nog i newby

Introduce yourself and Meet the rest of the crowd
Post Reply
Vaalie
Newbie
Posts: 2
Joined: Tue Jan 20, 2009 5:23 pm
Town: Boksburg
Vehicle: Fortuner3.od
Real Name: Herman

nog i newby

Post by Vaalie »

hallo manne eks ok ma nuut hie ma hou julle al baie lank dop.ek het nou iets gesien wat ek dalk in belang stel en word toe forseer om an te teken ma kla nie rerig nie.......o ja wie verkoop hulle double cabs :think: :think: :think:
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: nog i newby

Post by Niel »

Welkom op die forum en hoop jy kry waarvoor jy soek. :thumbup:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: nog i newby

Post by CasKru »

Wekom Herman. Net so terloops... ons hou jou aak al lankal dop :D: Just kidding. Bly jy het belsuit om te begin gesels. Hoop jy geniet dit hier
To God be the glory
User avatar
Danman
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 808
Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
Real Name: Danie

Re: nog i newby

Post by Danman »

Nee wat, die ouens op die forum verkoop nie sommer hulle hiluxes nie.
Onthou dis Hilux, as jy hom wil verkoop is daar nie fout met die bakkie nie maar met jou :crazy: .
Jy kry wel somtyd seniele mense in die secondhand corner op die forum wat wil verkoop,
hoop jy kom reg :thumbup:

o ja,
Welkom
Vaalie
Newbie
Posts: 2
Joined: Tue Jan 20, 2009 5:23 pm
Town: Boksburg
Vehicle: Fortuner3.od
Real Name: Herman

Re: nog i newby

Post by Vaalie »

tx man het da geloer ja en gesien daar is 1 i 94 d/c maar wag nog vir verdere nuus miskien kan die manne ook biekie kyk en hulle opinies lug ek is ma nog stupid met al d extras en en en
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: nog i newby

Post by Piesang »

Hi Vaalie
is ma nog stupid met al d extras en en en
Ek dink dis hoekom die meeste van ons hier is. In die land van die blindes is die Eenoog koning.

Geniet dit hier :thumbup:
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
Post Reply

Return to “Meet the People”