Kidies shows...

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
Marty
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 406
Joined: Mon Nov 09, 2009 8:52 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2002 face lift KZ-TE DC. Mod’s / dual batter - kinda ;) / Active suspension / Intercooler / free flow / ECU Chip / sports flow air filter
Real Name: Martin
Location: Pretoria

Kidies shows...

Post by Marty »

So ek't DSTV af gesit, want ek dink is meer ads & the making off wat op is as enige iets anders

Anycase,
Ek wil graag by julle weet watse nice kidies dvd's dink julle kan ek vir die kinders kry
Ek't klaar Smurfs 1&2 gekry,
Nils Holgersson eps 1-25
Noddy's
Autobgood - Ek dink ek gaan die helle reeks nog koop.

Ek wil
Dawie Die Kabouter &
Heidi kry

Net nie vir my se teletubbies nie. - I fear purple dinosaurs that talk
One Africa, One Hilux needed :)
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: Kidies shows...

Post by SWARTLUX »

Marty wrote:So ek't DSTV af gesit, want ek dink is meer ads & the making off wat op is as enige iets anders

Anycase,
Ek wil graag by julle weet watse nice kidies dvd's dink julle kan ek vir die kinders kry
Ek't klaar Smurfs 1&2 gekry,
Nils Holgersson eps 1-25
Noddy's
Autobgood - Ek dink ek gaan die helle reeks nog koop.

Ek wil
Dawie Die Kabouter &
Heidi kry

Net nie vir my se teletubbies nie. - I fear purple dinosaurs that talk
Why not d.w.l.a.d?
Image
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: Kidies shows...

Post by Mr_B »

Gummy Bears! You can buy it in 6 DVD sets, each DVD contains 4 episodes.

My kids absolutely love it!
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Kidies shows...

Post by Stef »

Ons het omtrent alles van Shrek, Ice Age & Rataoullie tot Haas Das...my 5 jarige geniet die slapstick comedy tipe goed en enigiets met diere karakters is 'n wenner. Sy's glad nie mal oor Liewe Heksie nie, Het ook die Barbie & Tinkerbelle reekse wat sy nogals tot vervelens toe gekyk het.

Ek hou maar nog die DSTV vir CBB's op 306...daar is heelwat oulike programme op. My se kindertjie is ook lief vir Ninja Warrior & Takeshi's op 126. Maar ek moet ssaamstem oor die res van die kanale, heruitsendings & advertensies tot vervelens toe.
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Kidies shows...

Post by jacques kotze »

Neewat, my DSTV is nou al vir 4 maande af, as my kinders wil tv kyk, is dit tom & jerry wat ek op die HDD ge record het, anders speel hulle buite as die son nog skyn. Watse ge huis sittery is dit as hulle kan buite speel. Die jungle gym is amper klaar, moet nog net n dakkie opsit en die glyplank koop.
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5268
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Kidies shows...

Post by Thabogrobler »

jacques kotze wrote:Neewat, my DSTV is nou al vir 4 maande af, as my kinders wil tv kyk, is dit tom & jerry wat ek op die HDD ge record het, anders speel hulle buite as die son nog skyn. Watse ge huis sittery is dit as hulle kan buite speel. Die jungle gym is amper klaar, moet nog net n dakkie opsit en die glyplank koop.
x2.

Freerange kinders is the way to go!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Marty
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 406
Joined: Mon Nov 09, 2009 8:52 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2002 face lift KZ-TE DC. Mod’s / dual batter - kinda ;) / Active suspension / Intercooler / free flow / ECU Chip / sports flow air filter
Real Name: Martin
Location: Pretoria

Re: Kidies shows...

Post by Marty »

Ek moet se, ons het een van daardie houd play gym laat in dit - 3 Jan.
En die kinders is ook nou baie meer buite.

Is better so.
One Africa, One Hilux needed :)
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Kidies shows...

Post by Stef »

Myne speel genoeg by die skool, swem as sy by die huis kom. Ons sit 'n DVD of CBB's op terwyl sy eet of net voor sy gaan slaap (as sy soet gaan bad :laugh2: ) Nogal 'n lekker tool vir afpers
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Kidies shows...

Post by Hangover »

Woohoo eks bly om te sien daar is mense wat soos ek voel...
Ek kry nou net n uncapped ADSL lyn en download enige ding wat ek wil kyk wanner ek dit wil kyk...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: Kidies shows...

Post by SWARTLUX »

Hangover wrote:Woohoo eks bly om te sien daar is mense wat soos ek voel...
Ek kry nou net n uncapped ADSL lyn en download enige ding wat ek wil kyk wanner ek dit wil kyk...
I agree hoekom betaal mens tv liksens en die belanglike maandelikse premie vir dstv net om reruns of soapies of stoei te kyk?

Ek betaal eerder internet en kyk ook wat ek wil waneer ek wil!
Image
User avatar
Rieks
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Wed Sep 16, 2009 10:11 am
Town: Outjo
Vehicle: 3.0 D4D
Real Name: Rian

Re: Kidies shows...

Post by Rieks »

Hang af hoe oud is hulle - is hulle nie al oud genoeg vir Andrew St. Pierre White se 4x4 driving skills nie??
User avatar
Royco
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1149
Joined: Sun Apr 12, 2009 7:50 pm
Town: Stellenbosch
Vehicle: '09 D4D 3.0 Raider 4x4 D/Cab
Real Name: Roy
Club VHF Licence: X88

Re: Kidies shows...

Post by Royco »

Rieks wrote:Hang af hoe oud is hulle - is hulle nie al oud genoeg vir Andrew St. Pierre White se 4x4 driving skills nie??
:thumbup: Nice Rian! :mocking:
Image Image Image Image
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: Kidies shows...

Post by SWARTLUX »

Rieks wrote:Hang af hoe oud is hulle - is hulle nie al oud genoeg vir Andrew St. Pierre White se 4x4 driving skills nie??
Eish ek kyk Safari 4x4 roetes,Andrew White st Pierre se program is te droog en vervelig dis asof hy nie regtig weet hoe om 'n aanbieder te wees nie.Net my opinie
Image
Post Reply

Return to “Open Discussion”