VHF Antenna Installasie

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
Dorslandtrekker
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 80
Joined: Mon Jun 14, 2010 11:48 am
Town: Pretoria
Vehicle: Isuzu 280 D/C 4x4 Warn winch, Snorkel, Camel suspension, Duel Battery, AHA Camper, Solar Panel, VHF/29 Mhz Radio, Maluti Rims, Hankook 30x9.5x15, Ekstra brandstof 50 Liter, Moeilikheid ..... Niks.
Real Name: Frik
Club VHF Licence: X 70
Location: Mountainview

VHF Antenna Installasie

Post by Dorslandtrekker »

Dagsê,

Hierdie skrywe is eintlik gerig aan die Radio guru`s met Eric by name genoem.

Help ‘n bietjie. Ek wil my VHF antenna verskuif vanaf die “bonnet mount” tot bo-op die dak. My probleem is dat my Isuzu D/C toegerus is met ‘n AHA Camper en bo-op dié se dak is ‘n Solar Paneel gemonteer. Die antenna sal ± 100 mm van die Solar Paneel gemonteer word.

My vraag is nou wat sal die RF doen aan die Solar Paneel en is dit wys om die twee so naby mekaar te monteer ? Soos dit is, loop die antenna coax saam met die ander bedrading deur die firewall. Dit veroorsaak dat wanneer ek TX klim die RPM meter met 500 rpm. Ek weet van vorige ondervinding dat die RF seine met elektronika en ander goed se kop kan smokkel. Het egter te min kennis om die uitwerking op die Solar sisteem te bepaal.

Ek luister!

Groetnis.
Frik
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: VHF Antenna Installasie

Post by Family_Dog »

Frik, ek het die vraag Vrydag beantwoord, maar lyk vir my ek het nie "Send" gedruk nie... :confused:

Hou die antenna kabel so ver weg as moontlik van ander kabels af. Jy se nie watter soort antenna dit is, maar as die antenna nou voor gemonteer is, neem ek aan dat dit 'n Zara130 is. In hierdie geval, kan jy dit wel bo op die dak monteer, of op die kant van of die B of C pillaar, hang aan of jy a single-cab of dubbel-cab het.

Die staal whip moet net nooit in kontak kom met jou Son Paneel.

Die Zara130 se whip is baie lank, so±1300mm. As jou radio geprogrammeer vir altwee ORRA kanale is, dan beveel ek aan dat jy die coil van die Zara130 antenna vervang met 'n 'shock spring" en dan sny jy die whip se lengte 480mm - kyk die PDF file om te sien hoe om te meet.
Zara130 Cutting Chart.pdf
(321.42 KiB) Downloaded 63 times

-FD_
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
Dorslandtrekker
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 80
Joined: Mon Jun 14, 2010 11:48 am
Town: Pretoria
Vehicle: Isuzu 280 D/C 4x4 Warn winch, Snorkel, Camel suspension, Duel Battery, AHA Camper, Solar Panel, VHF/29 Mhz Radio, Maluti Rims, Hankook 30x9.5x15, Ekstra brandstof 50 Liter, Moeilikheid ..... Niks.
Real Name: Frik
Club VHF Licence: X 70
Location: Mountainview

Re: VHF Antenna Installasie

Post by Dorslandtrekker »

Middag Eric,
Die bestaande antenna is 'n Zara60, 480mm wat jou mense op die bestaande bonnet bracket gepas het. Ek het nie 'n probleem met die antenna soos dit nou is nie behalwe dat dit interference veroorsaak met die RPM meter. Wil graag die beste ontvangs verseker deur dit bo-op die dak van my D/C (Isuzu) te monteer. Ek sal kyk of ek dit op 'n manier tussen die voor en agter deure kan monteer sonder dat dit pla met die dakrak wat ek somtyds opsit. Ek sou die middel punt van die dak verkies het maar die sykant moet maar doen.

Dankie, ons praat weer.

Groetnis.
Frik
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: VHF Antenna Installasie

Post by Family_Dog »

Frik, as jy die antenna wel op die dak wil monteer, dit is defnitief die beste [plek om dit te doen. Die pillare op die kant is die tweede beste psisiie.


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
Post Reply

Return to “Open Discussion”