Nuwe Lid - Yay!
-
- High Range 2WD
- Posts: 17
- Joined: Tue Dec 24, 2013 9:17 am
- Town: Meyerton
- Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D-4D 4x4 Auto Double Cab
- Real Name: Gerhard
Nuwe Lid - Yay!
Hallo Almal;
Ek is 'n nuwe lid hierso! Het my luxie nou net oor 'n jaar nadat ek vir jare voor dit 'n X-Trail gery het!
Ek is 'n nuwe lid hierso! Het my luxie nou net oor 'n jaar nadat ek vir jare voor dit 'n X-Trail gery het!
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Nuwe Lid - Yay!
Welcome, nearly thought that was your collection
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Nuwe Lid - Yay!
Thunder02 wrote:Welcome, nearly thought that was your collection
Also thought that
Welkom hier by ons Gerhard
-
- High Range 2WD
- Posts: 17
- Joined: Tue Dec 24, 2013 9:17 am
- Town: Meyerton
- Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D-4D 4x4 Auto Double Cab
- Real Name: Gerhard
Re: Nuwe Lid - Yay!
Woooooweeee.....If that was the case, I could host a whole event on my own! Would not mind having a Prado though...
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1007
- Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
- Town: grassy park cape town
- Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
- Real Name: charl
Re: Nuwe Lid - Yay!
Welkom Gerhard geniet die lux
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Nuwe Lid - Yay!
Welkom Gerhard!!
Lekker om nog iemand in die Vaaldriehoek by te kry! Daar is nou sommer al n klomp in die rondte en ons moet dalk erens weer n ietsie reel...
Lekker om nog iemand in die Vaaldriehoek by te kry! Daar is nou sommer al n klomp in die rondte en ons moet dalk erens weer n ietsie reel...
- Pora
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 422
- Joined: Thu Nov 11, 2010 9:35 am
- Town: Brakpan
- Vehicle: Hilux 2.5 d4d
- Real Name: Pora
- Location: JHB
Re: Nuwe Lid - Yay!
welcome to the MAD house
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12702
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Nuwe Lid - Yay!
Hows'it Gerhard, welcome here!
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Cleaner
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1619
- Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
- Real Name: Ernst
- Club VHF Licence: X31
- Location: NorthGate
Re: Nuwe Lid - Yay!
Welcome Gerhard!
- Samurai
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 610
- Joined: Mon Feb 13, 2012 3:39 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2008 Hilux Raider 3.0 D-4D D/C 4X4
- Real Name: Stuart
- Club VHF Licence: X209
- Location: Pretoria, South Africa
Re: Nuwe Lid - Yay!
"from this day to the ending of the world... we in it shall be remembered. We lucky few, we band of brothers.
For he who today shed his blood with me shall be my brother."
-
- High Range 2WD
- Posts: 17
- Joined: Tue Dec 24, 2013 9:17 am
- Town: Meyerton
- Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D-4D 4x4 Auto Double Cab
- Real Name: Gerhard
Re: Nuwe Lid - Yay!
Dankie, ek kan dan my vaalie branna+coke mod uittoets...grobbepj wrote:Welkom Gerhard!!
Lekker om nog iemand in die Vaaldriehoek by te kry! Daar is nou sommer al n klomp in die rondte en ons moet dalk erens weer n ietsie reel...
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Nuwe Lid - Yay!
klink vir my na n plan... ekt gehoor die goed is gevaarlik so ons moet dit maar drink voor die kinders dit kry...
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Nuwe Lid - Yay!
grobbepj wrote:Welkom Gerhard!!
Lekker om nog iemand in die Vaaldriehoek by te kry! Daar is nou sommer al n klomp in die rondte en ons moet dalk erens weer n ietsie reel...
Welkom Gerhard, ons sal beslis ietsie moet reel ja..
Pieter ons wag nou net vir jou
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Nuwe Lid - Yay!
Nou nie nodig om lelik te raak nie Hennie!! My Lasarus is naby sy opstand. Ek hoop nog so twee weke max dan staan hy weer in die garage (Hoop regtig so want ek raak nou ongeduldig...al amper 3 maande)ForYota wrote:grobbepj wrote:Welkom Gerhard!!
Lekker om nog iemand in die Vaaldriehoek by te kry! Daar is nou sommer al n klomp in die rondte en ons moet dalk erens weer n ietsie reel...
Welkom Gerhard, ons sal beslis ietsie moet reel ja..
Pieter ons wag nou net vir jou
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Nuwe Lid - Yay!
On second thought... ek het mos nou n rentalForYota wrote:grobbepj wrote:Welkom Gerhard!!
Lekker om nog iemand in die Vaaldriehoek by te kry! Daar is nou sommer al n klomp in die rondte en ons moet dalk erens weer n ietsie reel...
Welkom Gerhard, ons sal beslis ietsie moet reel ja..
Pieter ons wag nou net vir jou
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Nuwe Lid - Yay!
grobbepj wrote:On second thought... ek het mos nou n rentalForYota wrote:grobbepj wrote:Welkom Gerhard!!
Lekker om nog iemand in die Vaaldriehoek by te kry! Daar is nou sommer al n klomp in die rondte en ons moet dalk erens weer n ietsie reel...
Welkom Gerhard, ons sal beslis ietsie moet reel ja..
Pieter ons wag nou net vir jou
Mag ek bestuur
If I can't go in my Hilux I ain't Going
-
- High Range 2WD
- Posts: 17
- Joined: Tue Dec 24, 2013 9:17 am
- Town: Meyerton
- Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D-4D 4x4 Auto Double Cab
- Real Name: Gerhard
Enige iemand op die ORRA Frikwensies
Ek kry 'n ORRA lisensie eersdaags, het alreeds die radios (dis vir VHF, nie 29Mhz nie) wie van julle in die vaal is op die lug?
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Enige iemand op die ORRA Frikwensies
boanergesza1 wrote:Ek kry 'n ORRA lisensie eersdaags, het alreeds die radios (dis vir VHF, nie 29Mhz nie) wie van julle in die vaal is op die lug?
Nog nie ekke nie, maar ek dink ek moet weer n trippe reel vir ons vaalies en vir die wat wil join.. bel my as jy wil gaan gat skuur 084 488 vier vyf twee een
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Nuwe Lid - Yay!
Daai 2,5 op die foto met die swart Bullbar is my ou Lux, het hom so 2 weke terug ingeruil op 330 000km vir n 3,0 4x4. Het die nuwe eienaar ook ontmoet in Nelspruit.
Hy is nog op my "signature"foto hieronder.
Hy is nog op my "signature"foto hieronder.