Page 1 of 1

My wegbreek voertuig

Posted: Sun May 17, 2015 7:46 am
by 4x4 Newby
Ek moes my garage lintels uithaal en hoër skuif sodat hilux kan pas.
uploadfromtaptalk1431841583358.jpg

Re: My wegbreek voertuig

Posted: Sun May 17, 2015 7:50 am
by Shimano
Baie nice bakkie Ettiene :thumbup:

Re: My wegbreek voertuig

Posted: Sun May 17, 2015 9:05 am
by Mud Dog
Welkom! Lyk goed!! :thumbup: :thumbup:

Re: My wegbreek voertuig

Posted: Sun May 17, 2015 9:35 am
by Warrior
Welkom Ettiene - jou trokkie lyk baie goed !!
My masjien is ook te hoog - moet ma buite staan ! :thumbup:

Re: My wegbreek voertuig

Posted: Sun May 17, 2015 1:11 pm
by pietpetoors
Ja nee, lyk of jy reg is om weg te breek, jou bakkie lyk goed. Welkom.

Re: My wegbreek voertuig

Posted: Sun May 17, 2015 1:57 pm
by Pumba
Baie Welkom en mooi wa daai!

Re: My wegbreek voertuig

Posted: Sun May 17, 2015 2:02 pm
by Toppie4x4
Ek beoog om dieselfde te doen met my garage, het jy dit self gedoen en was dit baie werk. ek het n dubbel garage met sierstene en dink dit kan nogal n challenge wees> Het jy foftos van jou garage?

Re: My wegbreek voertuig

Posted: Sun May 17, 2015 4:49 pm
by 4x4 Newby
Sal vir jul n foto stuur sodra ek klaar is. Het nou eers n meter gedoen,sodat bakkie net kan inpas. Mar my muur is 5 lintels breed so ja, het werkers gekry en hul gelos. En net n meter gedoen in 4 ure . So my werk nou eers begin. Maar wil nie bakkie buite los nie. Hoor hul verdwyn graag oor die grens..

Re: My wegbreek voertuig

Posted: Mon May 18, 2015 11:00 am
by Haboob
Welkom Ettiene - jou trok lyk baie goed...
En glo die storie dat hul gou en maklik verdwyn...