Super 14 - 2010
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Super 14 - 2010
Niemand praat meer rugby nie. Wat gaan aan?
2 SA spanne in top 4, oor die ander SA spanne praat ons nie.
Ek is amper optimisties vir n Stormers vs Bulls Finaal.
Die Stormers is nog oppad na hul piek toe, en hopelik bereik hulle die piek wanneer dit nodig is......

- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Super 14 - 2010
Hi Riaan
Hoop jy is ook n BUL !!!!!!!!!!!
Want die Koppie kom Pretoria toe die jaar :shifty:
Hoop jy is ook n BUL !!!!!!!!!!!
Want die Koppie kom Pretoria toe die jaar :shifty:
5de Rat brights
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Super 14 - 2010
Sien ook daai ding maar ons weet mos wat gaan gebeurToyX4 wrote:Niemand praat meer rugby nie. Wat gaan aan
Riaan, soos Paul se die koppie gaan Pretoria toe en die S14 beker kom Kaap toe - na die finaal op BeloftesPaul Grobler wrote:Want die Koppie kom Pretoria toe die jaar
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Super 14 - 2010
[quote]Riaan, soos Paul se die koppie gaan Pretoria toe en die S14 beker kom Kaap toe - na die finaal op Beloftes
[quote="ToyX4"]
JA JA JA JA
Julle ouens in die kaap verstaan nie mooi nie julle moet nog so 2 jaar droom dan kan julle dalk die beker Kaap toe vat
[quote="ToyX4"]
JA JA JA JA
Julle ouens in die kaap verstaan nie mooi nie julle moet nog so 2 jaar droom dan kan julle dalk die beker Kaap toe vat
5de Rat brights
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Super 14 - 2010
Paul, ons wag en kyk maarPaul Grobler wrote:Julle ouens in die kaap verstaan nie mooi nie julle moet nog so 2 jaar droom dan kan julle dalk die beker Kaap toe vat
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Super 14 - 2010
Niel gee julle net bietjie opdraande
Ek dink ook die Stormers het hierdie jaar n goeie kans
Maar soos jy se kom ons hou net dop
Ek dink ook die Stormers het hierdie jaar n goeie kans
Maar soos jy se kom ons hou net dop
5de Rat brights
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Super 14 - 2010
Nee Paul, my pa het my reg groot gemaak. Ek is n WP man. Ek het eenkeer in my lewe vir die bulle support, en dit was laasjaar met die final teen die Chiefs. Was selfs op loftus gewees om te kyk hoe wen die bulle.
Niel, ek glo nie die finaal gaan op loftus wees nie. Dis mos n sokker basis vir een of ander span. Maar die bulle sal seker iets gereel kry. Hoop so, dan vat die Stormers sommer die S14 beker van daar af huistoe!

- Ou Legend
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 443
- Joined: Thu Jul 02, 2009 5:43 pm
- Town: Kuruman
- Vehicle: 1987 Hilux SFA 4x4
- Real Name: Stefan
- Contact:
Re: Super 14 - 2010
Bulle Bulle Bulle
The true measure of a man is not how he behaves in moments of comfort and convenience but how he stands at times of controversy and challenges
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Super 14 - 2010
Die final is op Nuweland en nie teen die Bulle nie... Hulle speel van nou af hulle tuiswedstryde op Orlando Stadium in Soweto. Steve sal nie opdaag om vir hulle te sing nie... So van nou af is hulle op toer, elke wedstryd 'n wegwedstryd en ons weet almal die Bulle kan nie toer nie..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Super 14 - 2010
Stormers jou lekker ding......... Wat n game ....waar is die bulle ....miskien moet die Sharks en die Bulle saam aan n kant speel om die Stormers te PROBEER WEN 8 )
- Turbo
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 345
- Joined: Thu Oct 04, 2007 8:23 am
- Town: Brackenfell Cape Off-road Country
- Vehicle: Range Rover Classic 3.5 V8
- Real Name: Jaco
Re: Super 14 - 2010
OP DIE STORMERS :D :D :D :D
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Super 14 - 2010
Jip ek stem.. die bulletjies het klaar ge-peak hulle is op die afdraende pad. en hulle word deesdae gereeld getoets so hulle kannie meer hulle super-poeiertjies gebruik nie..
Die beker kom Kaap toe..
Die beker kom Kaap toe..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Super 14 - 2010
Well done Stormers... they breezed through the Chiefs defence! Did anyone record the game?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Super 14 - 2010
I believe Supersport didMr_B wrote:Well done Stormers... they breezed through the Chiefs defence! Did anyone record the game?
To God be the glory
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Super 14 - 2010
Dit was vir my pragtig! Man, ek raak skoon opgewonde!
Bulle, wees versigtig, wees baie versigtig!
Bulle, wees versigtig, wees baie versigtig!
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Super 14 - 2010
What happened? Did I miss something?
Actually, I missed the whole game. Why don't they play on a Saturday afternoon, when decent people can watch it at leisure and not in the middle of the night.
Well done Stormers, good to see them getting somewhere again!
-F_D

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Super 14 - 2010
Ok now the bulls supporter need to start explaining why their team lost today as my superbru pics just when for a ball of........ They were just flat and boring
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Super 14 - 2010
Ek smile al die pad bank toe... My prediction: Reds by 8
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Super 14 - 2010
Shame, die flou nulle het darem n 1 punt troos prys gekry.
Ek gooi die flou nulle nie weg vir die final nie. Ek dink net die final gaan op Nuweland wees, en nie op orlando stadium nie..
By wie kan ek kom kuier in die kaap die naweek van die final????
Ek gooi die flou nulle nie weg vir die final nie. Ek dink net die final gaan op Nuweland wees, en nie op orlando stadium nie..
By wie kan ek kom kuier in die kaap die naweek van die final????
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Super 14 - 2010
STORMERS!!!!!!!!
Trap ons manne die Crusaders se tjank af! Man, dis weer lekker om n Stormer supporter te wees! Die Beker is oppad...... suid.....!!!!!!!!
Trap ons manne die Crusaders se tjank af! Man, dis weer lekker om n Stormer supporter te wees! Die Beker is oppad...... suid.....!!!!!!!!
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Super 14 - 2010
Jis Riaan! Ek het vanaand sommer 'n dubbelle brannewyn gedrink na die game.... wat 'n performance Die ouens doen hulle ding, tot die mank Fijiaan ook..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Super 14 - 2010
Ek het so hard rugby gekyk, ek het nie eers een dop gedrink nie!
Dit was waarlik n uitstekende vertoning van die Kaapse kerels! En ek glo hulle kan nog beter!
Jammer ons het die bonus punt gemis, maar dis darem nie so erg nie.
Ek dink die bulle begin benoud te raak......
Dit was waarlik n uitstekende vertoning van die Kaapse kerels! En ek glo hulle kan nog beter!
Jammer ons het die bonus punt gemis, maar dis darem nie so erg nie.
Ek dink die bulle begin benoud te raak......
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Super 14 - 2010
Ek dink die Bulle sal hulle spelpeil effentjies moet lig en ophou om die beker te polish... hierdie 'Saders is nou kwaadgemaak... hulle gaan volgende week uit die hart speel, soos net die NZ se spanne kan. Intussen hoop ek maar die Bulletjies onderskat nie die Haaie nie, want dan wag daar nog 'n surprise op hulle..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Super 14 - 2010
Stormers Stormers
Riaan, Thys ek stem saam met julle
Dit is darem lekker as jou span so speel
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Super 14 - 2010
Die naweek die 2de span pak gegee en dan die eerste span
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Super 14 - 2010
Die bulle is 'n klomp-m-*-f-f-i-e-s. Stuur die skoonmakers om hier te kom speel want hulle is bang die Stormers klap hulle "eerste" span. Die finaal is op Nuweland teen die Crusaders.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Super 14 - 2010
Agreed! The Bulls only just beat the Crusader last time... by one controversial post 80 min try... not sure they'll be so lucky next time...ThysdJ wrote:Die bulle is 'n klomp-m-*-f-f-i-e-s. Stuur die skoonmakers om hier te kom speel want hulle is bang die Stormers klap hulle "eerste" span. Die finaal is op Nuweland teen die Crusaders.
- Suidwes1
- Low Range 4WD
- Posts: 218
- Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
- Real Name: Nico
- Location: Krugersdorp
- Contact:
Re: Super 14 - 2010
Thys
Ek stem, die Bulle is bang vir ons en sal altyd wees. `n Klomp arrogante klomp mannetjies, of is dit dalk hulle ondersteuners??????
Vra net
Stem Stormers teen Crusaders op Nuweland
Ek stem, die Bulle is bang vir ons en sal altyd wees. `n Klomp arrogante klomp mannetjies, of is dit dalk hulle ondersteuners??????
Vra net
Stem Stormers teen Crusaders op Nuweland
OUD Suidwester !!!
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Super 14 - 2010
Ek soek blyplek in die Kaap! Ek wil gaan kyk hoe wen die Stormers die Crusaders!
Nes jy se Thys, die bulle het nou n geldige verskoning hoekom hulle teen die Stormers verloor het
Nes jy se Thys, die bulle het nou n geldige verskoning hoekom hulle teen die Stormers verloor het
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Super 14 - 2010
I'm just not convinced the Bulls will feel quite at home playing in....
Soweto
So-we-to-now
Soweto
So-we-to-now