Vrystaat
- Sakkie
- High Range 4WD
- Posts: 34
- Joined: Wed Nov 07, 2007 1:44 pm
- Town: Bloemfontein
- Vehicle: Hilux 2.7 DC 4x2
- Real Name: Jacques Swanepoel
Vrystaat
Hallo almal, het onlangs aangesluit en wil my self net voorstel. My naam is Jacques Swanepoel en bly in Bloemfontein. Is getroud met Lea en het 2 dogters. Dankie vir die "nice" forum, ek het onlangs eers 'n 4x2 gekoop, maar was darem al op 'n 4x4 kursus met die Hilux. Nogal verbaas oor waar die 4x2 ry. Glo ek gaan 'n klomp goed leer by die ervare 4x4 manne. Sal later ook begin soek vir 'n SFA, moet maar nog eers spaar.
Sodra ek fotos het van die eerste trip sit ek dit op die site.

- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Vrystaat
Hallo Sakkie.
Weereens welkom.
Ek het al baie geleer by die manne, so ek is seker jy gaan ook.
Jy is darem al meer ervare as ek, ek gaan eers volg week my 4x4 kursus doen
Baie mense onderskat n 4x2 met diff lock se vermoens.
Geniet dit hier.

-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Vrystaat
Riaan
Kom ry nog so paar keer saam met ons en dis al die 4x4 kursusse wat jy ooit sal nodig kry. Ek wet jou as ek jou 'n week tevore Mahem toe gevat het en voor van daai obstacles geparkeer het sonder dat al die ander mense daar was het jy gesê "onmoontlik".

Hallo Sakkie
Met al die Jacques hier sal ons jou maar eerder sakkie bly noem. Moenie worry nie hoe langer jy hier kuier hoe gouer sal jy 'n 4x4 aanskaf. Kontak vir Wade Bowman (Ihilux) hier op die forum hy is ook deesdae van bloem se wereld Jy kan hom PM en dan kan julle dalk saam iewers gaan ry. Maar wees gewaarsky hy drink bier soos ander mense asem haal, so moenie probeer om saam met hom bier te drink nie, dit gaan seermaak.
Met al die Jacques hier sal ons jou maar eerder sakkie bly noem. Moenie worry nie hoe langer jy hier kuier hoe gouer sal jy 'n 4x4 aanskaf. Kontak vir Wade Bowman (Ihilux) hier op die forum hy is ook deesdae van bloem se wereld Jy kan hom PM en dan kan julle dalk saam iewers gaan ry. Maar wees gewaarsky hy drink bier soos ander mense asem haal, so moenie probeer om saam met hom bier te drink nie, dit gaan seermaak.
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Vrystaat
Bennie, ek het my bedenkinge gehad oor n paar obstacles, maar daai laastes waar ons was het ek gedink is amper 100% onmoontlik.benhur wrote:Riaan
Kom ry nog so paar keer saam met ons en dis al die 4x4 kursusse wat jy ooit sal nodig kry. Ek wet jou as ek jou 'n week tevore Mahem toe gevat het en voor van daai obstacles geparkeer het sonder dat al die ander mense daar was het jy gesê "onmoontlik".
Ek het al klaar baie geleer. Gaan volgende keer n tou vat om my briek voet vas te maak Sukkel nog met die briek ding op afdraende
Maar volgende keer gaan ek probeer om een van daai laastes uit te klim. Maar ek is eintlik meer bang ek breuk my bakkie as enige iets anders
- iHilux
- Low Range 4WD
- Posts: 148
- Joined: Tue Jul 31, 2007 8:49 am
- Town: Bloemfontein
- Vehicle: 2007 Toyota Land Cruiser 76 SW
- Real Name: Wade Bowman
- Location: Currie Cup Country
- Contact:
Re: Vrystaat
Welkom Sakkie!!! My Afrikkans is nie te sleg nie, ma my spel is Poefies en dit vat my ure...... sluit nou oor Engels toe......
Yip, a very warm welcome to and from Bloem.
If you'd like to join us Celeste, Hannah and I at Stuck in the Mud some time, we can put the Hilux through it's paces. I've been there with Brollox in his 2006 Hilux and he really enjoyed it. Maybe Sat or Sun afternoon....... but not sure what our plans are yet. Give me a shout, and I'll sent my contact details.
Lekka!!!
Wade

2007 Toyota Land Cruiser 76 SW
- iHilux
- Low Range 4WD
- Posts: 148
- Joined: Tue Jul 31, 2007 8:49 am
- Town: Bloemfontein
- Vehicle: 2007 Toyota Land Cruiser 76 SW
- Real Name: Wade Bowman
- Location: Currie Cup Country
- Contact:
Re: Vrystaat
Riaan
Are you going to be joining us at Berakah at the end of the month?
It will be quite a big crowd, but my Hilux will be in no rush, and I enjoy spending more time on the more technical sections. I'm quite happy to hang back, and help the newer ballies discover and experience their "new best friends" to the utmost.
And just to let you know, I insist on at least 5 stall starts before we kick off......
F_D, if you're lurking somewhere....... tempted to join us...... even if just for the day?
Bennie, are you still in?
Are you going to be joining us at Berakah at the end of the month?
It will be quite a big crowd, but my Hilux will be in no rush, and I enjoy spending more time on the more technical sections. I'm quite happy to hang back, and help the newer ballies discover and experience their "new best friends" to the utmost.
And just to let you know, I insist on at least 5 stall starts before we kick off......
F_D, if you're lurking somewhere....... tempted to join us...... even if just for the day?
Bennie, are you still in?
2007 Toyota Land Cruiser 76 SW
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Vrystaat
Yes, I'm planning to go, but my wife informed me yesterday that we'll have visitors that weekend.iHilux wrote:Riaan
Are you going to be joining us at Berakah at the end of the month?
It will be quite a big crowd, but my Hilux will be in no rush, and I enjoy spending more time on the more technical sections. I'm quite happy to hang back, and help the newer ballies discover and experience their "new best friends" to the utmost.
And just to let you know, I insist on at least 5 stall starts before we kick off......
F_D, if you're lurking somewhere....... tempted to join us...... even if just for the day?
Bennie, are you still in?
I'm trying to get out of it. They can visit another weekend.
But I'll know for sure before the end of the week. I must also make arrangements for accommodation. I think the chalets will be fully booked, and I have NO camping equipment yet.
I'll let you know
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Vrystaat
Riaan, jy moet oppas vir huismoles .....ek weet ek is op dieselfde paatjie
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Vrystaat
Ek is mos die baas van die plaas. My woord is wet
Nee, ek terg net. Na die vrou Mahem se foto's en videos gesien het, is sy heel entoesiasties oor die nuwe speletjie van my.
So as ek my saak mooi stel is ek einde van die maand by Berakah, met n vrou wat smile
Maak soos Bennie se, koop vir haar ietsie wat blink, sommer vir sommer net
Nee, ek terg net. Na die vrou Mahem se foto's en videos gesien het, is sy heel entoesiasties oor die nuwe speletjie van my.
So as ek my saak mooi stel is ek einde van die maand by Berakah, met n vrou wat smile
Maak soos Bennie se, koop vir haar ietsie wat blink, sommer vir sommer net
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Vrystaat
Hehe, te lank getroud sy sien my dinge n myl ver weg aankom sal moet ander plannetjies maak
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Vrystaat
Dan het ek nie raad nie, ek is nog nie eers twee jaar getroud nie. So hier by my werk blomme nog baie goed
Sal seker later moet oorslaan na duurder blinkgoed toe, veral as ek SFA wil koop
Sal seker later moet oorslaan na duurder blinkgoed toe, veral as ek SFA wil koop
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Vrystaat
Meneer, jy sal jou storie moet ken of blinkerige klippies op n gereelde grondslag moet uithaal en wys
- iHilux
- Low Range 4WD
- Posts: 148
- Joined: Tue Jul 31, 2007 8:49 am
- Town: Bloemfontein
- Vehicle: 2007 Toyota Land Cruiser 76 SW
- Real Name: Wade Bowman
- Location: Currie Cup Country
- Contact:
Re: Vrystaat
Eish, I'm sure between all the manne here, we'll be able to sort you out to "set up camp".ToyX4 wrote:
But I'll know for sure before the end of the week. I must also make arrangements for accommodation. I think the chalets will be fully booked, and I have NO camping equipment yet.
I'll let you know
Camping's half the fun anyway...... beside, the chalets at Berakah are not too close to when the "action" will be......
I'm also still trying to twist Celeste's arm...... She's pregnant, and in her first trimester, so just want's to sleep all the time...... looks like I'm going to have to invest in some "blink goed" too......
2007 Toyota Land Cruiser 76 SW
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Vrystaat
Congrats Wade. Tell Celeste I say congrats and sterkte.
Groete
Groete
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Vrystaat
I'm free for that weekend. So we'll probably go.iHilux wrote:Eish, I'm sure between all the manne here, we'll be able to sort you out to "set up camp".ToyX4 wrote:
But I'll know for sure before the end of the week. I must also make arrangements for accommodation. I think the chalets will be fully booked, and I have NO camping equipment yet.
I'll let you know
Camping's half the fun anyway...... beside, the chalets at Berakah are not too close to when the "action" will be......
I'm also still trying to twist Celeste's arm...... She's pregnant, and in her first trimester, so just want's to sleep all the time...... looks like I'm going to have to invest in some "blink goed" too......
I'll get a tent, but that's about it.
Congrats with the pregnancy, and good luck.
I found out on Monday that my wife is also pregnant, 4 weeks or so
So that will also be a factor to consider, but you know
- Sakkie
- High Range 4WD
- Posts: 34
- Joined: Wed Nov 07, 2007 1:44 pm
- Town: Bloemfontein
- Vehicle: Hilux 2.7 DC 4x2
- Real Name: Jacques Swanepoel
Re: Vrystaat
Daas nie foute nie manne, ek vind al die gesprekke interessant en leer in die proses. Soos daai deel van koop die blink goeters, ek is al 8 jaar getroud maar alle tips is nog welkom.
- Sakkie
- High Range 4WD
- Posts: 34
- Joined: Wed Nov 07, 2007 1:44 pm
- Town: Bloemfontein
- Vehicle: Hilux 2.7 DC 4x2
- Real Name: Jacques Swanepoel
Re: Vrystaat
O ja, en baie geluk aan al die swanger vroue, mag die gesinne net voorspoed he.
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Vrystaat
Wade baie geluk met die swangeskap, slaap saam as sy slaap jy sal dit later nodig he (vir daai laat nagte).... of jy kan my en Riaan join op die midnight shift, hopelik slaap ek al weer teen daai tyd
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Vrystaat
Geluk Riaan
So nou weet ons almal wat doen jy om wakker te bly in die middel van die nag as jy die slawe moet oppas
Kinders verryk 'n mens se lewe geweldig.
So BTW Charmaine was amper 8 maande swanger met Corné toe ons eendag met die Hilux op die kruin van 'n bult vasgeval het met al 4 wiele in die lug. Sy het agterin gesit en kon nie uitklim nie, so sy moes maar deur die recovery proses in die wa bly sit. Die ergste van als was die engiste ander 4x4 wat daar was wat my kon recover was 'n ou Series Landrover
Net daar en dan vir my 'n Hi-lift gaan koop, sodat ek myself nie weer so hoef te verneder nie. Gelukkig was daar niemand anders om ons te sien nie
So nou weet ons almal wat doen jy om wakker te bly in die middel van die nag as jy die slawe moet oppas
Kinders verryk 'n mens se lewe geweldig.
So BTW Charmaine was amper 8 maande swanger met Corné toe ons eendag met die Hilux op die kruin van 'n bult vasgeval het met al 4 wiele in die lug. Sy het agterin gesit en kon nie uitklim nie, so sy moes maar deur die recovery proses in die wa bly sit. Die ergste van als was die engiste ander 4x4 wat daar was wat my kon recover was 'n ou Series Landrover
Net daar en dan vir my 'n Hi-lift gaan koop, sodat ek myself nie weer so hoef te verneder nie. Gelukkig was daar niemand anders om ons te sien nie
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Vrystaat
Dankie Bennie. Ek sien nogal uit na die hele ouerskap ding.benhur wrote:Geluk Riaan
So nou weet ons almal wat doen jy om wakker te bly in die middel van die nag as jy die slawe moet oppas
Kinders verryk 'n mens se lewe geweldig.
So BTW Charmaine was amper 8 maande swanger met Corné toe ons eendag met die Hilux op die kruin van 'n bult vasgeval het met al 4 wiele in die lug. Sy het agterin gesit en kon nie uitklim nie, so sy moes maar deur die recovery proses in die wa bly sit. Die ergste van als was die engiste ander 4x4 wat daar was wat my kon recover was 'n ou Series Landrover
Net daar en dan vir my 'n Hi-lift gaan koop, sodat ek myself nie weer so hoef te verneder nie. Gelukkig was daar niemand anders om ons te sien nie
As my vrou 8 maande swanger is glo ek sy sal nie eers na my bakkie kyk nie, wat nog van saam my ry!
Ek het haar gister gese die kleintjie wat oppad is is nou n goeie verskoning vir n double cab SFA :!:
Maar nou ja, daar is nou belangriker dinge wat gekoop moet word.
Hopenlik is daar ook nie foto evidence van die recovery nie
Ek kan moontlik n karavaan kry vir Berakah naweek. Kan ek met karavaan by Berakah kamp?
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Vrystaat
Riaan, jy laat nie gras groei nie ne. Baie geluk en ek stem saam met Bennie, kinders verryk jou lewe.
benhur wrote:So nou weet ons almal wat doen jy om wakker te bly in die middel van die nag as jy die slawe moet oppas
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Vrystaat
Dankie Niel.Niel wrote:Riaan, jy laat nie gras groei nie ne. Baie geluk en ek stem saam met Bennie, kinders verryk jou lewe.
benhur wrote:So nou weet ons almal wat doen jy om wakker te bly in die middel van die nag as jy die slawe moet oppas
- iHilux
- Low Range 4WD
- Posts: 148
- Joined: Tue Jul 31, 2007 8:49 am
- Town: Bloemfontein
- Vehicle: 2007 Toyota Land Cruiser 76 SW
- Real Name: Wade Bowman
- Location: Currie Cup Country
- Contact:
Re: Vrystaat
Congrats Riaan......ToyX4 wrote: Dankie Bennie. Ek sien nogal uit na die hele ouerskap ding.
As my vrou 8 maande swanger is glo ek sy sal nie eers na my bakkie kyk nie, wat nog van saam my ry!
Ek het haar gister gese die kleintjie wat oppad is is nou n goeie verskoning vir n double cab SFA :!:
Maar nou ja, daar is nou belangriker dinge wat gekoop moet word.
Hopenlik is daar ook nie foto evidence van die recovery nie
Ek kan moontlik n karavaan kry vir Berakah naweek. Kan ek met karavaan by Berakah kamp?
This is our second one. Hannah is now almost 15 months..... good timing, even if I do say so myself......
To everyone else, thanks for the thoughts.
A caravan at Berakah....... I can't see why not. There's space, and it's easy enough to get it there. Should sleep comfotably too.......
2007 Toyota Land Cruiser 76 SW
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Vrystaat
AS jy nie omgee om met jou karavaan op 'n stukkie skudterige grondpad met 'n paar dongas in te ry nie kan ek ook nie sien hoekom nie, maar wees net gewaarsku, dis primitief daar (dis wat dit so lekker maak) Daar is nie luxuries nie, geen krag, daar is toilette en showers met 'n donkie dis al! Dis hoe ons dit laaik want jou average raserige karavaner sal nie sommer soontoe kom nie
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Vrystaat
EINA!
My vriend en sy vrou en 3 maande oue baba wil saam gaan, en ek het gereken daar is krag en ordentlike ablusie geriewe.
Ek wou jou nog vra oor dit, maar nou het jy my vraag beantwoord.
Sou ek darem in die moeilikheid gewees het as ons daar aankom. My vriend se vrou is maar vol fiemies, myne darem nie so erg nie
My vriend en sy vrou en 3 maande oue baba wil saam gaan, en ek het gereken daar is krag en ordentlike ablusie geriewe.
Ek wou jou nog vra oor dit, maar nou het jy my vraag beantwoord.
Sou ek darem in die moeilikheid gewees het as ons daar aankom. My vriend se vrou is maar vol fiemies, myne darem nie so erg nie
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Vrystaat
Ek het met 'n 3 maande oue baba by Banga Nek gekamp vir 'n week, dis in die gramadoelas meer as 'n uur se ry van af die naaste bietjie beskawing af (1 horse town met omtrent niks meer as 'n garage en kafee nie) en die geriewe is nog primitiewer as by Berakah. By Barakah is dit darem 'n baksteen gebou met teëls binne (dis darem mooi skoon) maar by Banga Nek is die ablusie van riete gebou