"Nuwe" Speelding
- Rukia
- High Range 4WD
- Posts: 38
- Joined: Wed Sep 12, 2012 11:44 am
- Town: Gordonsbay
- Vehicle: Hilux 1995 d/c 4x4
- Real Name: Willie
"Nuwe" Speelding
Soos belowe, hiers 'n foto of twee van my nuutste speelding, nie 'n oilpainting, maar my trots!!
- Baasvark
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1376
- Joined: Mon Aug 01, 2011 7:45 pm
- Town: Virginia
- Vehicle: '97 D/C with all the trimmings & 2011 Troopy
- Real Name: Shane
Re: "Nuwe" Speelding
Ok nou moet jy versigtig wees..... Watter speelding is nie die mooiste nie....?
Jy kan jouself dalk nou in groot moeilikheid sit
Jy kan jouself dalk nou in groot moeilikheid sit
Aint it ironic that "Common Sense" aint so common after all...
- Rukia
- High Range 4WD
- Posts: 38
- Joined: Wed Sep 12, 2012 11:44 am
- Town: Gordonsbay
- Vehicle: Hilux 1995 d/c 4x4
- Real Name: Willie
Re: "Nuwe" Speelding
LOL, ja dit het dalk snaaks uitgekom, die mooiste een is die liefde in my lewe, die grootste een is die speelding! as dit sin maak
- Baasvark
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1376
- Joined: Mon Aug 01, 2011 7:45 pm
- Town: Virginia
- Vehicle: '97 D/C with all the trimmings & 2011 Troopy
- Real Name: Shane
Re: "Nuwe" Speelding
In Daai geval geluk!
Minstens het jy 'n Hilux (en hy's mooi! Jy kry nie 'n lelike Hilux nie!). Daar's baie Landy manne wat in die geheim wens hulle kon so bakkie he..
Hoop jy geniet hom.
Minstens het jy 'n Hilux (en hy's mooi! Jy kry nie 'n lelike Hilux nie!). Daar's baie Landy manne wat in die geheim wens hulle kon so bakkie he..
Hoop jy geniet hom.
Aint it ironic that "Common Sense" aint so common after all...
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: "Nuwe" Speelding
Dit HET snaaks uitgekom. Ek wou se, jy het 'n mooi bakkie ook. Gelukkig het jy dit uitgeklaar.Rukia wrote:LOL, ja dit het dalk snaaks uitgekom, die mooiste een is die liefde in my lewe, die grootste een is die speelding! as dit sin maak
Maar jy moet steeds respek vir albei he, geniet dit hier.
Word te vinnig oud en te stadig wys.
- Rukia
- High Range 4WD
- Posts: 38
- Joined: Wed Sep 12, 2012 11:44 am
- Town: Gordonsbay
- Vehicle: Hilux 1995 d/c 4x4
- Real Name: Willie
Re: "Nuwe" Speelding
Dankie Julle, sal hom verseker geniet, alreeds die afgelope naweek bietjie gespeel op 'n plaas in Mooreesburg omgewing, beindruk met capabality!
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: "Nuwe" Speelding
All hilux's are great looking,enjoy
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29856
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: "Nuwe" Speelding
Simply beautiful!!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- legend
- High Range 4WD
- Posts: 65
- Joined: Tue May 01, 2012 1:18 pm
- Town: Brakpan
- Vehicle: Hilux Raider
- Real Name: Leon
- Club VHF Licence: Lema,
Re: "Nuwe" Speelding
Mooi wa Willie!Rukia wrote:Dankie Julle, sal hom verseker geniet, alreeds die afgelope naweek bietjie gespeel op 'n plaas in Mooreesburg omgewing, beindruk met capabality!
Die speel stop nie hier nie nou moet hy nog gelig word...mud tyres.....winch.......replacement bull bar...roof rack en en en en ...........al die cosmetics hjehehehehe!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
- Rukia
- High Range 4WD
- Posts: 38
- Joined: Wed Sep 12, 2012 11:44 am
- Town: Gordonsbay
- Vehicle: Hilux 1995 d/c 4x4
- Real Name: Willie
Re: "Nuwe" Speelding
Ek stem, Leon, ma jy weet van Rome ne, alles sal maar so met die tyd gebeur! Sal eerste sy suspension wil doen, die vere is al pap voor, n goeie sleeptou sal maar eers moet doen om die Landy's uit te kry!! LOL