Hallo aan almal
-
- Newbie
- Posts: 1
- Joined: Mon Mar 23, 2009 1:37 pm
- Town: Sodwanabay
- Vehicle: motorbike dt 175(wanabe hilux owner)
- Real Name: Arrie
Hallo aan almal
Hi, my naam is Arrie en ek is van Sodwanabaai in KZN. My kar se enjin het onlangs die gees gegee en ek is nou weer terug op my ou DT 175 se rug. Ek is tans opsoek na 'n nuwe ryding en 'n Hilux 4x4 is bo aan my lys. My spaarvark is bietjie maar hierdie tyd van die jaar en ek is opsoek na 'n voertuig in die prysklas van so tussen R40 000 tot R50 000. Ek sien uit daarna om nuwe vriende te maak en van julle te hoor.
-
- High Range 4WD
- Posts: 35
- Joined: Wed Nov 26, 2008 11:07 am
- Town: hluhluwe kzn
- Vehicle: 1992 hilux d/c 7mge
- Real Name: jan schutte
Re: Hallo aan almal
Welkom by die forum Arrie, ek glo daar sal n hilux opduik wat jou sal pas,sien jou woensdag op die see.
- hentey
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 693
- Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
- Town: worcester
- Vehicle: 2700i 4x4
- Real Name: hentey pople
- Location: worcester
Re: Hallo aan almal
SHARKS wat Afrikaans kan praat????? Seker ingevoer,maar nou ja.Welkom op die forum en voorspoed met julle soeke na die beste 4x4 wat geld kan koop.Julle manne klink vir my nog lekker jonk en jukkerig,so lat ons ou toppies julle bietjie help. Soek jy n enkel kajuit of dubbel kajuit?Diesel of petrol?Oorspronklik of "gemodify" Kom praat maar ons luister.
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Hallo aan almal
Welkom
Gaan loer in die te koop seksie op die forum. Daar is een of twee voertuie daar wat jy kan optel in jou prysklas.
Gaan loer in die te koop seksie op die forum. Daar is een of twee voertuie daar wat jy kan optel in jou prysklas.
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Hallo aan almal
Welkom Arrie. Daar is 2 ouens wat 3 voertuie wil verkoop Surf (2 voertuie) en Irishman (1 voertuig) wat in jou prysklas val. Hoop jy kom reg. Jy sal hulle post in die "Second Hand" forum kry.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29856
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Hallo aan almal
Welcome guys, and I hope you find what you're looking for Arrie. :D
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: Hallo aan almal
Welkom Arrie jy gaan nie net jou voertuig hier kry nie maar sommer tonne invormasie ook.Alles van slange in die huis tot olie in die diff.
- Danman
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 808
- Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
- Real Name: Danie
Re: Hallo aan almal
Hey Arrie,
Welkom hier, ek kom kuier so 2 - 3 keer per jaar daar by Christo van Adventure Mania. Ek sal volgende keer laat weet dan kry ons 'n koue een by maak'njol of iewers.
Dit behoort nou eers weer in Julie te wees.
Welkom hier, ek kom kuier so 2 - 3 keer per jaar daar by Christo van Adventure Mania. Ek sal volgende keer laat weet dan kry ons 'n koue een by maak'njol of iewers.
Dit behoort nou eers weer in Julie te wees.
- Gertc
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 679
- Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 3.0L Fortuner
- Real Name: Gert Combrink
- Club VHF Licence: Xray05
- Location: Noord Wes
Re: Hallo aan almal
Welkom Arie.
SLANGE OOOO om die ISOESOES uit die gatte uit mee tetrek
Danman
Doen jy ook die scuba ding?
wim wrote:Welkom Arrie jy gaan nie net jou voertuig hier kry nie maar sommer tonne invormasie ook.Alles van slange in die huis tot olie in die diff.
SLANGE OOOO om die ISOESOES uit die gatte uit mee tetrek
Danman
Doen jy ook die scuba ding?
- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: Hallo aan almal
Welkom, welkom!
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Hallo aan almal
Tenminste het die shark smaak, welkom Arie, maar hulle leer dit hier by ons bulle
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
Re: Hallo aan almal
Another shark, welcome,
one thing i learnt when buying be pateint, very patient. Took me 6 months to find the right one.
one thing i learnt when buying be pateint, very patient. Took me 6 months to find the right one.
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!