Supersluiper sê goeiedag
Posted: Wed May 31, 2017 5:45 am
Goeiemôre,
Ons ou blou skip ('85 Hilux 4x4) het aandag en liefde nodig. Daarom wil ek vir raad kom vra en sal daarna van tyd tot tyd kom inloer.
Die Hilux is hier op Stella nodig om die sandslote te kan trotseer om ons werk te doen.
Ek self is redelik betrokke onder dieselfde skuilnaam op www.gunsite.co.za.
Dankie vir die geleentheid.