new member/nuwe lid
- hentey
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 693
- Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
- Town: worcester
- Vehicle: 2700i 4x4
- Real Name: hentey pople
- Location: worcester
new member/nuwe lid
skuus alle lede ek het al 5 postings gemaak en myself nog nie voorgestel nie.Ek is Hentey Pople van Worcester 51 jaar oud maar my kinders is nog jonk en 1 is nog klein.Dan natuurlik is ek die trotse eienaar van n 99 2.7 hilux 4x4 d/c.Meer as dit kan ek nie se nie want net dalk spoor die ontvanger:absa:my ex;SAPD ens my op.Mooi 2009!!!!
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: new member/nuwe lid
Welkom hier by ons en laat gerus van jou hoor. Ek gaan gereeld Rawsonville en Worcester toe. Daar is nou al n hele paar lede van jou geweste op die forum Aangaande die DSTV hier is n hele paar karakters op die forum
- hentey
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 693
- Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
- Town: worcester
- Vehicle: 2700i 4x4
- Real Name: hentey pople
- Location: worcester
Re: new member/nuwe lid
Dankie Niel, so dan is Kaspaas werklik daai kort ronde mannetjie wat "kan doen met n miljoen" op Kyknet aanbied. Vraag is net hoe kom hy binne sy Lux?
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: new member/nuwe lid
Hi Hentey, welcome!
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: new member/nuwe lid
Met moeite my maat, met moeite... :evil: :evil: Welkom hier by die forum en net vir daai "Kaspaas aanmerking" is jy verplig om ons volgende trippie mee te maak en die diesels te sleep...hentey wrote:Dankie Niel, so dan is Kaspaas werklik daai kort ronde mannetjie wat "kan doen met n miljoen" op Kyknet aanbied. Vraag is net hoe kom hy binne sy Lux?
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- hentey
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 693
- Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
- Town: worcester
- Vehicle: 2700i 4x4
- Real Name: hentey pople
- Location: worcester
Re: new member/nuwe lid
Ek hou die forum dop vir die volgende trippie of hopelik het Niel al die sms storie aktief.Praat net ek is daar.