Bennie: nuut op die forum
- bennie
- High Range 2WD
- Posts: 17
- Joined: Wed Jun 25, 2008 10:28 pm
- Town: Randburg
- Vehicle: 95 Hilux D/C 4x4 2.4
- Real Name: Bennie
- Club VHF Licence: V 40
Bennie: nuut op die forum
More almal,
My naam is Bennie en ek het sopas uit die "kas" gekom. Ek loer nou al 2 maande na die Hilux 4x4 website en het nou besluit om my 5c in te sit. Ek ry 'n 1995 Hilux D/c 2.4 petrol SFA. My bakkie het al 240 000km op die klok waarvan so 50 000 "off road" was.Modifikasies so ver: Pro-Comp syspension,dual petrol tanks,modified staal canopy,Nudge-M bullbar,8000Lbs winch,Dual bander VHF/UHF radio,276 C GPS,staal "centre consol",National Luna dual battery systeem,Outback drawers,Warn Spots.Geel Hella spots vir mis.Modifikasies in die toekoms...snorkel,7Mge engine,Air Helper springs agter,leer sitplekke....en nog 'n paar ander goed soos wat daar geld beskikbaar is.
Ek gebruik die voertuig om "Search & Rescue" te doen vir die SAPS & JHB Disater Management.Doen ook die mediese back-up & radio komminikasie vir die 94.7,702 Walk the Talk,Brait Grace Mountain Bike Race ens.

95 Hilexus V8
2006 Suzuki LTZ 400
2009 Toyota Company Car
2006 Suzuki LTZ 400
2009 Toyota Company Car
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Bennie: nuut op die forum
Bennie, welkom hier en maak net die kas deur toe asb
Ek het jou bekendstelling geskuif van Hiluxman se topic
Enige foto's van die bakkie
Ek het jou bekendstelling geskuif van Hiluxman se topic
Enige foto's van die bakkie
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Bennie: nuut op die forum
yisja bennie.. Welkom hier by ons, hoop jy geniet dit. Prenkies??
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- bosjakkals
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 457
- Joined: Tue Dec 09, 2008 8:14 am
- Town: Harrismith
- Vehicle: 97 Hilux SFA ,31 BF's, Bullbar,Warn winch, Hunting frame, 2 spare wheels, Long range tank, High lift jack, Gearmax rear locker diff, Suspension unknown but very soft)
- Real Name: CJ
- Location: Nie weer nie
Re: Bennie: nuut op die forum
Daarshy welkom hier en weereens waar is die fotos
CJ
CJ
03 - Cruiser 105 GX
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Bennie: nuut op die forum
Welkom Bennie... bly jy het uit die kas uit gekom.... (letterlik en nie figuurlik nie). Jy het verseker die regte wa gekies vir daai jobs wat jy doen.
To God be the glory
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Bennie: nuut op die forum
Hi Bennie, welcome here!
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- bennie
- High Range 2WD
- Posts: 17
- Joined: Wed Jun 25, 2008 10:28 pm
- Town: Randburg
- Vehicle: 95 Hilux D/C 4x4 2.4
- Real Name: Bennie
- Club VHF Licence: V 40
Re: Bennie: nuut op die forum
Dankie aan almal, voel sommer al klaar tuis!!Ek sal vanaand fouties gaan soek en post.Die avatar is my Hilux, op die oomblik is hy naamloos,....soek nog 'n naam vir hom!
95 Hilexus V8
2006 Suzuki LTZ 400
2009 Toyota Company Car
2006 Suzuki LTZ 400
2009 Toyota Company Car
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: Bennie: nuut op die forum
Welkom Bennie hoop(weet) jygaan dit hier geniet
-
- High Range 4WD
- Posts: 55
- Joined: Tue Oct 23, 2007 3:57 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: 1989 D/C EFI 4x4 Botswana spec .
- Real Name: Qubitt
Re: Bennie: nuut op die forum
Bennie
Ons wag nou net vir pics
lyk goed sover , Welkom by die forum
Ons wag nou net vir pics
lyk goed sover , Welkom by die forum
- ecotech
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 282
- Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
- Town: cape town
- Vehicle: volkswagen tdi
- Real Name: martin
- Location: gordons bay
Re: Bennie: nuut op die forum
welkom welkom.
nog iemand naby my en op die wesrand. wel nou dat jy hier is moet ek jou se daars 1 reel wat jy moet weet. jy moet die naweek van die 23 tot die 25 ste januarie saam met ons karee krans toe kom. dar is nie uitkom kans nie. sorry tjomma...
jokes aside. wel jy kan kom as jy wil...
welkom

loop maar met my voete!!!!!!!!!!
- bennie
- High Range 2WD
- Posts: 17
- Joined: Wed Jun 25, 2008 10:28 pm
- Town: Randburg
- Vehicle: 95 Hilux D/C 4x4 2.4
- Real Name: Bennie
- Club VHF Licence: V 40
Re: Bennie: nuut op die forum
Ek sal my bes probeer om daar te wees!!!
95 Hilexus V8
2006 Suzuki LTZ 400
2009 Toyota Company Car
2006 Suzuki LTZ 400
2009 Toyota Company Car
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Bennie: nuut op die forum
Welkom naamgenoot - goeie ouens ons Bennies
- bennie
- High Range 2WD
- Posts: 17
- Joined: Wed Jun 25, 2008 10:28 pm
- Town: Randburg
- Vehicle: 95 Hilux D/C 4x4 2.4
- Real Name: Bennie
- Club VHF Licence: V 40
Re: Bennie: nuut op die forum
Dis nes jy daar se!!!
95 Hilexus V8
2006 Suzuki LTZ 400
2009 Toyota Company Car
2006 Suzuki LTZ 400
2009 Toyota Company Car
- bennie
- High Range 2WD
- Posts: 17
- Joined: Wed Jun 25, 2008 10:28 pm
- Town: Randburg
- Vehicle: 95 Hilux D/C 4x4 2.4
- Real Name: Bennie
- Club VHF Licence: V 40
Re: Bennie: nuut op die forum
Blou wat????? Ongelukkig is die blou kleur die enigste bakkie wat te koop was wat in 'n redelike toestand was.
95 Hilexus V8
2006 Suzuki LTZ 400
2009 Toyota Company Car
2006 Suzuki LTZ 400
2009 Toyota Company Car
- Rick
- High Range 2WD
- Posts: 20
- Joined: Thu Dec 18, 2008 8:48 am
- Town: Hermanus
- Vehicle: BMW
- Real Name: Rick
Re: Bennie: nuut op die forum
Welkom Bennie!
Thunder is good, thunder is impressive, but it is the lightning that does the work. -Mark Twain
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg