Kies jou gunsteling 4x4 program

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply

Wat is jou gusteliing en hoekom?

Safari 4x4 Roetes (kyknet)
8
31%
Take a deap breath by Andrew St Pierre (Ignition)
3
12%
Voetspore (Wag nog vir nuwe reeks)
15
58%
 
Total votes: 26

User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Kies jou gunsteling 4x4 program

Post by SWARTLUX »

My keuse is Safari 4x4 roetes rede daarvoor dis in my taal prakties en eenvouding en gaan presies oor wat die naam sê 4x4 roetes.

Ek hou ook van hoe daar verskillende roetes gewys word asook hoe Andre jou wys van regte en verkeerde lyne.

Dit is 'n baie goeie program met baie inligting oor elke aspek van 4x4 die voertuig,verblyf, roete en omgewing.

Hy vertel jou presies waar hy ry en vertel jou van die plek en noem pryse van verblyf waar van toepassing.

Waarvan ek nie hou nie is dat hy meeste van die tyd met selfde voertuig ry, sal nice wees as hy elke keer iets anders gebruik of so elke 4 de episode iets anders ry solank dit toyota is. :lol: en dalk iets meer standaards gebruik soos die normale ou sal koop.

Take a deap breath is nou nie my favourite nie die aanbieder is droog en vervelig hy gryp nie jou aandag nie en sy manier van aanbied is net so vervelig.

Daar word min gewys oor die roetes wat hy ry en neem homself meestal af in die kar praat glad nie veel oor die voertuie nie of as hy doen is dit maar iets wat meeste van ons klaar weet dis asof dit maar net een van daai low budget programme is.

My heel gunsteling natuurlik is VOETSPORE ka nnie wag om die nuwe seisoen te kry nie gan eerste in die ry staan vir my dvd's!!!Het elke seisoen op dvd behawle die nuwe een waarmee hulle besig is
Image
User avatar
Rieks
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Wed Sep 16, 2009 10:11 am
Town: Outjo
Vehicle: 3.0 D4D
Real Name: Rian

Re: Kies jou gunsteling 4x4 program

Post by Rieks »

Voetspore en dan Safari 4x4. Ek hou van Andre se aanbieding.

Andrew St. Pierre White irriteer my bietjie deesdae
Marty
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 406
Joined: Mon Nov 09, 2009 8:52 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2002 face lift KZ-TE DC. Mod’s / dual batter - kinda ;) / Active suspension / Intercooler / free flow / ECU Chip / sports flow air filter
Real Name: Martin
Location: Pretoria

Re: Kies jou gunsteling 4x4 program

Post by Marty »

Ek het nie meer DSTV nie - maar dit was Safari 4x4.
Andre is soos genuine.
Ek sien hulle gaan weer 'n manne 4x4 naweek hou saam met die kerk.
One Africa, One Hilux needed :)
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Kies jou gunsteling 4x4 program

Post by george »

het jy al 'n "Ontmoeting met tyd-Jan Joubert" gesien.Dit was baie goed :thumbup: :thumbup: :thumbup:
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: Kies jou gunsteling 4x4 program

Post by SWARTLUX »

george wrote:het jy al 'n "Ontmoeting met tyd-Jan Joubert" gesien.Dit was baie goed :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Nope nog nooit gesien of daarvan gehoor nie
Image
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Kies jou gunsteling 4x4 program

Post by george »

SWARTLUX wrote:
george wrote:het jy al 'n "Ontmoeting met tyd-Jan Joubert" gesien.Dit was baie goed :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Nope nog nooit gesien of daarvan gehoor nie
Die oompie was 'n groot gees in die 4x4 wereld veral in namibie.
Hier is een van sy boeke.http://www.kalahari.com/books/4-x-4/632/686172.aspx
Hys ongelukkig 'n paar jaar terug vermoor. :cry: Hy was 'n bron van inligting veral oor Namibie.
Die program gaan oor sy trippies in Namibie.in sy Hilux SFA :yahoo:
Ek sal wat wil gee om daai reeks te kan kry :beg:

george wrote:

George,

Lyk my die is die manne wat die produksie op die program gedoen het dalk het hulle dit op dvd beskikbaar?

Hier is hulle kontak besonderhede http://www.photosofafrica.com/contact.htm" onclick="window.open(this.href);return false;
Image
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Kies jou gunsteling 4x4 program

Post by Stef »

george wrote:het jy al 'n "Ontmoeting met tyd-Jan Joubert" gesien.Dit was baie goed :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Dink so, was Trix Pienaar nie die aanbieder nie? Het een episode gesien waar hulle ou karre in die woestyn gekry het en stasie huise langs die ou spoorlyn...of so iets :think:

Voetspore is maar meer overlanding IMO maar kyk dit so elke nou en dan; hou ook van Safari 4x4 roetes, mens kom te wete van plekke hier op ons voorstoep wat mens nie eers geweet het bestaan nie. Dinks juis die episode gister was op 'n lekker plek..Thaba Moi in die Waterberge :thumbup:
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Kies jou gunsteling 4x4 program

Post by george »

"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
robvan87
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Fri Jul 10, 2009 9:03 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1987 Hilux, NudgeM Bar, ProComp 4" Lift, 33" Hankook Dynapro MT's
Real Name: Robert
Location: Nelspruit

Re: Kies jou gunsteling 4x4 program

Post by robvan87 »

Ek geniet Safari 4X4 Roetes baie maar Voetspore is meer in my lyn, sal graag so overlanding trip wil doen een dag!!!
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: Kies jou gunsteling 4x4 program

Post by SWARTLUX »

Stef wrote:
george wrote:het jy al 'n "Ontmoeting met tyd-Jan Joubert" gesien.Dit was baie goed :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Dink so, was Trix Pienaar nie die aanbieder nie? Het een episode gesien waar hulle ou karre in die woestyn gekry het en stasie huise langs die ou spoorlyn...of so iets :think:

Voetspore is maar meer overlanding IMO maar kyk dit so elke nou en dan; hou ook van Safari 4x4 roetes, mens kom te wete van plekke hier op ons voorstoep wat mens nie eers geweet het bestaan nie. Dinks juis die episode gister was op 'n lekker plek..Thaba Moi in die Waterberge :thumbup:
Het hom gesien ja lyk baie lekker!Moet dalk die manne vra om die volgede gtg daar te hou?
Image
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: Kies jou gunsteling 4x4 program

Post by SWARTLUX »

george wrote:
SWARTLUX wrote:
george wrote:het jy al 'n "Ontmoeting met tyd-Jan Joubert" gesien.Dit was baie goed :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Nope nog nooit gesien of daarvan gehoor nie
Die oompie was 'n groot gees in die 4x4 wereld veral in namibie.
Hier is een van sy boeke.http://www.kalahari.com/books/4-x-4/632/686172.aspx
Hys ongelukkig 'n paar jaar terug vermoor. :cry: Hy was 'n bron van inligting veral oor Namibie.
Die program gaan oor sy trippies in Namibie.in sy Hilux SFA :yahoo:
Ek sal wat wil gee om daai reeks te kan kry :beg:
George,ek het die ou gemail oor die Ontmoeting met tyd series hier is sy antwoord op my epos:

Good day Brian,

the copyright sits with SABC i can not help you sorry...

but here is some free to watch meanwhile ...
http://www.youtube.com/playlist?list=PL ... ature=plcp" onclick="window.open(this.href);return false;

So eintlik sê hy jy kan maar vergeet om dit ooit op dvd te kry want om iets by SABC te kry dink ek is onmoontlik
Image
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Kies jou gunsteling 4x4 program

Post by george »

Dankie vir die moeite. Sien nie iets op YT nie
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: Kies jou gunsteling 4x4 program

Post by SWARTLUX »

george wrote:Dankie vir die moeite. Sien nie iets op YT nie
:thumbup: Het ook nie iets daar gesien oor dit nie
Image
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: Kies jou gunsteling 4x4 program

Post by RooiLux »

Voetspore jy weet mos!!!En dan safari4x4
Image
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: Kies jou gunsteling 4x4 program

Post by SWARTLUX »

Lyk my niemand hou regtig van Andrew White St Pierre se program nie :D:
Image
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Kies jou gunsteling 4x4 program

Post by Stef »

Nee...die ou irriteer my effens met die manier wat hy praat, maar ek moet sê die trip wat hy gedoen het om die oorsprong van daai rivier (kan nou nie onthou watter een nie) te kry,was nogal interessant.
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: Kies jou gunsteling 4x4 program

Post by SWARTLUX »

Stef wrote:Nee...die ou irriteer my effens met die manier wat hy praat, maar ek moet sê die trip wat hy gedoen het om die oorsprong van daai rivier (kan nou nie onthou watter een nie) te kry,was nogal interessant.
Ek dink dit is meeste se gevoel oor die program daai ou is erg iriterend en droog!
Ek dink dit was die Zambesi rivier
Image
Post Reply

Return to “Open Discussion”