Nuwe Lid
-
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Tue Dec 02, 2008 9:31 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 4x4
- Real Name: Driko
- Location: Pretoria
Nuwe Lid
Hallo daar almal
Ek is nuut op die forum
Het ongelukkig n tyd terug my 83 SFA Hilux verkoop aan n Challenge deelnemer , maar wil weer een bou so ek join julle ouens solank in tyd.
Hilux was :
1983
Ford V6 effe baie getoor
4 spoed kas ( sterker ratte as die 5 se hulle en gear driven t-case )
4.88 voor diff - geweld
4.88 agter diff - limited slip
x-over steering
onafhanklike agter handremme
Verlengde breathers op als
Selfgeboude snorkel
65mm Body lift
100mm custom suspension ( self ontwerp en gebou - serious travel )
Dropped front mounts , langer shackels en langer vere
rear 3/4 elliptic met relocated mounts en lager vere en shackles met custom track bar
Hele drivetrain gelift met body lift saam
Custom tranny mount
Alle werk self gedoen insluitend bumpers , stainless steel sliders en spray job
Nog tonne meer werk gedoen

The older the Hilux the more fun it is!!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: Nuwe Lid
Wag maar Bennie gaan vir jou se wat in hierdie post werd sonder fotos
-
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Tue Dec 02, 2008 9:31 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 4x4
- Real Name: Driko
- Location: Pretoria
Re: Nuwe Lid
probeer reeds n foto opkry maar di eding skop my heeltyd uit
The older the Hilux the more fun it is!!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Nuwe Lid
Welkom Driko. Hoop jy juier lekker!
Daai wa wat jy gehad het lyk of hy kon
Daai wa wat jy gehad het lyk of hy kon
To God be the glory
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Nuwe Lid
Welkom Driko!!!
Baie mooi Hilux wat jy daar gehad het!!!! Lyk asof jy dit geniet het om hom te ry!!! :)
Baie mooi Hilux wat jy daar gehad het!!!! Lyk asof jy dit geniet het om hom te ry!!! :)
Johan Marais
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Nuwe Lid
Welcome Driko and very nice van.
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Nuwe Lid
Driko sê my hoe het jy die mod gemaak en hoe en wanneer het jy hom gebruik en het dit goed gewerk.onafhanklike agter handremme
Ek moet sê as jy die foto eerder geplaas het, het ek vir hom gestem vir the best looking 4x4
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
-
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Tue Dec 02, 2008 9:31 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 4x4
- Real Name: Driko
- Location: Pretoria
Re: Nuwe Lid
Dankie vir die vriendelike ontvangs , die yanks kan op hulle forums kom leer by julle manne.
'Piesang"
so ver die handremme aangaan , ek het twee bucket seats ingehad so ek het tussen die twee n stuk 6mm mild steel vasgebout van so 250mm by 400mm . daarop het ek twee handrem meganismes van honda balade af gemonteer ( so R100 stuk by n skrootwerf en hulle mount maklik ) ek het sommer die honda se kabels saamgekry en dit gebruik , ek het net n bracket op die diff vasgesit waarin die kabels lock en die oorspronklike toyota kabels se inners op lengte geknip en met crosby clamps aan die honda kabels gelas (jy kan seker vir n paar rand nuwe kabels laat maak maar ek wou eers sien dat dit werk ) dit het lekker gewerk , ek het dit net gebruik waneer ek kort wou draai of n dif lock van soort wou simileer - trek eenvoudig daai wiel se rem op en magic.
Sal die naweek die fotos van die suspension inscan dan kan julle loer en komentaar lewer.

- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: Nuwe Lid
Baie Welkom!
Nou moet ons net weer vir jou 'n Hilux kry! :D :D
Nou moet ons net weer vir jou 'n Hilux kry! :D :D
-
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Tue Dec 02, 2008 9:31 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 4x4
- Real Name: Driko
- Location: Pretoria
Re: Nuwe Lid
Praat jy Louis
Klein wereld hoor , Gerhard wat daar by julle was ( dink hy is nou in nelspruit ) ken my ou LUX heel te goed , ja jong ek is op die spoor van ene , weer n 83 - ek is maar n sucker vir daai ou bulle.
Klein wereld hoor , Gerhard wat daar by julle was ( dink hy is nou in nelspruit ) ken my ou LUX heel te goed , ja jong ek is op die spoor van ene , weer n 83 - ek is maar n sucker vir daai ou bulle.
The older the Hilux the more fun it is!!
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: Nuwe Lid
Waarvoor soek jy? Single Cab of Double Cab?
-
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Tue Dec 02, 2008 9:31 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 4x4
- Real Name: Driko
- Location: Pretoria
Re: Nuwe Lid
Ek is op soek na 83 of ouer single cab - soek spesifiek die ronde wheelarches en ronde headlights
Die body verkieslik nog aanvaarbaar maar hoef nie spotless te wees nie ek gaan in elk geval die bak inbring agter , di evoor fender overhang afsny en natuurlik moet hy weer olive drab gespray word - hehehehe
Ratkas en diffs gaan tog al die tricks kry - solank dit import diff voor en agter is want ek gaan IFS hilux agter dif centre portion insit om di etoy e-locker te gebruik.

- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: Nuwe Lid
Welkom, Driko! Daai Lux van jou lyk awesome, maar kan jy nie dalk 'n bietjie groter prentjie plaas nie? En moenie die suspensie fotos vergeet nie hoor!
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Nuwe Lid
yes welkom hier op die mal forum Driko... Ek like ook daai ou Hilux'e.. hulle lyk nice...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Tue Dec 02, 2008 9:31 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 4x4
- Real Name: Driko
- Location: Pretoria
Re: Nuwe Lid
Johann
Ek sal kyk om fotos van al sy truuks in te scan die naweek , freakin scanner in die kantoor het weer ge..........
Ek sal kyk om fotos van al sy truuks in te scan die naweek , freakin scanner in die kantoor het weer ge..........
The older the Hilux the more fun it is!!