Hi Daar van Benoni

Introduce yourself and Meet the rest of the crowd
Post Reply
Henk Bakkie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 51
Joined: Sat Nov 29, 2008 1:33 pm
Town: Benoni
Vehicle: '93Hilux DC 2.2 4x4
Real Name: Henk

Hi Daar van Benoni

Post by Henk Bakkie »

Dagse aan al die mense met dieselfde belangstelling?

Ek het 'n week gelede my "nuwe" '93 2,2 Raider gekoop, na weke se rondry en bel agter "goeie toestand" bakkies aan...

Meer betaal as wat die boekkie se, maar dan dink ek liewers nie daaraan nie - geniet net die ondervinding. Hy lyk baie goed, beide binne sowel as buite. Het OMU skokbrekers en raised onderstel, 265 bande, ekstra brandstof en water tenks sowel as die bosbreker agter buffer goeters. Diff breathers agter diff lock (wat lyk my nie inskop nie?) en dan nog 'n paar goetters wat ek nog moet uitvind wat dit is...

Ons gesin het 4 jaar gelede ons Landy 90 verkoop, toe die dogtertjie haar opwagting maak, en sederdien BAIE verlang na die kampplekke waar die massas nie kan uitkom nie. Alhoewel ek baie lief was vir die Landy (skuus!!) het ons besluit dat 'n D/C net baie meer sin maak - after all, die Kombi en stasiewa is by die huis as ons net op die teer en Noord Kaap se grondpaaie wil bly....

As julle dus my blou bakkie - KZB 272 GP sien, flash maar die ligte (nice Landy gewoonte wat ek nie kan afleer nie!)

Sien nogal uit na 'n goeie klompie jare se Toyota ry, sowel as gesels met die mense op die forum!
Last edited by Henk Bakkie on Wed Dec 03, 2008 1:03 pm, edited 1 time in total.
____________________________________________________________________________________________
“Om dood te gaan is geen kuns nie; die slegte kry dit reg. Om te lewe is ‘n kuns; die beste kry dit nie goed reg nie.” - CJ Langenhoven
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Hi Daar van Benoni

Post by JohanM »

Hallo Henk!!!

Baie welkom hierso op die Forum!!!! Ek glo jy gaan dit geniet tussen almal van ons. :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Plaas bietjie asb vir ons `n foto of twee van jou nuwe "liefde", sodat almal kan sien hoe die Hilux lyk. Sal help met die uitken op paaie en mekaar dan groet..... :wink:
Johan Marais
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Hi Daar van Benoni

Post by CasKru »

Welkom Henk! Hoop jy geniet dit hier. Nou is ons darem al twee straight out of Benoni.
To God be the glory
Henk Bakkie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 51
Joined: Sat Nov 29, 2008 1:33 pm
Town: Benoni
Vehicle: '93Hilux DC 2.2 4x4
Real Name: Henk

Re: Hi Daar van Benoni

Post by Henk Bakkie »

En dan is ons ook nog Bure - ek is in Farrarmere.

Jong, probeer nog 'n foto opkry - laas naweek by Bass Lake geneem, maar die frustrasie om 'n 1m foto onder 150k te kry frustreer nou eers bietjie!

Sodra ek regkom plaas ek dit - as jy die bakkie wil sien, kyk by die Mall - ma ry blykbaar lekker rond met hom vandag;-)

Henk
____________________________________________________________________________________________
“Om dood te gaan is geen kuns nie; die slegte kry dit reg. Om te lewe is ‘n kuns; die beste kry dit nie goed reg nie.” - CJ Langenhoven
Henk Bakkie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 51
Joined: Sat Nov 29, 2008 1:33 pm
Town: Benoni
Vehicle: '93Hilux DC 2.2 4x4
Real Name: Henk

Re: Hi Daar van Benoni

Post by Henk Bakkie »

Kom ons kyk of dit werk...
Hilux.ppt
(116 KiB) Downloaded 75 times
Henk.jpg
____________________________________________________________________________________________
“Om dood te gaan is geen kuns nie; die slegte kry dit reg. Om te lewe is ‘n kuns; die beste kry dit nie goed reg nie.” - CJ Langenhoven
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Hi Daar van Benoni

Post by ThysdJ »

Nice Henk, welkom hier by ons klompie.... Ek like jou Hilux... :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Hi Daar van Benoni

Post by Niel »

Henk, welkom hier en ek is seker jy gaan dit geniet saam met ons. :thumbup:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Hi Daar van Benoni

Post by CasKru »

Henk Bakkie wrote:En dan is ons ook nog Bure - ek is in Farrarmere.

Jong, probeer nog 'n foto opkry - laas naweek by Bass Lake geneem, maar die frustrasie om 'n 1m foto onder 150k te kry frustreer nou eers bietjie!

Sodra ek regkom plaas ek dit - as jy die bakkie wil sien, kyk by die Mall - ma ry blykbaar lekker rond met hom vandag;-)

Henk
Ek het so spesmaas ek het al jou bakkie gesien of dit is een wat baie soos joune lyk :)

Het jou bakkie 'n fiberglass deksel oor die bak?
To God be the glory
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Hi Daar van Benoni

Post by ThysdJ »

CasKru wrote:Het jou bakkie 'n fiberglass deksel oor die bak?
En maak hy na links of na regs oop?? :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Hi Daar van Benoni

Post by CasKru »

Kaspaas wrote:
CasKru wrote:Het jou bakkie 'n fiberglass deksel oor die bak?
En maak hy na links of na regs oop?? :twisted: :twisted:
Wie jy!!!??? ek dink jy moet bietjie daai Darth Vader hoed afhaal want jy is oxygen deprived :)
To God be the glory
User avatar
dalkill
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1573
Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
Town: Cape TOwn
Vehicle: 2.4 GD6 SR D/C 4x4
Real Name: Shaakir

Re: Hi Daar van Benoni

Post by dalkill »

gggssshhhh.... I am you farger, luke skywalker.... gggsssshhhhh :mrgreen:
2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq

TOYOTA IS MY LEWE
User avatar
Scorpion
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2158
Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
Town: Emmarentia
Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
Real Name: Johann
Location: Constant Kloof

Re: Hi Daar van Benoni

Post by Scorpion »

And you only tell him now... :twisted:
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Hi Daar van Benoni

Post by ThysdJ »

if it was me I would keep quiet... the medical expenses is devastating.. what with his weak stomach and all...
:sick: :sick: :sick: :sick: :sick: :sick:
Image
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Post Reply

Return to “Meet the People”