KZ Crazy
-
- Low Range 4WD
- Posts: 140
- Joined: Wed Jan 06, 2016 2:50 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Toyota Hilux D/cab 3.0KZ-TE
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: HC355
- Location: Brackenfell
KZ Crazy
Aloha,
Ek is relatief nuut maar nie nuut tov Toyotas nie. My 2de bakkie maar eerste KZ. Het alreeds baie gesien op die forum wat ek sommer wil aanpak en verander op my KZ. Gisteraand sommer gou die airbox mod gedoen.
Volgende is termostaat en dan sal ek begin kyk na die res.
Lekker forum met baie informasie.
Jaco

- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: KZ Crazy
Welkom Jaco.
Onthou niks kan gebeur voor ons nie foto's sien nie.
Ek het self 'n KZ.Het hom amper verkoop,maar gaan hom nou weer regkry.myne het nou al 380k km op die klok
Onthou niks kan gebeur voor ons nie foto's sien nie.
Ek het self 'n KZ.Het hom amper verkoop,maar gaan hom nou weer regkry.myne het nou al 380k km op die klok
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: KZ Crazy
Welkom Jaco, is bly om te hoor jy geniet jou KZ
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: KZ Crazy
Welkom Jaco, daardie KZ kan hardloop soos 'n jet met die regte mods en bietjie aandag.
Een van die moets op 'n KZ is 'n EGT gauge. Sonder een gaan jy altyd wonder hoe hard jy die voertuig kan druk en of jy nie dalk te warm loop nie.
Madman is 'n goeie opsie maar is deksels duur. Ek het op my Pa se fortuner een van die ingesit. Baie klein en kompak en doen die nodige. http://www.auberins.com/index.php?main_ ... cts_id=231" onclick="window.open(this.href);return false;
Een van die moets op 'n KZ is 'n EGT gauge. Sonder een gaan jy altyd wonder hoe hard jy die voertuig kan druk en of jy nie dalk te warm loop nie.
Madman is 'n goeie opsie maar is deksels duur. Ek het op my Pa se fortuner een van die ingesit. Baie klein en kompak en doen die nodige. http://www.auberins.com/index.php?main_ ... cts_id=231" onclick="window.open(this.href);return false;
-
- Low Range 4WD
- Posts: 140
- Joined: Wed Jan 06, 2016 2:50 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Toyota Hilux D/cab 3.0KZ-TE
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: HC355
- Location: Brackenfell
Re: KZ Crazy
Dankie julle,
Ek moet nog foto laai. Seker eers die reels van fotos post gaan kyk want ek laai makliker oor Tapatalk fotos. Het hoeka vraag oor lugvloei na die radiator. Aangesien ek 2 moerse spotlights op die nudgebar het. My Silwer Vos het nou 283000km op. By my pa gekoop. Hy het al die head vervang as ek reg onthou.

Wel hier is 2 van my 4 liefdes
Silwer Vos
En...........
Witvos
Silwer Vos
En...........
Witvos
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: KZ Crazy
Welcome Jaco, neat KZ you have
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 140
- Joined: Wed Jan 06, 2016 2:50 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Toyota Hilux D/cab 3.0KZ-TE
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: HC355
- Location: Brackenfell
Re: KZ Crazy
Thank you!!
Sent from my Z3
Sent from my Z3
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: KZ Crazy
Hi Jaco
Welcome to the Forum.
Nice wheels you have, all round...
Where the pitchas of the other two?
Welcome to the Forum.
Nice wheels you have, all round...
Where the pitchas of the other two?
HABOOB means "Dust Storm"
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: KZ Crazy
Welcome Jaco.