My Babatjie.

Post one picture of your Hilux, no text please
Post Reply
Tazzmanian
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 13
Joined: Sun Jan 08, 2012 2:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 2003 Toyota Hilux R/B 3.0 KZTE 4x2
Real Name: Tertius

My Babatjie.

Post by Tazzmanian »

Hierdie foto was geneem die eerste naweek nadat ek die trokkie gekoop het, my hart klop sommer nogsteeds chocolates.

Ongelukkig gaan sy binnekort verkoop word :(.
Attachments
DSC_0209.1.jpg
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: My Babatjie.

Post by CasKru »

Tazzmanian wrote:Hierdie foto was geneem die eerste naweek nadat ek die trokkie gekoop het, my hart klop sommer nogsteeds chocolates.

Ongelukkig gaan sy binnekort verkoop word :(.
Daai is 'n mooi wa... As ek mag vra... hoekom moet sy verkoop word?
To God be the glory
Tazzmanian
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 13
Joined: Sun Jan 08, 2012 2:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 2003 Toyota Hilux R/B 3.0 KZTE 4x2
Real Name: Tertius

Re: My Babatjie.

Post by Tazzmanian »

Hi CasKru,

Dis niks ernstige sake nie :think: , ek het maar net gedink dis belangriker om as jong man 'n huis te begin koop vir die familie, as om 'n wonderlike bakkie rond te ry. Daar sal altyd weer kans in die toekoms wees om 'n Hilux te koop.

Ek het net regtig baie lief geraak vir die trok. Haha...
User avatar
Black Sam
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1074
Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
Town: Mtunzini
Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
Real Name: Gerrie

Re: My Babatjie.

Post by Black Sam »

As ek mag vra vir hoeveel gaan jy haar verkoop :?: :?:
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: My Babatjie.

Post by CasKru »

Tazzmanian wrote:Hi CasKru,

Dis niks ernstige sake nie :think: , ek het maar net gedink dis belangriker om as jong man 'n huis te begin koop vir die familie, as om 'n wonderlike bakkie rond te ry. Daar sal altyd weer kans in die toekoms wees om 'n Hilux te koop.

Ek het net regtig baie lief geraak vir die trok. Haha...
Daai is 'n feit maar dit bly maar 'n hartseer saak om van 'n Hilux ontslae te raak.
To God be the glory
User avatar
Quintin
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 587
Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
Town: Umhlanga
Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
Real Name: Quintin

Re: My Babatjie.

Post by Quintin »

Hou die trok jy gaan hom nodig kry om tuin vulles weg te ry :)
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
User avatar
Quintin
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 587
Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
Town: Umhlanga
Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
Real Name: Quintin

Re: My Babatjie.

Post by Quintin »

moet net jou vrou nie te veel toelaat om hom te ry nie anders kom sy ook by die huis en se maak n toebie toe toe en die hond se oubaas se honne
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
User avatar
Quintin
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 587
Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
Town: Umhlanga
Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
Real Name: Quintin

Re: My Babatjie.

Post by Quintin »

:lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
Tazzmanian
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 13
Joined: Sun Jan 08, 2012 2:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 2003 Toyota Hilux R/B 3.0 KZTE 4x2
Real Name: Tertius

Re: My Babatjie.

Post by Tazzmanian »

Quintin wrote:Hou die trok jy gaan hom nodig kry om tuin vulles weg te ry :)
:lmao: :lmao: Hahaha, glo dit of nie, ek het presies dieselfde vir die vrou gisteraand gese.
Tazzmanian
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 13
Joined: Sun Jan 08, 2012 2:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 2003 Toyota Hilux R/B 3.0 KZTE 4x2
Real Name: Tertius

Re: My Babatjie.

Post by Tazzmanian »

Black Sam wrote:As ek mag vra vir hoeveel gaan jy haar verkoop :?: :?:
Ek het gedink so R135k, met 'n stel ekstra ordentlike Hilux mags.

Ons sal maar sien, ek wil nie mal gaan en die ding net verkoop nie, wil die kat eers mooi uit die boom uit kyk.
Tazzmanian
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 13
Joined: Sun Jan 08, 2012 2:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 2003 Toyota Hilux R/B 3.0 KZTE 4x2
Real Name: Tertius

Re: My Babatjie.

Post by Tazzmanian »

Hello.

So vandag het ek nou oorweeg om dalk van die bakkie ontlsae te raak, ek het na 'n ander voertuig gekyk wat ek in belangstel en 'n waardasie op my bakkie laat doen.

Hulle het my R82 000 geoffer vir die bakkie!!!

Ek was bietjie geskok gewees om dit te hoor en gedink ek sal die regte hilux kenners vra wat hulle dink die bakkies ingeruil moet word voor. (A guideline perhaps)

Die bakkie is regtig in 'n baie goeie toestand, behalwe vir klein bietjie roes by die agter ruit en het 171 000km op die klokke.

By voorbaat dank.
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: My Babatjie.

Post by Stef »

Daai is nog niks...'n kollega wou sy BMW 2007 330d (Boek waarde R200k) met Satnav, bluetooth en wat nog alles inruil op 'n Lux, hulle het hom net R72 000 aan gebied! Hy't die BMW 'n jaar terug gekoop vir R216k, die vloerprys ten tye was R245k...

Deesdae 'bie' klomp dealers op die kar wat ingeruil moet word; elkeen probeer so laag as moontlik ingaan om groter wins te maak. Privaat verkoop is maar die beste as jy jou prys wil kry.
User avatar
FJCruiser-ZN
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 458
Joined: Wed May 19, 2010 9:52 pm
Town: Durban
Vehicle: FJ Cruiser 4.0 V6 4x4
Real Name: Tony
Club VHF Licence: X224

Re: My Babatjie.

Post by FJCruiser-ZN »

Tazzman

I don't think the used car market understands the value of our bullnose hiluxes. I had a 2005 2x4 d/c and they offered me 80k for it. I advertised the lux on gumtree for 150k and a week later Jack ( just another confused citizan) offered me 140k cash. Paid 20k deposit and came back a week later with the balance and collected the d/c. Don't accept the first offer, you should be able to get at least 25% more.

Bought my 2005 4x4 d/c (Legend 35) with 160 000 km on an auction for 100k and I have spent about 20k fixing it and I still have 20k in my pocket.

T
If you don't own an FJ Cruiser you probably won't understand...
Until we meet on a dusty road someday, somewhere, keep on Cruisering....
2013 FJ Cruiser 4.0 V6 4x4 AT
2012 Jurgen's Xcape
Image
Tazzmanian
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 13
Joined: Sun Jan 08, 2012 2:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 2003 Toyota Hilux R/B 3.0 KZTE 4x2
Real Name: Tertius

Re: My Babatjie.

Post by Tazzmanian »

Dankie Stef, Thanks Legend35,

I will scroll the pages of a few websites during the course of today to get a better idea of what the vehicles sell for privately.

Daarna sal ek maar weereens kyk of dit die moeite werd is om van die bakkie ontslae te raak.

Dankie
Tertius
User avatar
petoors
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 99
Joined: Sun Jan 04, 2009 4:43 pm
Town: gauteng
Vehicle: 4x4 hilux
Real Name: marius

Re: My Babatjie.

Post by petoors »

Hi ...As ek mag ...hou die bakkie ..lol...dis net n kort termyn uitgawe (paaiement )...huis koop n lang termyn ...en as bakkie klaar betaal is kan jy nog steeds huis koop....ha ha ..
ImageALLES LOOP REG ALTYD REG, TOYOTA !!!!Image
Tazzmanian
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 13
Joined: Sun Jan 08, 2012 2:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 2003 Toyota Hilux R/B 3.0 KZTE 4x2
Real Name: Tertius

Re: My Babatjie.

Post by Tazzmanian »

petoors wrote:Hi ...As ek mag ...hou die bakkie ..lol...dis net n kort termyn uitgawe (paaiement )...huis koop n lang termyn ...en as bakkie klaar betaal is kan jy nog steeds huis koop....ha ha ..
Ha Ha.

Ja Nee, dit lyk my dit gaan die geval wees, ek weier om so baie geld op die bakkie te verloor, dit is mos nie 'n vervlakste Renualt nie. :thumbdown:
Post Reply

Return to “Pictures Only - Post a pic of your Hilux”