Hallo van die Kapaailanders

Introduce yourself and Meet the rest of the crowd
Post Reply
Henk Lombard
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 13
Joined: Tue Jan 31, 2017 8:37 pm
Town: Indwe
Vehicle: 79 ser Land Cruiser
Real Name: Henk

Hallo van die Kapaailanders

Post by Henk Lombard »

Goeiedag almal.
Ek is Henk Lombard van Indwe in die Oos Kaap. Ek het in 1992 'n 4Y Hilux 4x4 gekoop en so hom 2 jaar gery. Van daar af het ek myself in die Isuzu 4x4 wereld tuisgemaak. Vir baie jare was my droom om tog weer 'n SFA Hilux te besit, en ek het my oog nou op een.

Die outjie waarin ek belang stel is 'n '93? 2,8D 4x4 met so ietsie oor die 400 000 km op. Daar is tekens van ouderdom en so 'n bietjie verwaarlosing op die ou. Duidelike roes op die A pilare en 'n stamp of 3 op die bak, en die sitplek is gedaan. Die enjin is so 20 000 km gelede oorgedoen, maar die top het 'n paar maande gelede gegaan nadat hy warm geword het. Mens kan sien hy het hard gewerk, maar is nie doelbewus verniel nie. Die eienaar het 'n tweedehandse top wat ons nog moet opsit.

Daar is nie veel ekstras nie, behalwe bullbar met Warn winch, tralies, alloys met 31" bande en 'n bak liner. Plain en straight forward.

Ek kan hom kry vir R50 000. Ek glo ek kan vir R 60k 'n gawe trok kry. Wat dink julle?

Ek sien uit daarna om julle beter te "leer ken", en inligting en raad uit julle te melk :D:
User avatar
Froll
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3305
Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
Town: Vioolsdrift
Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
Real Name: Roger
Club VHF Licence: N/A

Re: Hallo van die Kapaailanders

Post by Froll »

Welkom Henk, hoop jy geniet dit hier op die forum. Jy sal meer replies in die week kry. :thumbup: :thumbup:
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Hallo van die Kapaailanders

Post by Mud Dog »

Welkom Henk! :thumbup:

Die ou SFA's hou hul waarde, maar met daai kilos en al wat hom makeer dink ek dat jy die verkoper nog bietjie kan afdruk met die prys. Die bakwerk (as jy dit nie self kan doen nie) gaan jou redelik diep in die sak tref - die A pillar werk gaan miskien die ergste wees want hulle sal miskien die dash ook uit moet strip. Dan is daar re-upholstery en natuurlk die silinder kop. Weet jy of die ou kop nog reg is? Hoe is die 'drive train' en lek die steering knuckles?

Iets anders om in gedagte te hou is dat die 2.8 meer van 'n donkie op die lang pad was as die 4Y - in die bos is hy kwaai en op sous was hy nie te sleg nie maar ook nie van die beste nie.

Dalk kry jy hom vir R45K en dan dink ek dat jy nader aan R70k / R75k sal moet kyk voordat hy weer reg is. :think:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Hallo van die Kapaailanders

Post by Stef »

Welkom :thumbup:

Ek het nou al redelik my mond vol gehad om hoë SFA pryse te verdedig hier oppi forum hehe...maar ek stem, R50k klink vir my te hoog.

Kyk bietjie in die 2de handse kar afdeling op die forum , daar is 2 SFA's, een is R100k maar ek glo die geld werd.
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Hallo van die Kapaailanders

Post by pietpetoors »

Onthou die roes wat jy op oppervlak sien is 3 keer kleiner as dit wat onder die verf is en as die roes eers 'n knop gemaak het kan jy maar daar gaan krap, daar is klaar 'n gat deur geroes.

Vir 'n 2.8 SFA wat geroes, gestamp en nie loop nie sal ek die ou nie meer as R30k gee nie.
As jy rondkyk en arm druk kan jy iets redelik mooi in lopende toestand kry vir R50k.

Roes uithaal en verf op die regte manier gaan jou niks minder as R20k to R30k kos. As jy alles mooi regmaak gaan jy met 'n R80k na R100k se 2.8 op eindig wat volgens my nie die moeite werd is nie.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
Henk Lombard
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 13
Joined: Tue Jan 31, 2017 8:37 pm
Town: Indwe
Vehicle: 79 ser Land Cruiser
Real Name: Henk

Re: Hallo van die Kapaailanders

Post by Henk Lombard »

Dankie vir die replies almal. Ek het toe 'n 1991 DC in die hande gekry vir 'n beter prys. Ook maar baie werk en geld, maar met baie TLC sal ek hom daar kry. Ek hou julle op hoogte sodra daar werklike vooruitgang is...
User avatar
FIRSTGEER
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1536
Joined: Thu Sep 30, 2010 6:00 am
Town: King WilliamsTown
Vehicle: 2,5 D4D Singlr Cab 4X4 Full OME suspension. snorkel.GMA aftermarket bullbar.
Real Name: Tony Geer
Club VHF Licence: HC 109

Re: Hallo van die Kapaailanders

Post by FIRSTGEER »

Welkom Henk
Image
Post Reply

Return to “Meet the People”