nuut oppie blok

Introduce yourself and Meet the rest of the crowd
Post Reply
lastround
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 35
Joined: Wed Nov 26, 2008 11:07 am
Town: hluhluwe kzn
Vehicle: 1992 hilux d/c 7mge
Real Name: jan schutte

nuut oppie blok

Post by lastround »

:wave: Hallo almal, ek hat laas week gejoin, eks van noord zululand en ry n 1992d/c hilux met 7mge motor en ome suspension.hoop daar is iemand r/baai en noord
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: nuut oppie blok

Post by ThysdJ »

lastround wrote::wave: Hallo almal, ek hat laas week gejoin, eks van noord zululand en ry n 1992d/c hilux met 7mge motor en ome suspension.hoop daar is iemand r/baai en noord
Welkom hier by ons Jan.. Hier is nog mense van jou area op die forum, kyk byvoorbeeld hier na Nico.. viewtopic.php?f=3&t=4634

Hoe geniet jy jou 7MGE? Enige raad/tips/tricks wat jy met ons ander wil deel?? :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
ecotech
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 282
Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
Town: cape town
Vehicle: volkswagen tdi
Real Name: martin
Location: gordons bay

Re: nuut oppie blok

Post by ecotech »

wecome, welcome.....

read, advize, share and enjoy with all of us....
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
lastround
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 35
Joined: Wed Nov 26, 2008 11:07 am
Town: hluhluwe kzn
Vehicle: 1992 hilux d/c 7mge
Real Name: jan schutte

Re: nuut oppie blok

Post by lastround »

dankie Thys, eks bly om deel te wees vannie forum.lekker om te sien hoe almal mekaar help.en raad gee. Ja, die 7mge in my lux trek soos n bom en het geen klagtes. Het geen hitte probleme en ek trek n 19ft skiboot elke naweek in z/land se hitte.Die radiator het n step waar die aircon pomp is. sal fotos stuur van radiator en van VREESLOOS (sukkel maar met die computer goeters)
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: nuut oppie blok

Post by ThysdJ »

Ek en 'n paar ander manne sal smaak om daai fotos van jou mods te sien Jan. As jy probleme het om die fotos op te laai kan jy dit na my toe email dat sal ek dit opsit. My email adres is op my profile. :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: nuut oppie blok

Post by Niel »

Jan, welkom by die forum en sal ook graag die pics wil sien :thumbup:
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: nuut oppie blok

Post by Bushwacker »

Niel wrote:Jan, welkom by die forum en sal ook graag die pics wil sien :thumbup:
Ditto
Welkom Jan :thumbup:
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: nuut oppie blok

Post by ToyX4 »

Welkom Jan.

Wys ons sommer n kiekie van jou Hilux wat bootsleep.
ImageImage
Image
wim
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 668
Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
Town: Vryheid
Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
Real Name: Wimpie Van Der Vyver

Re: nuut oppie blok

Post by wim »

Hallo Jan .Is ook van Kwazulu Natal ,Vryheid om presies te wees en geniet die forum baie.Ek gaan juis die naweek in jou area wees ,ons gaan n troue bywoon daar tussen Hluhluwe en Mathubathuba.Ons moet ook daraan dink om so in 2009 n bietjie bymekaar te kom op n plek hier in Natal.Hierdie jaar het sy alie gesien en alles is nou net n dolle gejaag.Nou ja,welkom hier en ek hoop jy gaan dit geniet en so baie leer soos ek.
ImageImageImage
lastround
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 35
Joined: Wed Nov 26, 2008 11:07 am
Town: hluhluwe kzn
Vehicle: 1992 hilux d/c 7mge
Real Name: jan schutte

Re: nuut oppie blok

Post by lastround »

JA nee, die jaar is verby maar ons moet n plan sien Wim, ons bly in n nice area maar n mens moet maar meer as net met 1 een van ry. ( :evil: HULLE :evil: ) vat so nou en dan n ou se bakkie, veral naby KOZI BAAI. nou n bietjie onder beheer, maar kan nooit te versigtig wees nie.Wel geniet die troue en check ma daar is baie bose geeste by die 80kmh spoedgrense veral tussen Hluhluwe en Mtubatuba. Sal n paar fotos post sodra geleer het hoe. kan darem sms
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: nuut oppie blok

Post by CasKru »

Hi Jan... dit is nou so bietjie laat maar baie welkom hier in ons midde. Hoop jy geniet dit hierso.
To God be the glory
User avatar
Scorpion
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2158
Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
Town: Emmarentia
Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
Real Name: Johann
Location: Constant Kloof

Re: nuut oppie blok

Post by Scorpion »

Welkom, welkom. Almal is altyd welkom, VERAL as jy 'n modded Lux ry, Afrikaans is EN dan nog ook van Kzn kom... :twisted:
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
wim
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 668
Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
Town: Vryheid
Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
Real Name: Wimpie Van Der Vyver

Re: nuut oppie blok

Post by wim »

lastround wrote:JA nee, die jaar is verby maar ons moet n plan sien Wim, ons bly in n nice area maar n mens moet maar meer as net met 1 een van ry. ( :evil: HULLE :evil: ) vat so nou en dan n ou se bakkie, veral naby KOZI BAAI. nou n bietjie onder beheer, maar kan nooit te versigtig wees nie.Wel geniet die troue en check ma daar is baie bose geeste by die 80kmh spoedgrense veral tussen Hluhluwe en Mtubatuba. Sal n paar fotos post sodra geleer het hoe. kan darem sms
Dankie vir die waarskuwing Jan .Die troue is by Banghoeklodge daar naby julle. Ook n gepaste naam want ek is blerry bang vir daai bose geeste.Hulle vat mens se geld;;.My vrou het my sopas gekorigeer die plek is tussen Mkuze en Hluhluwe.Jan wat is dit met daai plek dis Banghoeklodge en Ghostmountin Inn ek is skoon op my seeningwees om soontoe te gaan.(tong in die kies)
ImageImageImage
lastround
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 35
Joined: Wed Nov 26, 2008 11:07 am
Town: hluhluwe kzn
Vehicle: 1992 hilux d/c 7mge
Real Name: jan schutte

Re: nuut oppie blok

Post by lastround »

Jis Wim ek weet dit het iets te doen met die berg en mis en seker toordokters ook. Ek het al soos n spook gevoel as ons van Ghostmountain inn (glo oudste lodge in z/land) terug gaan huus toe oppie agter grondpaaie. kan nogal lekke verdwaal. Maar ja al daai plekke is mooi so aan die voet van die berg en jy kan sommer gaan tiervis vang by Jozini dam,nice wild en jag plase ook.
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: nuut oppie blok

Post by JohanM »

Welkom hierso op die Forum!!!! :clap: :clap:

Hoop jy kuier lekker saam met almal hierso. Ek self sal graag wil sien die mod op jou hilux se verkoeling!!! :thumbup:
Johan Marais
Post Reply

Return to “Meet the People”