Hilux sfa lexus ombouing

Introduce yourself and Meet the rest of the crowd
Post Reply
User avatar
Biltongman
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 11
Joined: Thu Dec 31, 2015 9:54 pm
Town: Postmasburg
Vehicle: Toyota 4x4 4l dc Toyota 2.2 dc sfa Ford f100 351c
Real Name: Harm

Hilux sfa lexus ombouing

Post by Biltongman »

Naand mense, ek lees al 'n ruk op die forum. Ek soek raad vir 'n lexus ombouing in 'n hilux sfa 86 2.2 dc. Beste mense om dit vir jou te doen en prys +_. My probleem ek is van Postmasburg so dit is ver van Jb en die groot stede. Dankie by voorbaat.
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Hilux sfa lexus ombouing

Post by The Legend »

Harm
Baie welkom op die forum.Hoop jy gaan dit baie geniet op die forum.Hou net een ding in gedagte dat jou bakkie se 2de handse waarde dramaties val met so n ombouing.Alhoewel hierdie SFA bakkies die beste 4x4 bakkies is wat ooit gebou was deur Toyota was hulle nie gebou vir spoed nie. Ek het EFI ombouing op myne gedoen wat my daardie ekstra krag gee om bulte in 5de rat uit te gaan sonder om die tweedehandse waarde van my bakkie te beinvloed.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Hilux sfa lexus ombouing

Post by pietpetoors »

http://www.lexusv8solid.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;
Het self nog nooit ombouing laat doen, maar die ouens is altyd baie hulpvaardig en ken die lexus goed. Hulle het al n paar ouens se elektronika foute help uitsorteer.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12696
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Hilux sfa lexus ombouing

Post by Family_Dog »

Welkom hier Biltongman, praat bietjie mey 'grips (memberlist.php?mode=viewprofile&u=380), hy bly in Kathu en het baie van die V8 conversions gedoen..


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Hilux sfa lexus ombouing

Post by pietpetoors »

En as jy met Grips praat, vra sommer sy opinie oor joum keuse tussen Lexus en Klein Blok Chev V8. Die Chev is 'n meer kompakte enjin, pas baie makliker in die kompartement.

Dink Lexus is wel meer betroubaar en ligter op brandstof.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
larry007
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 16
Joined: Tue Apr 22, 2014 4:18 pm
Town: Bellville
Vehicle: Pajero Lexus
Real Name: Laurence

Re: Hilux sfa lexus ombouing

Post by larry007 »

Chev gaan meer krag maak, en sodoende dorser wees. Lexus maak oorgenoeg krag vir daai bakkie. Hou maar by Toyota, lexus is gesog en daar is 'n mark vir ordentlike conversions. Tans is die beste waarde vir geld die VVTi, gewire met ECU vir rondom 18k. Dan moet alles nog gedoen word, mountings, ratkas, plumbing, exhaust, cambelt diens, waterpomp, ens. Jy behoort so by 65k te draai vir 'n billike job, sterkte met die soek.
User avatar
Biltongman
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 11
Joined: Thu Dec 31, 2015 9:54 pm
Town: Postmasburg
Vehicle: Toyota 4x4 4l dc Toyota 2.2 dc sfa Ford f100 351c
Real Name: Harm

Re: Hilux sfa lexus ombouing

Post by Biltongman »

Ek se vir julle almal dankie vir die kennis wat jul deel. Op die oomblik het ek 'n turbo op die 2.2 wat oorgenoeg krag en spoed maak maar, is vreeslik swaar op brandstof, 3km/pl. Ek het nou die turbo afgehaal, maar die krag is nie daar. Dishoekom ek dink aan die lexus.
Post Reply

Return to “Meet the People”