dit het.(2 jaar)SONDER PROBLEME MET DIENSTE VAN 30 000KM INTERVALS WAT SELF UITGEVOER WORD.Nog n ding ek weet nie of die forum Engels of Afrikaans is nie.As dit Engels is....Sorry ek het ongelukkig nou die Afrikaanse Rekenaar aan. laat net weet dan maak ons n plan.
http://s1052.photobucket.com/user/Busht ... sort=3&o=8http://s1052.photobucket.com/user/Busht ... sort=3&o=9Hilux v6 vvti 4.0 4x4 & SFA D/C Lockers front and rear v8 Lexus 35" BF Muds + Winch
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Nuwe lid

Post by Family_Dog »

Hi Buffel,

Welkom hier! Daar is net een taal op die forum toegelaat, en dit is "Hilux" taal! :mrgreen:


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
Andries
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
Town: Dordrecht
Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
Real Name: Andries
Location: Eastern cape

Re: Nuwe lid

Post by Andries »

Hier praat ons enige taal, verkieslik Afrikaans of Engels(Verkieslik Engels as jy met Simon van Syron Conversion praat, hy sukkel bietjie met die boeretaal. :roll: :roll:
Asb, 'n diff is 'n diff en 'n starter is 'n starter nie 'n knoermoer nie, ons sal jou nie verstaan as jy hoog Afrikaans of Engels praat nie. :lol:
User avatar
Buffel
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 127
Joined: Fri Jun 20, 2008 1:03 pm
Town: Kathu
Vehicle: Toyota Hilux D/C v6 4x4 VVTI & SFA D/C 4X4 Lexus
Real Name: Stephan
Location: Kalahari

Re: Nuwe lid

Post by Buffel »

Dankie dis n verligting want ek sukkel so bietjie om engels te tik en as ek daai intro in engels moes oordoen,het hulle my sekerlik die forum belet.Ek sukkel so bietjie om my fotos kleiner te maak na 25 kb.
http://s1052.photobucket.com/user/Busht ... sort=3&o=8http://s1052.photobucket.com/user/Busht ... sort=3&o=9Hilux v6 vvti 4.0 4x4 & SFA D/C Lockers front and rear v8 Lexus 35" BF Muds + Winch
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Nuwe lid

Post by blom »

:mrgreen: :mrgreen:
FD hoe praat man dan nou hilux????/

welkom welkom
VERDER se eke NIKS


Grensvegter van LANDROVIA
Grensvegter van LANDROVIA
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Nuwe lid

Post by legend35 »

Welkom by die forum ,hoop jy kry al jou antwoorde hier.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Nuwe lid

Post by Family_Dog »

blom wrote: :mrgreen: :mrgreen:
FD hoe praat man dan nou hilux????/

welkom welkom
VERDER se eke NIKS


Grensvegter van LANDROVIA
Buffel,

Moet net nie beinvloed word deur "die ander kant" nie!

HILUX = RELIABILITY, FRIENDLINESS, CAPABILITY, STURDINESS, GOOD LOOKS, ens ens ens...


(Dis dinge wat LR eienaars nie kan verstaan nie)



-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Nuwe lid

Post by blom »

:twisted: :twisted: :twisted:
EEEEEEEEEEeeeeeeiiiiish FD inwoners van Landrovia se eerste reel

Be POLITE , Be PROFFESIONAL , Be NICE , BUT always have a plan to kill anyone you want :mrgreen:

Grensvegter

PS sal more vir jylle wys as Boesman die blikke oproll :mrgreen:
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Nuwe lid

Post by Family_Dog »

Hein,

My plan was om more daar te wees as 'n spectator, maar die damn griep wil nie heeltemaal weggaan nie. Ek is nie nou lus om so ver te ry nie. Sal maar net die fotos moet kyk.


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Nuwe lid

Post by blom »

BIG mistake BIG mistake

:twisted: :twisted: :twisted:
boesman gaan more onder die engelse flag ry
(dit gaan 'n onesoff performance wees )

Grensvegter
:roll:
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Nuwe lid

Post by Niel »

Stephan, welkom op die forum en ek is seker jy sal dit geniet hier. :D
User avatar
Buffel
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 127
Joined: Fri Jun 20, 2008 1:03 pm
Town: Kathu
Vehicle: Toyota Hilux D/C v6 4x4 VVTI & SFA D/C 4X4 Lexus
Real Name: Stephan
Location: Kalahari

Re: Nuwe lid

Post by Buffel »

Thanks Niel
Bly om deel te kan wees.
http://s1052.photobucket.com/user/Busht ... sort=3&o=8http://s1052.photobucket.com/user/Busht ... sort=3&o=9Hilux v6 vvti 4.0 4x4 & SFA D/C Lockers front and rear v8 Lexus 35" BF Muds + Winch
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Nuwe lid

Post by Niel »

Lekker man, vertel ons bietjie meer oor daai chip en intercooler ..... wat is jou opinie :?:
User avatar
Buffel
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 127
Joined: Fri Jun 20, 2008 1:03 pm
Town: Kathu
Vehicle: Toyota Hilux D/C v6 4x4 VVTI & SFA D/C 4X4 Lexus
Real Name: Stephan
Location: Kalahari

Re: Nuwe lid

Post by Buffel »

Die conversion is puik,baie beter responce meer wringkrag,maar ek moet bieg,hy is bietjie swaarder op diesel,8.3 km/lt.Ek was af Suidkus toe laas jaar Desember toe begin my bakie veral as vet gee rukkerig loop en die engine management liggie kom aan.sodra ek my voet af haal van die throttle,is hy weer reg,So het dit aan gegaan tot ek by Scotsbrug se Halfway Toyota gestop hetLekker versteerd,hulle kyk toe met daai iNCREDIBLE DIAGNOSTIC komputer Van hulle wat hulle inplug onder die dash en se vir my dis die Turbo Pressure sensor wat foutief is. Ek glo dit toe en koop n ander Pragtig.Daar weg hou vakansie lekker hollie dollie op pad terug by Pine Town se opdraandes Begin die storie weer.Lang Storie Kort Ek het gestop die Glovebox uitgehaal Chip uit geplak en die 2 draaitjies weer gekoppel ,sien daar probleem uitgesort.Die chip le nou by SAC van der bijl Ek het nie meer die sprint wat ek gehad het nie maar my krag voel vir my nog dieselfde en ek kry nou 10,5km/lt.Ek spaar nou eers om n snorkel op te sit komende week,so die chip kan wag
http://s1052.photobucket.com/user/Busht ... sort=3&o=8http://s1052.photobucket.com/user/Busht ... sort=3&o=9Hilux v6 vvti 4.0 4x4 & SFA D/C Lockers front and rear v8 Lexus 35" BF Muds + Winch
User avatar
Buffel
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 127
Joined: Fri Jun 20, 2008 1:03 pm
Town: Kathu
Vehicle: Toyota Hilux D/C v6 4x4 VVTI & SFA D/C 4X4 Lexus
Real Name: Stephan
Location: Kalahari

Re: Nuwe lid

Post by Buffel »

Buffel wrote:Die conversion is puik,baie beter responce meer wringkrag,maar ek moet bieg,hy is bietjie swaarder op diesel,8.3 km/lt.Ek was af Suidkus toe laas jaar Desember toe begin my bakie veral as vet gee rukkerig loop en die engine management liggie kom aan.sodra ek my voet af haal van die throttle,is hy weer reg,So het dit aan gegaan tot ek by Scotsbrug se Halfway Toyota gestop hetLekker versteerd,hulle kyk toe met daai iNCREDIBLE DIAGNOSTIC komputer Van hulle wat hulle inplug onder die dash en se vir my dis die Turbo Pressure sensor wat foutief is. Ek glo dit toe en koop n ander Pragtig.Daar weg hou vakansie lekker hollie dollie op pad terug by Pine Town se opdraandes Begin die storie weer.Lang Storie Kort Ek het gestop die Glovebox uitgehaal Chip uit geplak en die 2 draaitjies weer gekoppel ,sien daar probleem uitgesort.Die chip le nou by SAC van der bijl Ek het nie meer die sprint wat ek gehad het nie maar my krag voel vir my nog dieselfde en ek kry nou 10,5km/lt.Ek spaar nou eers om n snorkel op te sit komende week,so die chip kan wag
Die eenigste aftermarket ding wat op my Bakkie is,was die chip.Dis hoekom ek eerste die ding uitgehaal het en sie daar.Hoes daai ?Die koeler is nog in,as hy n draad aan gehad het was hy ook uit.
http://s1052.photobucket.com/user/Busht ... sort=3&o=8http://s1052.photobucket.com/user/Busht ... sort=3&o=9Hilux v6 vvti 4.0 4x4 & SFA D/C Lockers front and rear v8 Lexus 35" BF Muds + Winch
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Nuwe lid

Post by Niel »

O hel, bly die probleem uitgesorteer. Was al baie aangeraai om die intercooler te doen maar die chip te los.
User avatar
Buffel
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 127
Joined: Fri Jun 20, 2008 1:03 pm
Town: Kathu
Vehicle: Toyota Hilux D/C v6 4x4 VVTI & SFA D/C 4X4 Lexus
Real Name: Stephan
Location: Kalahari

Re: Nuwe lid

Post by Buffel »

Hulle wil dit nie eintlik so doen,moenie my vra hoekom maar ek het n pel (Roy sal registrasie op die forum seker maandag voltooi) wat ook n KZTE ry,wat dit so wou doen,toe se hulle hy moet die hele ding doen.Ek dink dit kos iets soos R9500.00 of R10 500 nie seker.
http://s1052.photobucket.com/user/Busht ... sort=3&o=8http://s1052.photobucket.com/user/Busht ... sort=3&o=9Hilux v6 vvti 4.0 4x4 & SFA D/C Lockers front and rear v8 Lexus 35" BF Muds + Winch
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Nuwe lid

Post by Niel »

Het ook al sulke goed gehoor, maar vir my gaan dit meer oor die behoud van die motor as die brandstof verbruik. Maar met die huidige diesel prys sal dit nie te versmaai wees nie. Die ander ding wat pla is die plasing van die intercooler.Ek moet byse daar is nie baie ander plek vir die intercooler nie.
User avatar
Buffel
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 127
Joined: Fri Jun 20, 2008 1:03 pm
Town: Kathu
Vehicle: Toyota Hilux D/C v6 4x4 VVTI & SFA D/C 4X4 Lexus
Real Name: Stephan
Location: Kalahari

Re: Nuwe lid

Post by Buffel »

Dis waar,hy sit voor onder,maar daar is darm heelwat beskerming met n baie duk belly pan,aangesien my bakkie nou nie n 4x4 is nie ry ek darm nie op plekke waar daar n te skerp aproach angle is nie groter bande help natuurlik ook. Anders wheelie ek hom,net een ding spoed help,maar jy is genyg om te take-off as jy bo kom.My bakkie is effe gelig so in die 230 000km wat ek nou al gery het,het ek nog nie eers n duik in die belly pan gemaak nie. dit hang seker maar van persoon tot persoon af,ek's nie eintlik n rock croller nie.Daars net een ding,ek wil van die excallibers op my bakkie ontsle raak,dus nog een van daai goeters wat my onsettend irreteer.
http://s1052.photobucket.com/user/Busht ... sort=3&o=8http://s1052.photobucket.com/user/Busht ... sort=3&o=9Hilux v6 vvti 4.0 4x4 & SFA D/C Lockers front and rear v8 Lexus 35" BF Muds + Winch
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Nuwe lid

Post by legend35 »

Stefhan,daai kzte's trek darem lekker met die chip en cooler.Ek het amper een gekoop voor my 2.7 maar die prys was net te hoog.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
Buffel
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 127
Joined: Fri Jun 20, 2008 1:03 pm
Town: Kathu
Vehicle: Toyota Hilux D/C v6 4x4 VVTI & SFA D/C 4X4 Lexus
Real Name: Stephan
Location: Kalahari

Re: Nuwe lid

Post by Buffel »

Ja dis regtig n belewenis.Ek dink die grootste oorsaak van die effe swaarder Dieselverbruik wat ek gehad het,was my regter voet.Dis darm lekker as hy van eerste tot 5de met die seat teen jou ruggie druk
http://s1052.photobucket.com/user/Busht ... sort=3&o=8http://s1052.photobucket.com/user/Busht ... sort=3&o=9Hilux v6 vvti 4.0 4x4 & SFA D/C Lockers front and rear v8 Lexus 35" BF Muds + Winch
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Nuwe lid

Post by Niel »

Ja, mens kan maklik daaraan gewoont raak :mrgreen:
User avatar
Buffel
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 127
Joined: Fri Jun 20, 2008 1:03 pm
Town: Kathu
Vehicle: Toyota Hilux D/C v6 4x4 VVTI & SFA D/C 4X4 Lexus
Real Name: Stephan
Location: Kalahari

Re: Nuwe lid

Post by Buffel »

Ja as jy weer kyk het jy net 600km uit die hele tenk diesel gekry.
http://s1052.photobucket.com/user/Busht ... sort=3&o=8http://s1052.photobucket.com/user/Busht ... sort=3&o=9Hilux v6 vvti 4.0 4x4 & SFA D/C Lockers front and rear v8 Lexus 35" BF Muds + Winch
User avatar
Buffel
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 127
Joined: Fri Jun 20, 2008 1:03 pm
Town: Kathu
Vehicle: Toyota Hilux D/C v6 4x4 VVTI & SFA D/C 4X4 Lexus
Real Name: Stephan
Location: Kalahari

Re: Url toets

Post by Buffel »

Probeer om die Buffel se foto te plaas deur middel val n URL
http://s1052.photobucket.com/user/Busht ... sort=3&o=8http://s1052.photobucket.com/user/Busht ... sort=3&o=9Hilux v6 vvti 4.0 4x4 & SFA D/C Lockers front and rear v8 Lexus 35" BF Muds + Winch
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Nuwe lid

Post by ThysdJ »

Ons eie Buffalo Soldier!! Welkom Stephan, hier gaan jy lekker gesels my ou maat.. :twisted: :twisted: Niel ek is bly om te sien jy het n KZ-TE maatjie.. :shock: :shock:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Buffel
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 127
Joined: Fri Jun 20, 2008 1:03 pm
Town: Kathu
Vehicle: Toyota Hilux D/C v6 4x4 VVTI & SFA D/C 4X4 Lexus
Real Name: Stephan
Location: Kalahari

Re: Nuwe lid

Post by Buffel »

Bly om te ontmoet Kaspaas,en reg geraai nog steed n Buffel
Eenheid%20Vaandel2%20copy.gif
http://s1052.photobucket.com/user/Busht ... sort=3&o=8http://s1052.photobucket.com/user/Busht ... sort=3&o=9Hilux v6 vvti 4.0 4x4 & SFA D/C Lockers front and rear v8 Lexus 35" BF Muds + Winch
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Nuwe lid

Post by Niel »

Julle kyk ons mis ....want ons is te vinnig :lol: :lol:
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Nuwe lid

Post by ThysdJ »

Niel wrote:Julle kyk ons mis ....want ons is te vinnig :lol: :lol:
Wrong! Duh.. ons kyk julle mis... want ons sien net 'n rookwolk.. :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Bosvark
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 890
Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
Real Name: Johan
Location: Bellville

Re: Nuwe lid

Post by Bosvark »

Welkom Buffel,maar dink jy nie daai prentjie van thysie lyk amper soos n padbuffel nie
n vark bly maar n vark
Post Reply

Return to “Meet the People”